Ek sal Ben Kruger altyd onthou vir die deel. Ek beskou dit as een van die snaakste dele in enige movie ooit, sluit alle hollywood flieks in. Rus in vrede vriend
To the family of Ben Kruger my deepest condolences. He was such a legend in the S.A. film industry. Sending all my love 💕 May God hold you tight in his arms🙏🙏🙏
RIV Ben en dankie vir die jare se vernaak wat jy verskaf het van Skooldae tot die laaste rol wat vertolk is. Hierdie een bly klassiek. Groot verlies vir die volk.
Ek is 'n Engelssprekende Suid Afrikaner en ek dink die fliek is hond snaaks. Ons land is in sy moer in en dit is nou meer belangrik as ooit dat ons bietjie kan lag al is dit vir onsself. Afrikaans is n wonderlike taal en komedie is n belangrike faset van enige taal. Bedaar bietjie, lag bietjie, Suid Afrika het dit nodig.
I downloaded this whole movie and watched it. I don't speak Afrikaans, but I think it was funny. :P But I guess you have to be afrikaner to really appreciate it as a whole.
xD! Robbie Wessels jy is een snaanks man!!! En Leon Schuster ek het lanklaas iets van jou gesien!!!! *sigh* home sick now! ='[ NEED TO WATCH AGAIN! 0:00 !
Julle kom kots hier op mekaar en val mekaar aan. Classy, really classy. Well done tinmiss. Jy het n Aus rugby trui en meer Arfikaans in en om jou huis as enige Afrikaaner - terwyl jy in Aus sit. Onderwysers in Aus kry serkerlik meer geld as die in SA, maar nie genoeg om n miljoener te wees in drie maande nie. Ek vermoed dis nie ons wat kan kaartjies bekostig soontoe nie, ek dink dis jy wat nie n kaartjie kan terug SA toe bekostig nie, want jy en jou vet gat sal twee sitplekke moet koop.
ag Neelskruger, toe toe toe! dis suiwer afrikaans en, almal dink dit mar mag dit nie meer sê nie! so vat 'n chill pil en geniet ons afrikaanse akteurs en storie vertellers en movie makers!
xurra79, dan al wat jy vir mense in die buiteland antwoord is die volgende: "oh shucks it's a Monster!" hehehe...eks ook in die buiteland en dis nou mar net iets waarmee jy moet vrede maak - tale is net klanke, so lat die bolla bietjie los en lag saam! :-)
Anyone watching this in 2024 ?
Yes
Nou nt ja 😂
Ons is hier
Ja
I always watch it
2020...en ek lag my nog altyd in my moer vir hierdie scene
Heeltemal
This scene is Oscar worthy performance...
RIP Ben, we will always remember this as one of the best ever moments.❤
RIV Ben Kruger. Wat n legende!
Best Afrikaans scene ever wow I can't stop laughing 🤣🤣🤣👍
Ek sal Ben Kruger altyd onthou vir die deel. Ek beskou dit as een van die snaakste dele in enige movie ooit, sluit alle hollywood flieks in. Rus in vrede vriend
To the family of Ben Kruger my deepest condolences. He was such a legend in the S.A. film industry. Sending all my love 💕 May God hold you tight in his arms🙏🙏🙏
I learned my first words and sentences of Afrikaans with this movie. I know only one Afrikaner expat here, but not seen him in a while.
One of the funniest movies to come out of this country. Proudly South African. Hilarious scene. Thanks.
This and lipstiek dipstiek
I love it.. the old days.
Super deze video! Ik kan het goed verstaan als Nederlander!!
This was the best most epic sense from Ben as principal . So funny and his acting was amazing . Rip
The best piece of acting there is.
10/10 beste ooit!!
RIV Ben en dankie vir die jare se vernaak wat jy verskaf het van Skooldae tot die laaste rol wat vertolk is.
Hierdie een bly klassiek. Groot verlies vir die volk.
Ben Kruger op sy beste 👌👌👌.R.I.V. Ben
Sokker catching strays! Funny funny scene. As one who understands Afrikaans, I’m always in stitches watching this scene.
Rest in peace Ben. You will be remembered ♡
Ek is 'n Engelssprekende Suid Afrikaner en ek dink die fliek is hond snaaks. Ons land is in sy moer in en dit is nou meer belangrik as ooit dat ons bietjie kan lag al is dit vir onsself. Afrikaans is n wonderlike taal en komedie is n belangrike faset van enige taal. Bedaar bietjie, lag bietjie, Suid Afrika het dit nodig.
Ons land is rerig in sy moer brada
Rest in Peace Big Ben!
HAHAHAHAHAHAHAHAHAHAAHA....Awesome movie and this must be one of the best scenes.....
Ben Kruger is 'n perfekte skoolhoof! HAHA!
HOE DE FOK DOEN N MENS DIT!!!
R.I.P. Ben Kruger
I downloaded this whole movie and watched it. I don't speak Afrikaans, but I think it was funny. :P But I guess you have to be afrikaner to really appreciate it as a whole.
Where did you get it
Absolute legend
Eina! He reminded me too much of my headmaster Mr Pow (not sure of the spelling) of die koskool in Wellington back in the late fourties. :-(
@Tristin Blaisdell My memory is pretty good. It was Pow or Po, about 1948 in my ninth year. German descent ISTR.
What a legend!!!!!!
Best scene ever
Ja. Die rottang moet terugkom. Dit het ons goed gedoen!
xD!
Robbie Wessels jy is een snaanks man!!!
En Leon Schuster ek het lanklaas iets van jou gesien!!!!
*sigh* home sick now! ='[
NEED TO WATCH AGAIN!
0:00
!
"fok die anc, fok die flag, en fok sokke'!"
kak funny, do you guys know where I can find a copy or watch it online?
Awesome. You are going well. Just about 90 subs needed to get to 1000 subscribers. Excellent. Keep up the good work. Proud of you 👍😀❤️
Hy weet hy moet leeu loop
This part made this movie for me
Nog die beste , Cronje Miami
Ben Kruger at his absolute best, RIP Ben, you will always be a legend
Ja dis reg, al hoe ń ongepoetste vent ń les gaan leer as sy gat pimpel en pers gemoer is, vra my ek weet.🤣😳
HAHAHA epic I just realized that this was at my school Delmas high lol
I still laugh at this movie
Yoh!!! Die ou raak aan kwaad😂😂😂
Ha ha hahahaha!! Lag my gat af elke keer!!!!!!
brilliant!!
hahahahahha lmkj yasso i can ma laugh at this everytime S.A the best place to be
So donners waar!!!!
13 jaar terug sjoe
Daar vat covid 'n grote. RIP Ben Kruger
As ek in sy kantoor is en hy gaan so af op my ek sal mos myself dood lag
Ek kom altyd terug hier wane ek wil lag🤣🤣🤣
Fok for Julie and di a n c..... ❤❤❤😂😂😂😂
Ek was 'n paar keer in daai presiese kantoor gewees. Selfde stories.
Ik kan het best goed verstaan, ookal kom ik uit Nederland!
Goed zo
Hier die was sooo snaaks 😂
Rip oom Ben
Ben Kruger is great!
Shallup, bliksims!
So waar! So snaaks!
@sprokiejd, you are absolutely right, there is no place like SA!
Whatever happened to poena after this movie i know the visaagie family got a whole lotta movies and a tv show
As dit in die oudae was, wil ek nie weet hoe dit nou in die jare gaann nie.
haha hy nies deur sy hol!
kwaliteit!
Bliksem dis nou snaaks en waar!
This is funny although subtitles would probably be good XD
Classic!!!!!
Want julle het mos 'mense regte'!
Best
Julle kom kots hier op mekaar en val mekaar aan. Classy, really classy. Well done tinmiss. Jy het n Aus rugby trui en meer Arfikaans in en om jou huis as enige Afrikaaner - terwyl jy in Aus sit. Onderwysers in Aus kry serkerlik meer geld as die in SA, maar nie genoeg om n miljoener te wees in drie maande nie.
Ek vermoed dis nie ons wat kan kaartjies bekostig soontoe nie, ek dink dis jy wat nie n kaartjie kan terug SA toe bekostig nie, want jy en jou vet gat sal twee sitplekke moet koop.
so bly diz my laaste jaar op skool....
Ai, gaan jou mis op die kassie Ben!
RIV Ben Kruger
Rus sag Ben!
flippen snaaks!!
Brilliant 😂
Kry nie beter nie! Poena is letterlik KONING
tdbbyu
ag Neelskruger, toe toe toe!
dis suiwer afrikaans en, almal dink dit mar mag dit nie meer sê nie!
so vat 'n chill pil en geniet ons afrikaanse akteurs en storie vertellers en movie makers!
Whats the name of the movie
Poena is koning
Dit bly maar flippen goed! LMGA
Rus in vrede Ben. Rip.
Hahahahaha, dit is kak snaak
lol i cant speak afrikaans very well, but i can get the "
vok off" bit
I take it he is cross!!! Only in SA fok dit...HAHAHA
Dis nou fokken snaaks!!!
Ha ha ha!! Hond snaaks!!
Dis maar een nies juffrouw, deur sy hol :D
Ooooeeeee haaaai - SJOE!
LOL
Check out 'Skooldae' TV series where he is a teacher
Vkn snaaks...
@rasgeoffrey um the whole thing? remember theres certain words that are just funny to South Africans and i must be said in Afrikaans
Was this shown on SABC?
wish there was english subtitles so I can send this a few non SA friends.
Just found out he has passed.... RIP.
1:30
As ek in n kak mood is by die werk dan kyk ek altyd die. Dit is fokke snaaks.
send video pls
Klont Koppe... 😂😂😂
Ek tydens Wiskunde Vraestel 2 end 1ste Trig vra tel 7 punte: 1:30
@Christieaux Haha, my afrikaans is net so swak. Ek verstaan maar ek wiet nie hou om dit te skryf nie.
xurra79,
dan al wat jy vir mense in die buiteland antwoord is die volgende:
"oh shucks it's a Monster!"
hehehe...eks ook in die buiteland en dis nou mar net iets waarmee jy moet vrede maak - tale is net klanke, so lat die bolla bietjie los en lag saam! :-)
Hello
Dis poes funny
ponna is konig
@voetbalpeter ja ik ben ook nederlands alleen me vader komt uit zuid afrika dus ik kan het sws verstaan :D
Hy klink soos my ou staf sersant Roets van 7SAI Phalaborwa Julie 1985 B Coy, toe ek my 'skoue-e-e-er geweer' op die parade grond opgevok het!