Bella van Upington se eerste Gospel Album. Produced by: Pastor P. Simon Seekoei All backing vocals done by: Mariana Seekoei and Past Simon P. Seekoei Copy right: New Vision Music Released: 2002
Alle eer aan God,mag Sy wonderlike naam geprys wees.n Liefdevolle Jesus,Hy verlaat Sy kinders nooit,jou vriende,familie draai hul ruens op jou,maar Jesus bly getrou😢😢
Alle eer aan God,mag Sy wonderlike naam geprys wees.n Liefdevolle Jesus,Hy verlaat Sy kinders nooit,jou vriende,familie draai hul ruens op jou,maar Jesus bly getrou😢😢
Baie mooi
Dankie Sister Bella 🙏🏽🙏🏽🙏🏽🙌🏽♥️♥️♥️
Die song maak my laat ek altyd by Here Jesus plai
Dankie suster BELLA
❤❤
👋
Prys Sy naam