Jare laas n Afrikaanse liedjie gehoor wat Nationalisme bevorder en nie ons kultuur met Brandewyn, rugby, braai en mekaar se vroue uitkyk verkrag! Moerse mooi.... uit die park!
Supermooi lied om over na te denken Dit liedje in het Europees Parlement laten horen zodat er mogelijk een paar van die Heren tot inzicht komen dat het zonder de Boeren geen eten zal zijn 🤔groetjes uit België
Beautiful Farm Stinnie and Nic - the song sounds beautiful and seeing you there was fantastic - made me miss you even more though. Sending Love to you and Nic.
Jare laas n Afrikaanse liedjie gehoor wat Nationalisme bevorder en nie ons kultuur met Brandewyn, rugby, braai en mekaar se vroue uitkyk verkrag!
Moerse mooi.... uit die park!
Supermooi lied om over na te denken Dit liedje in het Europees Parlement laten horen zodat er mogelijk een paar van die Heren tot inzicht komen dat het zonder de Boeren geen eten zal zijn 🤔groetjes uit België
Dit is nou 'n liedjie so reg na 'n man se hart. Baie dankie ook vir 'n uitstekende video.
Wow dis awesome... Adam ek het nog altyd van jou gehou.... Maar met die lied het jy dit diep getref 😢❤
Kosbare woorde en stem v hierdie Tyd❤
Lekker Adam nog n treffer!!!!!
Baie mooi Adam, ons Hou van jou liedtjie. 🌟
Mooi dit raak diep in n boer se hart.
Beautiful Farm Stinnie and Nic - the song sounds beautiful and seeing you there was fantastic - made me miss you even more though. Sending Love to you and Nic.
So baie mooi Adam!❤🎼
Baie mooi lied.
Saluut
Baie mooi❤
Baie mooi
Dis sooooo mooi❤
So nice song adam 🎉
🙏❤️🙌
Bevange!
Lyrics plz
Lyrics??
Wraggies mooi, soos net hy dit kan doen !