As die son se laaste strale

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 24 сен 2020

Комментарии • 57

  • @07520janelia
    @07520janelia 2 месяца назад +3

    Dit is baie baie mooi
    Mens kan beslis God se teenwoordigheid hier voel as mens na de lied luister
    Afrikaans bly maar die mooiste taal

  • @inasmit4510
    @inasmit4510 2 года назад +12

    Geen taal is ooit mooier as ons taal. Geen gebed so mooi soos in ons taal. Geen taal kan beskryf soos ons taal. AFRIKAANS!!!!

  • @beatieschoeman
    @beatieschoeman 2 года назад +11

    Vandat 'n vriend vir my die lied gestuur het, luister ek elke dag daarna. Wat 'n seën! Baie dankie!

  • @jakkiehattingh6008
    @jakkiehattingh6008 2 года назад +9

    Baie dankie vir die pragtige lied. 🙏 moet saam stem dit praat met my siel.🙏

  • @marlisegreen2584
    @marlisegreen2584 2 года назад +9

    Absoluut mooiste samestelling van stemme ooit,! Kan my verloor in die musiekstuk.

  • @florisslabber1758
    @florisslabber1758 3 года назад +11

    Ek luister elke dag hierna.
    Die mooiste woorde en lirieke ooit!!!

  • @wilnavanzyl6446
    @wilnavanzyl6446 2 года назад +8

    Hartroerend !!! Mooiste lirieke !!!

  • @corneliabothma8932
    @corneliabothma8932 2 года назад +6

    Meesleurend en absoluut pragtig.
    Baie dankie. Cornelia Bothma

  • @dawnprinsloo6898
    @dawnprinsloo6898 Год назад +2

    Skepper, skepping, mens en versoening vorm ‘n sirkelgang in my gees, wanneer ek na hierdie pragtige veelstemmige lied met die mooiste orrelbegeleding luister.
    Al die eer en die lof aan ons Hemel Vader. Halleluja, Amên.

  • @brendabreedt8454
    @brendabreedt8454 3 года назад +6

    Pragtig!!lieflike sang en sulke mooi afrikaanse woorde. Praat met my siel.

  • @ferdieg1402
    @ferdieg1402 7 дней назад

    Baie mooi lied, dankie....

  • @altavanantwerpen9277
    @altavanantwerpen9277 2 года назад +4

    So mooi dankie vir die pragtige lied Sal graag Wil meer hoor

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 Год назад +2

    Eenvoudig hartroerend en aangrypend. Dankie Johan Botes.

  • @pieterventer2291
    @pieterventer2291 3 года назад +7

    Hemels-mooi!. Hierdie lied praat met mt siel.

  • @MJ-lz1km
    @MJ-lz1km Год назад +2

    Pragtig en mooi agtergrond.....gelukkig hoef ek nie weer na n predikant te kyk wat met sy hande in sy sakke staan as hy ons Vader aanbid!!!

  • @herrzweistein9039
    @herrzweistein9039 3 года назад +16

    Die MOOOOISTE verwerking ooit. Luister na die pragtige basse en die soprane in harmonie. MOOI MAN. En Baie Dankie

  • @danielpienaar9871
    @danielpienaar9871 2 года назад +7

    Pragtig en hartroerend .🙏

  • @heilastander7237
    @heilastander7237 2 года назад +4

    Wonderlike woorde. Die orrel is so sensitief ingewerk en die stemme sterk en goed vermeng om die lied te laat lewe. Ek voel dit in my gees.

    • @marlisegreen2584
      @marlisegreen2584 Год назад

      Hi daar.. Kan jy asb as jy nie omgee vir my laat weet (as jy weet).. Watter koor sing hierdie pragstuk. Waardeer opreg!

    • @heilastander7237
      @heilastander7237 Год назад +1

      @@marlisegreen2584 jong Marli e ek weet nie ek sien iets van Retief Burger Willie Joubert en Piet Smith wanneer ek dit intik. Miskien het hulle die verwerking met 'n koor (weer nie watter koor) gedoen nie. Jammer miskien kan iemand anders help. 💖

    • @marlisegreen2584
      @marlisegreen2584 Год назад +1

      @@heilastander7237 dankie vir jou moeite waardeer opreg!

  • @wouterkabouter102
    @wouterkabouter102 6 месяцев назад +1

    Ek`t hierdie lied nou vir die eerste keer gehoor. Baie mooi melodie en woorde! Dadelik geberg op my speellys. Dankie vir die deel hiervan Petrus.

  • @dawnprinsloo6898
    @dawnprinsloo6898 Год назад +2

    Pragtigste stemme en woorde, hartroerend🙏✝️🔥

  • @gawiewolmarans3813
    @gawiewolmarans3813 Год назад +4

    Hierdie opname is deur die A Capella Koor in 1976 gemaak, en op die LP "Hy's die Een" versprei. Die leidster, Elize Rautenbach, het die vertaling behartig. Dit is later deur Johann Botes en Cathy Viljoen opgeneem.

    • @carolinahenn3126
      @carolinahenn3126 4 месяца назад +1

      Waar kan 'n mens die verwerking kry op bladmusiek?

  • @cronjealberts9341
    @cronjealberts9341 4 месяца назад

    Pragtig…luister nou en voel die genade van God se Sy teenwoordigheid om my. Amen

  • @mari-elnalouw8244
    @mari-elnalouw8244 Год назад +2

    Baie mooi! Dankie

  • @hesterlagrange3775
    @hesterlagrange3775 3 года назад +8

    Pragig in 'n deurmekaar wereld!

  • @soekienienaber2892
    @soekienienaber2892 3 года назад +8

    Fantasties. My suster het vandag die link op ons familie groep gepos, ek kan nie ophou luister nie. Die woorde is diep

  • @lindaduplooy9742
    @lindaduplooy9742 3 года назад +4

    Amen

  • @hannetjie4817
    @hannetjie4817 2 года назад +3

    Mens kan dit oor en oor luister....lieflike vertroostende lirieke...is daar dalk nog sulke liede?

  • @henniepieterse6265
    @henniepieterse6265 11 месяцев назад

    Baie mooi ❤

  • @desireuys
    @desireuys Год назад +1

    Fantasties!

  • @AntonHerman-qm3nz
    @AntonHerman-qm3nz 6 месяцев назад +1

    Wat `n inspirasie!!

  • @lorriemamoet9406
    @lorriemamoet9406 Год назад +3

    Die lied se naam is Genade oorspronklik deur Cathy Viljoen gesing geskryf deur Botes

  • @mariecoetzee4370
    @mariecoetzee4370 4 месяца назад

    Pragtig❤

  • @hannetjie4817
    @hannetjie4817 2 года назад +3

    Absoluut wonderlik

  • @chrisvantonder5698
    @chrisvantonder5698 7 месяцев назад

    Die lied roer diep in my hele wese

  • @sintjohnwitbooi490
    @sintjohnwitbooi490 Год назад +1

    Groot seën, dankie. Sal u asseblief vir ons sê watter koor sing?

  • @AlidaCampher
    @AlidaCampher 28 дней назад

    Hierdie lied praat met my diepste siel

  • @johannaviljoen8863
    @johannaviljoen8863 2 года назад +1

    Waar kan ons die bladmusiek kry? Is dit 'n flam/vonklied

  • @ronellerasmus2407
    @ronellerasmus2407 2 года назад +3

    Waar kry ek hierdie lied is komponis?

    • @anitalalor1391
      @anitalalor1391 2 года назад +2

      Die komponis is Johan Botes. Hulle woon in Hartenbos. Dis n pragtige lied!

    • @gawiewolmarans3813
      @gawiewolmarans3813 6 месяцев назад

      Hierdie opname is deur die A Capella Koor in 1976 gemaak, en op die LP "Hy's die Een" versprei. Die leidster, Elize Rautenbach, het die vertaling behartig. Dit is later deur Johann Botes en Cathy Viljoen opgeneem.
      Petrus Afrikaner
      Reply

  • @johannpdutoit3809
    @johannpdutoit3809 Год назад +1

    Hallo Petrus..... "As die son se strale" is so treffend gesing in jou video - dis een van daardie liedjies wat konstant in mens se kop bly draai. Ek wil graag ons koor hier in Margate moet dit sing, en ek druk nou op jou knoppie vir hulp: waar kan die orrelmusiek en die vier koorstemme opgespoor word?

    • @gawiewolmarans3813
      @gawiewolmarans3813 6 месяцев назад

      Hierdie opname is deur die A Capella Koor in 1976 gemaak, en op die LP "Hy's die Een" versprei. Die leidster, Elize Rautenbach, het die vertaling behartig. Dit is later deur Johann Botes en Cathy Viljoen opgeneem.
      Petrus Afrikaner
      Reply

    • @johannpdutoit3809
      @johannpdutoit3809 6 месяцев назад

      @@gawiewolmarans3813 Baie dankie vir de inligting Petrus! Die A Capella koor se weergawe bly verseker die mooiste!

  • @TheAndrevantonder
    @TheAndrevantonder 3 года назад +1

    Hallo Petrus, is dit die Jatniel koor?
    Dit is baie mooi.
    Groete

  • @wilnaswanepoel2619
    @wilnaswanepoel2619 3 года назад +3

    Pragtig Petrus, watter koor sing hier?

    • @chrisjooste3768
      @chrisjooste3768 2 года назад

      Ek sal ook graag wil weet!

    • @gawiewolmarans3813
      @gawiewolmarans3813 6 месяцев назад

      Hierdie opname is deur die A Capella Koor in 1976 gemaak, en op die LP "Hy's die Een" versprei. Die leidster, Elize Rautenbach, het die vertaling behartig. Dit is later deur Johann Botes en Cathy Viljoen opgeneem.
      Petrus Afrikaner
      Reply

  • @chrisjooste3768
    @chrisjooste3768 2 года назад +1

    Ek wil graag weet watter koor die lied sing asseblief.😊

    • @petrusafrikaner3099
      @petrusafrikaner3099  2 года назад

      Ek wil ook so graag weet

    • @gawiewolmarans3813
      @gawiewolmarans3813 6 месяцев назад

      Hierdie opname is deur die A Capella Koor in 1976 gemaak, en op die LP "Hy's die Een" versprei. Die leidster, Elize Rautenbach, het die vertaling behartig. Dit is later deur Johann Botes en Cathy Viljoen opgeneem.
      Petrus Afrikaner
      Reply

  • @hendrikbotha5288
    @hendrikbotha5288 Год назад

    Kan iemand dalk my meedeel watter koor hier sing!!

    • @gawiewolmarans3813
      @gawiewolmarans3813 6 месяцев назад +1

      Hierdie opname is deur die A Capella Koor in 1976 gemaak, en op die LP "Hy's die Een" versprei. Die leidster, Elize Rautenbach, het die vertaling behartig. Dit is later deur Johann Botes en Cathy Viljoen opgeneem.
      Petrus Afrikaner
      Reply