ST. HELENABAAI. Afrikaanse sanger Worsie Visser sterf (TV-Nuus, Maandag 4 Mei 1998)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 30 янв 2016
  • Opgelaai deur · Uploaded by Inus Bester. Nuusleser Freek Robinson berig Maandagaand 4 Mei 1998 tydens die Afrikaanse TV-nuusbulletin van bekende Afrikaanse sanger Worsie Visser wat vroeër die dag dood is toe sy vliegtuig naby St. Helenabaai die grond getref het in digte mis.

Комментарии •