Jongman,hierdie is UITSTEKEND! Hou kop en loop saamt Jesus en mag Hy jou seën en onder Sy kosbare Bloed hou. Sis STUNNING en iets nuut,refreshing. 🎉👏🏻👏🏻👏🏻
JY my boetie is VERSTÔMMEND!!! Ek gaan jou dophou en ASAP n show van jou loop kyk. Ek hoop ons Boere kom agter jou my maaitjie want RESPEK vir jou wat in my pragtige taal sing sonder aksênt nog DAARBY. Absolute great song met nog n beter stêm. Laat die rassiste vrot in hul eie haat,wit sowêl as swart. Ek staan SOLID agter jou en sal n bullet vat vir jou. Ek sien namena ons almal uit na wat jy nog gaan opdis jongman! Mag Jesus jou seën en bewaar. My bek hang redelik OOP! 🇿🇦❤️🌹😎🏁
Baie mooi mense soos jul wat my weer positief laat voel oor ons stukkende land
Ons land is Nie stukkend Nie daar is Ander Lande erger as ons sin
As n weduwee, het hierdie song op n ander level met my gepraat. So so mooi woorde.
Ekt absolutely geen woorde nie. Dis n besonderse music video en eks absolutely obsessed!! Trots op jou Dodo! ❤
Baie dankie🌻
Daar is min songs wat met my siel praat soos hierdie song! Dodo you are going places!
Ongelooflike mooi liedjie🎉 op repeat!
Nou kan jy se jy weet wat agter die skerms gebeur as ons shoot dankie vir al die help!🌻
Dankie dodo jy gee Weer Vir ons. N rede Om weer op testaan
Jongman,hierdie is UITSTEKEND! Hou kop en loop saamt Jesus en mag Hy jou seën en onder Sy kosbare Bloed hou. Sis STUNNING en iets nuut,refreshing. 🎉👏🏻👏🏻👏🏻
Pragtige lied Dodo💟 Soooo trots op jou🌸
Baie mooi liedtjie dodo 🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉
JY my boetie is VERSTÔMMEND!!! Ek gaan jou dophou en ASAP n show van jou loop kyk. Ek hoop ons Boere kom agter jou my maaitjie want RESPEK vir jou wat in my pragtige taal sing sonder aksênt nog DAARBY. Absolute great song met nog n beter stêm.
Laat die rassiste vrot in hul eie haat,wit sowêl as swart. Ek staan SOLID agter jou en sal n bullet vat vir jou. Ek sien namena ons almal uit na wat jy nog gaan opdis jongman! Mag Jesus jou seën en bewaar.
My bek hang redelik OOP! 🇿🇦❤️🌹😎🏁
Love jou stem!! Dit gee my hoendervleis en hierdie lied is so so mooi!! Skoon verslaaf!❤❤❤ Welgedaan!!!
im a black south african.. sotho to be specific.. what u are doing is amazing
Goeie song Dodo well done❤❤
Verslaaf op die liedjie tot my ringtone gemaak well done Dodo❤
Well done Dodo. Awesome song.
Wel gegaan DODO Baie mooi 🙏
Beautiful song and video dodo ❤❤❤❤
Awesoooooome!!!
Well done bro, I’m super proud of you🎉🎉🎉❤️🔥❤️🔥
Baie mooi woorde, werklik waar.
Awesome!!!!
❤ Fantasiese Diep Song Congratulations Dodo
Dodo my man!!!!🎉🎉🎉🎉🎉
Beautiful ❤
Uitstekend!!! Mal hieroor! ❤
Ek is baie bly omte hoor sing so baie mooi afrikaans musiek.
Baie mooi🎉
Love it❤
Congrats on the new song bro ❤
Love it👌👌👌 Beautiful💕
Ekt hom die naweek by die Kirkwood Wildsfees gehoor vir die eerste keer, ekt geweet ek moet hom weer kom luister. ❤
So so mooi
Hij doet my denken aan Seal👨🏽☺️👍🏻 dezelfde schorre stem klinkt goed
Dankie dodo
Uitstekende werk manne
Aan die brand 🔥🔥🔥🔥
Sjoe! Maar hierdie lied roer omtrent ñ mens se hartsnare. Nog ñ hit wat ons hier het👌🏽👌🏽👌🏽
Mooi so Dodo❤❤❤
Jy weet net hoe om afrikaans mooi te hou.
Baie dankie!🌻
Hello Dodo sal jy dalk al jou lietjies in Deneysville kan kom sing ek is 10jaarige meisie en ek wil jou graag sien lekker dag baai
Yster🎉
All die pad van die USA🫠
❤😂🎉😢😮😅😊
X huil my dood elke keer as x di liedtjie hoor
In watter land is jy
Suid Afrika
Well done Dodo. Awesome song.
Beautiful 🎉❤