Al lê die berge nog so blou.

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 7 сен 2024
  • Dagbreek boereorkes oefening.

Комментарии • 15

  • @dennisjeffs4239
    @dennisjeffs4239 3 года назад +2

    Brilliant guys, we must keep the boeremusiek alive, well done 👍

  • @jaapvandenbergh7430
    @jaapvandenbergh7430 5 месяцев назад +1

    Pragtig kêrels

  • @sarelbrits2301
    @sarelbrits2301 3 года назад +2

    Vir my persoonlik is dit een van die mooiste boeremusieknommers! Kan nie ophou luister nie.

    • @wilhelmjooste2425
      @wilhelmjooste2425  3 года назад

      Ons is nly ons kon jou gunsteling speel. Dankie vir die kyk.

  • @christineoooo
    @christineoooo Год назад +1

    Briiiant

  • @mariuskuhrau761
    @mariuskuhrau761 3 года назад

    Ai, Al le die berge nog so blou. Amper vergete woorde van lank terug, toe ons nog n baie mooie land gehad het. Pragtig gespeel.

  • @MrFlatroofer
    @MrFlatroofer 3 года назад +1

    Just love your music.

  • @teatimeontablemountain9205
    @teatimeontablemountain9205 3 года назад +1

    Ai ... lekker man ...👍💃🕺

  • @iansoutryer3189
    @iansoutryer3189 3 года назад +2

    How old are these songs?
    Are there also any lyrics to it?

    • @wilhelmjooste2425
      @wilhelmjooste2425  3 года назад +2

      Hi Ian. Yes these songs are old and yes there is lyrics for this song.

    • @iansoutryer3189
      @iansoutryer3189 3 года назад

      @@wilhelmjooste2425 I just found this sung interpretation on the internet by a guy called Wian Otto.
      ruclips.net/video/GsmeER30BeI/видео.html

    • @nature-thebestteacherofthe9628
      @nature-thebestteacherofthe9628 3 года назад +1

      This song is probably a 100 or more years old... It has lyrics and here it is.... AL le die berge nog so blou
      Al le die berge nog so blou
      Al le die berge nog so blou
      Sy woorde sal ek steeds onthou
      Al woon my bokkie nog so ver
      Al woon my Bokkie nog so ver
      Al woon my bokkie nog so ver
      Dan troos ek my aan die more ster
      Nou gaan hy weg met 'n lekker hart
      Nou gaan hy weg met 'n lekker hart
      Nou gaan hy weg met 'n lekker hart
      Hier sit ek nou in pyn en smart
      Maar die moet julle darem weet
      Maar die moet julle darem weet
      Maar die moet julle darem weet
      Sy woorde sal ek nooit vergeet
      Al le die berge nog so blou
      Al le die berge nog so blou
      Al le die berge nog so blou
      Sy woorde sal ek steeds onthou

    • @iansoutryer3189
      @iansoutryer3189 3 года назад

      @@nature-thebestteacherofthe9628
      O thanks, that's more than I had hoped for. It really is a nice song! Thanks for taking the time!