Dit is die waarheid, wanneer ons die Woord hoor, dan sif die Heilige Gees dit wat vir ons persoonlik goed is. God seën en behoed jou vandag en vir altyd!
Prys Sy wonderlike Naam. Ek was amper deur dieselfde ding. Ek was in n bos gesleep. Daar het ek amper twee ure gebaklei en sukkel. Elkekeer as ek weg kom het hy my gekry en weer terug gesleep. Maar ek het begin praat met die Here. Daar is soveel detail met my storie. Maar daardie aand het ek Jesus gesien my net staan en kyk toe ek vra vir hulp. Ek het die man begin ompraat en uit die bos gepraat na die pad. Daar kom toe twee mans vriende van my aan net toe ons die pad maak!. Hy was tronk toe die volgende dag. Soos ek sê daar is baie detail maar vandag deel ek my getuie in my gemeenskap. Baie dankie vir die getuie. God is getrou. ❤
Wonderful testimony 🙌🙌🙌🙌🙌
Amen,God en sy Magtige Engele het jou bewaar🙏🙌
Amen dankie vir Jou awesome getuienis
Amen prys sy wonderlike naam jesus hy is n waar maker van sy woord
Amen Hallelujah Shalom. 🙌🙏
Dankie vir die deel. Staan absoluut op Psalm 91 vers 14 en 15
Hoe net aan my sis god is lief vir jou ❤❤
So bemoedigend. Kragtige getuienis. God seën jou Debbie . Baie dankie.❤
Hartseer getuienis...dankie dat jy opgestaan het vir YAHSHUA...
Dit is die waarheid, wanneer ons die Woord hoor, dan sif die Heilige Gees dit wat vir ons persoonlik goed is. God seën en behoed jou vandag en vir altyd!
Jy is so pragtige mens. Jys reg, Jesus het jou so lief.
WOW JUANITA WHAT A REVELATION.....DIS N BAIE HARTSEER GETUIENIS MAAR OOK MOTIVEEREND....AI DIE LIEFDE VAN JESUS IS WONDERBAAR
Jy is 'n pragtige sterk mens ek bid vir jou sterkte vorentòe.
Shoe die getuienis is diep God stel nooit teleur nie
Wow magtige Vader is altyd in beheer
Prys Sy wonderlike Naam. Ek was amper deur dieselfde ding. Ek was in n bos gesleep. Daar het ek amper twee ure gebaklei en sukkel. Elkekeer as ek weg kom het hy my gekry en weer terug gesleep. Maar ek het begin praat met die Here. Daar is soveel detail met my storie. Maar daardie aand het ek Jesus gesien my net staan en kyk toe ek vra vir hulp. Ek het die man begin ompraat en uit die bos gepraat na die pad. Daar kom toe twee mans vriende van my aan net toe ons die pad maak!. Hy was tronk toe die volgende dag. Soos ek sê daar is baie detail maar vandag deel ek my getuie in my gemeenskap. Baie dankie vir die getuie.
God is getrou. ❤
Goeie dag Nazzy, kontak ons asb op epos of Whatsapp:
info@diegetuienis.co.za
@@DieGetuienis Ek sal beslis In kontak kom. 🤍
Die Here is altyd met ons
🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏
Debbie van waar is jy?? Ons wil n vroue tee hou...
Goeie dag, sy is van Kaapstad.
@@DieGetuienis baie danki, weet jul van iemand miskien wat in Pta of Jhb bly. Onscgemeente is in Witbank.
Stuur vir ons 'n epos met 'n meer inligting dan kan ons 'n paar dames in Gauteng vra of hulle sal beskikbaar weer. info@diegetuienis.co.za