Vry Afrikaner in gesprek met Willie Spies

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Willie Spies gesels op Vry Afrikaner oor die vryheidsideaal, waar Orania in die prentjie pas en wat Afrikaners kan doen om 'n verskil te maak. Na al die harde werk wat hy ingesit het om Julius Malema in die hof te beveg en sodoende die gewraakte "Kill the Boer" lied te verban, brei Willie uit oor sy rol by AfriForum en die redes waarom hy sedert sy studentejare betrokke is met die skepping van 'n ruimte waarin Afrikaners vry en veilig kan wees.

Комментарии •