Ek wens ek kan net vir jou in woorde sê wat hierdie vanoggend vir my beteken... ek wou net nie meer... Ek het begin dink dat ek destined is om ‘n failure te wees. ‘n Vrou sonder ‘n kind, ‘n violis sonder musiek, en ‘n mens sonder betekenis... en toe hierdie... ek bid Pappa God se overwhelming blessing oor jou en jou awesome musiek, Jo Black, wat my op ‘n oggend waar ek voel ek het niks mee om te gee nie, geen rede om mee op te staan nie, herhinner om op te kyk na Pappa God se gesig. Ek staan hier in trane in my kombuis en sê net dankie Here, want vanoggend het ek SY stem deur jou musiek gehoor!!!!!
Hierdie is so n mooi storie, ek was op n tyd in my lewe waar ek ook net R100 gehad het per dag om my kinders te voer. Hierdie is so n goeie motivering vir so baie mense - Dankie Jo
Jy weet nie wat het jou getuienis vir my beterking in 2018 nie. Vandag sit ek in die begin van my roeping en daar was baie baie mense wat n klip vir my gegooi het. Nou kan ek dai klippe vir ander gooi. Dankie Jo.
Jo. Mooi storie. Jy sê iemand het vir jou, jou klippie gegooi. Help my om iemand te kry hopenlik jy om een van my lirieke te vat en hom te komponeer en dat jy hom sing asb.
Shew!!wat n wonderlike storie,dki vi dt ek ht vanoggend hierd leidtjie op OFM geluister en een vn my kollegas ht dt weer genoem en ek na hierd vidwo kom luister en ek weet d Here ht my hierna toe gestuur dt is ni per toeval ni, omdat ek dslefde giants wt j deurgemk ook op hierd huidige oomblik ervaar..ma nadat ek na hierd video geluister weet ek, op d regte tyd, plek gan God vi my deurkom soos Hy vi jou deurgekom ht..weereena baie baie dki ek waardeer
Sjoe! Ek het ook my Goliat, en hy het ook so paar boeties. Dankie vir jou boodskap Jo! Mag Dawid ook in my wakker word en mag God jou seen vir wat jy vir Hom doen.
I would love to use the Vibe of your video and write an amazing life changing fire ball true hot as this don't get any better real than TRUTH in an amazing vibe .. Beat or what eve one calls it. Once again thanks Jo.
"Is so tannie, ♡en meer ..., want ek mens is twyfelagtig, geloof hoop♡. Dankbaar. My "Goliant - gebrekkigheid" gee my pak. Ondedruk my en ek kom nie op Nie. God, ken my naam my naamlose tannie. Die Dawid, optimisme is binne my elke dag met genade brood en barmhartigheid om my vorentoe te neem. Nie maklik nie. Tannie, verstaan nie, die mode en deur nie. Maar ek vertrou volkome. Soms is ek net so verlore, maar tog is God my voorsiener op my reisegers pad van tekortkominge. God bring lig in my donkerte. Ek is reg om te ontvang. Maar ek weet ook Al's gebeur op God se tyd - nie my eie nie." Amen Shalom! "Vrede ♡ vreugde en tonne liefdesbeginsel op die Goliat *Klippe weke vir familie samesyn van saam brood breek om 'n tafel om samehorigheid te ervaar." *Geseënde Kersfees in samelewing tuis en in Gemeenskap van uitreiking en barmhartigheid. Ek hoef nie te vra nie - God voorsien getrou.* ♡SA.
Jo black, jy het nie net die genade gevoel nie, maar dit beleef. Dankie jy bring die hoop weer terug
Dankie, ek so nodig om dit te hoor. Gaan deur n egskeiding en het moet gesoek. Baie dankie Mr...
En vandag nog steeds Dankie Vader
Joe jy was vir my baie motivering op die storie, dankie waardeur dit opreg !!!
Amen!!! Dankie vir jou woorde dit kom op n tyd wat ek self my Goliat face!
Ek wens ek kan net vir jou in woorde sê wat hierdie vanoggend vir my beteken... ek wou net nie meer... Ek het begin dink dat ek destined is om ‘n failure te wees. ‘n Vrou sonder ‘n kind, ‘n violis sonder musiek, en ‘n mens sonder betekenis... en toe hierdie... ek bid Pappa God se overwhelming blessing oor jou en jou awesome musiek, Jo Black, wat my op ‘n oggend waar ek voel ek het niks mee om te gee nie, geen rede om mee op te staan nie, herhinner om op te kyk na Pappa God se gesig. Ek staan hier in trane in my kombuis en sê net dankie Here, want vanoggend het ek SY stem deur jou musiek gehoor!!!!!
Amen. Nodig gehad om te hoor. Dankie Here. 🙏🙌
Jo - Vandag was jy my klip dankie vir die boodskap op die regte teid en plek!!!!!
Amen Broer, nie die 1ste keur wat ek dit luister. luister dit oor en oor
Meer mense het nodig om die tehoor! Dankie Jo Black! Jy bring die hoop weer trug
My lewe het verander. Dankie vir jou jo black
😢😢😢😢😢😭😭😭😭😭 Dis baie mooi en harseer en die ware waarheid.😢😢😢😢😢😭😭😭😭😭
Hierdie is so n mooi storie, ek was op n tyd in my lewe waar ek ook net R100 gehad het per dag om my kinders te voer. Hierdie is so n goeie motivering vir so baie mense - Dankie Jo
Ek het nuus vir Jo. Die is nie net n storie nie, dit is geskiedenis. Dit het werklik gebeur. Dit is wat die "storie" soveel waarde gee.
Jy het 'n fantastiese siel. Dankie dat jy deel.
My klip trek.
Dankie Jo, Ek gaan na God.
Mag Jy Rus In Die Koningkryk!
Dankie Jo! God het my goliat ook verslaan!. My huwelik verbrokkel en my kinders kry seer in die prosses. Maar God het my goliat kom vernietig.
Het vanaand na jou geluister in Perth, Dankie dit was mooi.
Danke für deine Worte bedankt voor deze woorden grüße aus Deutschland Groete uit Duitsland
Jo Thanks ALLOT for this message. It meant allot to me and I don't usually do this ... But just wanted to say thank you Jo.
Kind Regards
BRASI
Dankie Jo dit wys my n nuwe uitsug van n uitdaging
Oom dit is baie mooi. Ons onderwyser het dit vir ons gewys en dit is baie inspererent!!
Raak die dieptste punt van my hart, dis beautiful
Aan jou linkerhand was nog altyd 'n ring.... Nog altyd het PAPPA GOD jou beskerm. DANKIE DAD!!!!!
Dankie vir die klippie Jo, ek share dit vandag met almal wat 'n Goliat en sy broers het in hul lewe... soos ons almal.
Thanks
Dankie Joe het die vandag rerig nodig gehad
Jy weet nie wat het jou getuienis vir my beterking in 2018 nie. Vandag sit ek in die begin van my roeping en daar was baie baie mense wat n klip vir my gegooi het. Nou kan ek dai klippe vir ander gooi. Dankie Jo.
Jo Black, You are a legend Sir! Great video!! Die engelsman is lief vir jou musiek! Dankie Jo.
Graeme Pepper
Jy is awesome Jo
Hierdie video van jou bly my 5 jaar later nogsteeds inspireer!
Jo. Mooi storie. Jy sê iemand het vir jou, jou klippie gegooi. Help my om iemand te kry hopenlik jy om een van my lirieke te vat en hom te komponeer en dat jy hom sing asb.
Legend! Dankie Jo!
Love it!!!!!❤❤❤
Shew!!wat n wonderlike storie,dki vi dt ek ht vanoggend hierd leidtjie op OFM geluister en een vn my kollegas ht dt weer genoem en ek na hierd vidwo kom luister en ek weet d Here ht my hierna toe gestuur dt is ni per toeval ni, omdat ek dslefde giants wt j deurgemk ook op hierd huidige oomblik ervaar..ma nadat ek na hierd video geluister weet ek, op d regte tyd, plek gan God vi my deurkom soos Hy vi jou deurgekom ht..weereena baie baie dki ek waardeer
Sjoe! Ek het ook my Goliat, en hy het ook so paar boeties. Dankie vir jou boodskap Jo! Mag Dawid ook in my wakker word en mag God jou seen vir wat jy vir Hom doen.
Dankie my mede Afrikaner.
So waar. Kos net iemand om die storie weer te vertel met sy eie geloofwaardige weergawe. Dankie.
Dit is awesome
WoW Baie Dankie
Dankie Jo. Die het my oë laat oopgaan.
I would love to use the Vibe of your video and write an amazing life changing fire ball true hot as this don't get any better real than TRUTH in an amazing vibe .. Beat or what eve one calls it.
Once again thanks Jo.
Dankie Jo daar leer ek vandag nog n klomp van die bybel
Al wat ek wil se is Dankie....
Love it.
Jy is awsome!!!!!!!!
Wow!!
Die is n wow video. Die video gee mens moed. Tel op jou klippies.
Amen
YSTER!!👍😇
Jy red my lewe jo!
wow...dankie Heer dat ek vandag weer iets kon leer. halleluja!
Dankie jo
Such a moving testimony. Any idea where I can find this video with English subtitles?
Amen my boeta
Hoekom kan ek net die song hoor op die radio!!!!??? kry hom nerins nie :(
Hi Gorgon, die liedjie is op die album:) Jy kan hom op apple music kry of in n Musica:)
"Is so tannie, ♡en meer ..., want ek mens is twyfelagtig, geloof hoop♡. Dankbaar. My "Goliant - gebrekkigheid" gee my pak. Ondedruk my en ek kom nie op Nie. God, ken my naam my naamlose tannie. Die Dawid, optimisme is binne my elke dag met genade brood en barmhartigheid om my vorentoe te neem. Nie maklik nie. Tannie, verstaan nie, die mode en deur nie. Maar ek vertrou volkome. Soms is ek net so verlore, maar tog is God my voorsiener op my reisegers pad van tekortkominge. God bring lig in my donkerte. Ek is reg om te ontvang. Maar ek weet ook Al's gebeur op God se tyd - nie my eie nie." Amen Shalom!
"Vrede ♡ vreugde en tonne liefdesbeginsel op die Goliat *Klippe weke vir familie samesyn van saam brood breek om 'n tafel om samehorigheid te ervaar."
*Geseënde Kersfees in samelewing tuis en in Gemeenskap van uitreiking en barmhartigheid. Ek hoef nie te vra nie - God voorsien getrou.* ♡SA.
Is baie waar
Ok,maar!ondervind,!Bring-die-Hoop-wee terug"Bokke"
Was net op die punt
Jo. Ongelooflik. Vandag het die storie met my gepraat. Een klein klippie...
Yster.
Stom geslaan
Jy weet glad nie wat Dawid aanvaar het nie. Dawid het saam met Yahusha gestap
Vat jou geld weg? Gaan jy ook so positief optree?
ek huil snot en trane