Willem Samuels deel sy getuienis

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 7 янв 2019
  • Welkom by die amptelike RUclips-kanaal van Baasraak saam met Coach Freek! Teken in (SUBCRIBE) op hierdie kanaal om jou gunsteling Preek van Freek, Radio, Potgooi en TV Programme van oor die jare, en baie meer eksklusiewe inhoud te stroom.
    Klik op die SUBCRIBE -knoppie, sodat jy nooit sal uitmis as ons nuwe videos op ons kanaal plaas nie.
    Die Here Jesus Christus, het oor die 20 jaar gelede, vir Evangelis Freek Vermaak gesalf en geroep, om 'n blye boodskap te bring aan die mense in nood, Die Here het vir Freek gestuur om dié wat moedeloos is, op te beur, om vir die gevangenes vrylating aan te kondig, vryheid vir dié wat opgesluit is, om aan te kondig dat die tyd gekom het waarop die Here genade betoon, die dag waarop ons God sy vyande straf maar almal wat treur, vertroos, die dag waarop Hy vir dié in Sion wat treur, eer gee in plaas van smart, vreugde in plaas van droefheid, blydskap in plaas van hartseer.
    Coach Freek glo dat God se genade is vir 'n mens genoeg om die uitdagings in jou lewe Baas te Raak! Freek en sy vrou Hannah en hulle bedieningsspan en vriende en vennote het een doel voor oë en dit is om hulle gawes en talente te gebruik om God die Vader te verheelik en om mense aan die Here Jesus bekend te stel wie Hom nie ken nie.
    Besoek die Baasraak Span se Webtuiste:
    ➢ www.baasraak.tv/
    Jy kan nou enige tyd en plek op enige slimtoestel na al ons Baasraak Uitsaai Netwerk kanale kyk of luister op ons eie Mobiele Baasraak Toep (App) wat nou beskikbaar is. Sy naam is “Baasraak Nou”. Dit is gratis beskikbaar. Gaan laai hom gerus af deur op die link:
    ➢baasraak.beezer.com/
    Ondersteun Coach Freek en sy Span Finansieël:
    ➢ Besoek ons ons webblad om ons bank, Paypal, of Payfast besonderhede te verkry: ➢www.baasraak.tv/saai
    Volg die Baasraak Span:
    ➢ facebook: / baasraak
    ➢ instagram: / coach.freek
    ➢ potgooi: www.baasraak.tv/potgooi
    Deel asb ook met jou familie en vriende? Saam kan ons misdaad en geweld BAASRAAK in die naam van die HERE JESUS CHRISTUS!

Комментарии • 16

  • @magdalenenorman6243
    @magdalenenorman6243 8 дней назад +1

    Amen dankie vir die getuienis die Here bly getrou

  • @calliepohl8977
    @calliepohl8977 2 года назад +2

    Ai man God is op die Troon. Dankie vir ñ mooi getuienis Hy maak waarlik vry.

  • @YolandiClaasen
    @YolandiClaasen Месяц назад

    Ek is bly day it but ander het🙏🙏 God bless you

  • @wendavermeulen9160
    @wendavermeulen9160 2 года назад

    Probeer om 'n verskil te maak in ander mense se lewe. Hou julle besig met dit wat tot sitting van Gods Woord is

  • @azrahendricks599
    @azrahendricks599 Год назад

    God is Good

  • @japiebloementhal3885
    @japiebloementhal3885 Год назад

    Amen

  • @dionysiusgaeseb9342
    @dionysiusgaeseb9342 4 года назад

    Praise the Lord

  • @hennielouwies6311
    @hennielouwies6311 10 месяцев назад

    Ek soek Willem Samuels se nommer asb ons was saam opskool en opsee

  • @nickoctober6675
    @nickoctober6675 5 лет назад +2

    Die Here seen baie dankie vir die bemoeding yor currently working in Saudi Arabia God bless keep well

  • @eyevinivan2207
    @eyevinivan2207 5 лет назад

    Good luck to the brother, people have to used by government to preach guide kids from early years, because the main trick of extinguishing fire is to start from the base. Am touched by this message

  • @user-ru8ul6um2p
    @user-ru8ul6um2p 11 месяцев назад

    😅Dit is wat God Kan doen

  • @CatherineSoeker-sz6yh
    @CatherineSoeker-sz6yh Год назад

    By c

  • @azrahendricks599
    @azrahendricks599 Год назад

    Amen