2025-01-19 Voorsang, gemeentesang en orrelspel van Louise Hughes

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 фев 2025
  • Gemeentesang met orrelspel opgeneem tydens 'n kerkdiens
    Die musiek is opgeneem tydens die erediens van Sondag 2025-01-19.
    Die sang is gewone gemeentesang die NG Gemeente Witfield-Wes wat gelei word deur voorsangers en die musiek word deur Louise Hughes op die orrel gespeel.
    Liedjies wat in die' video voorkom
    Die liefde van Jesus
    Borrelliedjie
    Leef jou lied
    As jy glo en vertrou
    U is my lied en my vreugde
    U is waardig
    Halleluja, U is Koning
    Prys die Here, vanuit die Hemele
    Bring al die volke
    Die genade van ons Here Jesus
    Amen
    Die video bevat Afrikaanse Christelike lofsang
    This video includes Afrikaans gospel songs
    This video also includes organ play and Afrikaans Dutch Reformed songs as performed by the congregation during a church service of the Dutch Reformed Church of Witfield-Wes, Boksburg, Gauteng, South Africa

Комментарии •