Dis so kosbaar, Dankie oom dat oom ons geskiedenis so bewaar en oor dra aan jonger generasie. Oom is volks held in my oë omdat oom nie skroom om geskiedenis vertel en nie skroom om waarheid te vertel, is deer oom se videos wat my liefde vir my taal, volk, kultuur en geloof net sterker en sterker begin groei het as jong man van 35 is ek trots om deel van boervolk wees en sal ek dit oordrae aan my kinders en hulle verseker vertel van n oom met naam Rudi rossue
@@rudierousseau dis jammer one het groot verskilende wonder vindings ek Ken Afrikaaner s wat die sout van die tarde is ek is in 1973 in die weermag vir 12 maande net 2 rooinek e in a tent van 27 manne a lang storie maar ons het op die einde respek veroover jamer my africans is bietjie ge roes ek het nog steeds a hele paar Afrikaans vriende all word ek seventag jaar oud volgende jaar groet respek vir u
Baie Dankie wardeer dit opreg. Ja mense moet die Konsentrasie kamp kerkhowe gaan besoek. Mens wonder net. Daai mense het hel gehaat om te beskerm wat vir hulle belangrik was. Toe word dit net weggegee deur veraaiers
@@janvanaardt3773 jullie hebben vandaag een zwarte regering omdat een zwarte regering jullie grondstoffen voor minder geld verkoopt aan investeringsmaatschappijen zoals Blackrock wereldwijd gaat het altijd om diefstal van grondstoffen
Baie dankie Rydie vir hierdie video. Dit is voorwaar 'n stukkie Africana vir ons nageslag. Ek het 'n foto van Cornelees Kanniedood du Preez gesien. Het jy enige inligting van hierdie legendaries figuur en Pres Steyn se Adjudant. Enige inligting sal waardeer word 🙋♂️
Ek doen nogsteeds 👍Ek is n verlangse afstammeling van Andries Pretorius, dis aan my ma en ouma se kant van die families 👍 soos ek kan onthou het my ouma altyd gepraat van die Pretoruis'e wat glo plase tussen Kimberley en Ventersdorp gehad het, my ouma was Pretoruis gebore,en is getroud met n Van Der Bergh,wat n plaasboer op Blesbokfontein naby Ventersdorp geboer het(Baan van DER Bergh) my ouma was gebore in 1903, ek dink in Kimberly net na die konsentrasiekamp tye. Ek probeer altyd dieper in ons voorouers se geskiedenis in te grawe👍👍 Ek vind dit altyd baie interessant....
@@Cruise-d7o , ek het ook die jaar begin grawe in my geslagsregisters. Ek stel my lewe lank belang in geskiedenis, maar as mens eers gaan uitvis wie is jou voorgeslagte maak dit die geskiedenis soveel keer meer eg en lewendig. My een voorouer is in die dorp waar ek nou bly in 'n konsentrsiekamp dood, terwyl ek uitkyk op die kerk waar my oupa en ouma getroud is, dinge wat ek nooit eers geweet het nie.
@@andries4061 dis vir my soos n stokperdjie 🤣 ek hou van Geskiedenis 👍 ek het my en my pa se voorouers sovêr terug uit gevis waar dit begin het in Graaff Reinet 👍 het al van die ou grafte opgespoor en besoek 👍 die laaste graf is my oupa grootjie,maar ek kry hom nie presies opgespoor nie, dis Tamboekkiesfontein(nie 100% seker van die naam nie)dis "êrens" tussen Germiston en Heidelberg. My ouma aan my pa sê kant is gebore op Suikerbosrand,dis glo ook naby Heidelberg (Gauteng) so Tamboekkiesfontein moes daar somewhere daar wees,maar of Maps kry ek nie so n plek of begrafplaas nie 👍
Dit is waar. Die kanse dat jy n ware boer vriend het is omtrent 5%. Ek het sover in my 46 jaar miskien sewe ware boere ontmoet. Nie eers jou eie familie kan op staatgemaak word nie. Al waarop jy kan staatmaak is dat witman saam jou braai en in jou huis sit en voorgee hy is vriend net om te kyk waar en hoe hul jou kan indoen of rem. En om nie eers van die ras veraaiers te praat nie... En die hartseerste van als is dat die bliksem heel voor in die kerk sit, wat gemaak het dat ek deesdae net God, bybel, gebed en gesin het.
Dis so kosbaar, Dankie oom dat oom ons geskiedenis so bewaar en oor dra aan jonger generasie. Oom is volks held in my oë omdat oom nie skroom om geskiedenis vertel en nie skroom om waarheid te vertel, is deer oom se videos wat my liefde vir my taal, volk, kultuur en geloof net sterker en sterker begin groei het as jong man van 35 is ek trots om deel van boervolk wees en sal ek dit oordrae aan my kinders en hulle verseker vertel van n oom met naam Rudi rossue
Jy laat my hart warm klop.
Dankie Rudie dat jy ons geskiedenis bewaar. Ons volk, en veral ons kinders, word nou met groot leuens oor ons geskiedenis mislei.
En jy dink alles was die waarheid onder Apartheid ????
Watse soort onnosel is jy ?????
Mater jys 100% reg maar hier sal ek nooit afwyk van die waarheid nie!
Ek se baaie dankie vir die Afrikaaner se geskiednes groot respek vir die boere all is ek a joedse rooinek mag God die boere volk vir eevig seen
David ek wil nooit 'n Afrikaner wees nie Boer in my DNA verseker
@@rudierousseau dis jammer one het groot verskilende wonder vindings ek Ken Afrikaaner s wat die sout van die tarde is ek is in 1973 in die weermag vir 12 maande net 2 rooinek e in a tent van 27 manne a lang storie maar ons het op die einde respek veroover jamer my africans is bietjie ge roes ek het nog steeds a hele paar Afrikaans vriende all word ek seventag jaar oud volgende jaar groet respek vir u
Oom Dawid kom ons noem hulle liewers Boere. Dankie vir oom se skrywe
@@DavidPym-r7o nee wat Oom David ek verstaan oom goed. En as mens Afrikaans praat maak mens sommer dadelik n paar miljoen nuwe vriende.
Baie dankie !
weer een interressantie video bedankt
Rudie, die werk wat jy doen maak jou n ware en kosbare volksheld. Die jeug moet geleer word
Mater baie dankie vir die kompliment
Gegroet vanuit Zambia
Dis jammer die boerverraaiers vd Boere oorlog was toegelaat om aan te teel.
Hulle moes gekapater gewees het
Baie interessante video 👍👍👍👍 dankie...
Baie Dankie wardeer dit opreg. Ja mense moet die Konsentrasie kamp kerkhowe gaan besoek. Mens wonder net. Daai mense het hel gehaat om te beskerm wat vir hulle belangrik was. Toe word dit net weggegee deur veraaiers
Ons het vandag n Swart regering te Danke aan verraaiers soos FW de Klerk ,Pik Botha en hul trawante
@@janvanaardt3773 jullie hebben vandaag een zwarte regering omdat een zwarte regering jullie grondstoffen voor minder geld verkoopt aan investeringsmaatschappijen zoals Blackrock
wereldwijd gaat het altijd om diefstal van grondstoffen
Deur veragtelike liberale Afrikaners was hulle tot in die 146 moordkampe verraai gewees.
Moenie die liberale Afrikaner organisasie vergeet nie so ook van die kerke o.a ng kerk
Kmndt Eloff is my Groot Groot Groot Oupa😎
Thought I recognised Johan's voice narrating 😁😁
En hier praat die man wat self teen die dorp Oranje is. Hoe bring ons nóú die klouki by die oor. 😢
Hier stem ek 100 miljoen saam a BOER BLY A BOER
Baie dankie Rydie vir hierdie video. Dit is voorwaar 'n stukkie Africana vir ons nageslag. Ek het 'n foto van Cornelees Kanniedood du Preez gesien. Het jy enige inligting van hierdie legendaries figuur en Pres Steyn se Adjudant. Enige inligting sal waardeer word 🙋♂️
Was that an American flag?
There were about 400 American volunteers. I have a (possible)tunic button off a soldier that was shot in the Northern province
Bid jou aan !!!
N Republiek sonder n Hawe !!!
😂😂😂
Tragies, wonder hoeveel SA ners stel in hul geskiedenis belang
Amper niemand
Ek doen nogsteeds 👍Ek is n verlangse afstammeling van Andries Pretorius, dis aan my ma en ouma se kant van die families 👍 soos ek kan onthou het my ouma altyd gepraat van die Pretoruis'e wat glo plase tussen Kimberley en Ventersdorp gehad het, my ouma was Pretoruis gebore,en is getroud met n Van Der Bergh,wat n plaasboer op Blesbokfontein naby Ventersdorp geboer het(Baan van DER Bergh) my ouma was gebore in 1903, ek dink in Kimberly net na die konsentrasiekamp tye. Ek probeer altyd dieper in ons voorouers se geskiedenis in te grawe👍👍 Ek vind dit altyd baie interessant....
@@Cruise-d7o , ek het ook die jaar begin grawe in my geslagsregisters. Ek stel my lewe lank belang in geskiedenis, maar as mens eers gaan uitvis wie is jou voorgeslagte maak dit die geskiedenis soveel keer meer eg en lewendig. My een voorouer is in die dorp waar ek nou bly in 'n konsentrsiekamp dood, terwyl ek uitkyk op die kerk waar my oupa en ouma getroud is, dinge wat ek nooit eers geweet het nie.
@@andries4061 dis vir my soos n stokperdjie 🤣 ek hou van Geskiedenis 👍 ek het my en my pa se voorouers sovêr terug uit gevis waar dit begin het in Graaff Reinet 👍 het al van die ou grafte opgespoor en besoek 👍 die laaste graf is my oupa grootjie,maar ek kry hom nie presies opgespoor nie, dis Tamboekkiesfontein(nie 100% seker van die naam nie)dis "êrens" tussen Germiston en Heidelberg. My ouma aan my pa sê kant is gebore op Suikerbosrand,dis glo ook naby Heidelberg (Gauteng) so Tamboekkiesfontein moes daar somewhere daar wees,maar of Maps kry ek nie so n plek of begrafplaas nie 👍
Mater ek sal se die ware geskiedenis van die Boere volk nie die leuns van die liberale Afrikaners
Waar woon jy Andries?
of n pakkie diamante....
Agtergrond musiek to hard en steurend
Sit jou gehoor stukkie sagter en o ja jou bril ook dat jy kan sien waar stel jy dit sagter
Paulus Kruger was 'n veraaier
As Jy my vra, Meer as 60% is Veraaiers
Nee daar is baie meer