Here help my! - Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 22 окт 2024

Комментарии • 38

  • @shantellfredericks
    @shantellfredericks 2 года назад +7

    Ai die Here kom tog elke keer vir ons deur 😭 Wat sal ons die Here vergeld vir al Sy weldade ❤️Liefde altyd, Namibia ✨

  • @conricowilliams4830
    @conricowilliams4830 Год назад +3

    Wanneer ek af is,wanneer ek siek is ,wanneer ek hulpeloos is weet my gesin dis my optel lied. Terwyl ek nou al vir 2 weke siek is dra die lied my. Dankie Johnathan se band en die dame.

  • @arendahendricks7814
    @arendahendricks7814 2 года назад +4

    Hallelujah 🙏🙌 ons prys die Here en lig. Sy Naam op hy verdien dt,Amen!!!!

  • @laurikavermeulen2932
    @laurikavermeulen2932 2 года назад +2

    Amen,Dankie Nicky Dat jy my altyd deur jou mooisang bemoedig.

  • @susieboys2320
    @susieboys2320 2 года назад +5

    Halleluyahhhh🙌🙌🙌🙌Ooh Here help my hierdie keer🔥🔥Dankie Here vir die salwing op die vrou van die Here!!!

  • @shanuizedesiree9337
    @shanuizedesiree9337 2 года назад +9

    Here dankie Vir Nicky Se lewe ,dankie dat u besig is om Kimberly op te lig my Meester

  • @reginaldkock2979
    @reginaldkock2979 2 года назад +2

    Ai, HERE, help my hierdie keer 🙌🏾🙏🏾🙌🏾

  • @peekabooh8536
    @peekabooh8536 2 года назад +7

    Koortjies is a Godsdienstige program, die sanger kon haar meer betaamlik aangetrek het. Niks haat whatsoever, sy het a pragtige stem en dis 'n baie mooi lied🔥🔥🔥

    • @edwardesbie9045
      @edwardesbie9045 2 года назад +2

      Nee sy lyk reg. jy maak die hele experience distasteful met die comment. Los om mense te se hoe moet hulle aantrek

    • @jasonengelbrecht4700
      @jasonengelbrecht4700 2 года назад

      Jy is al een wat iets verkeerd sien met haar kleredrag.🤦🏻‍♂️🤦🏻‍♂️

    • @peekabooh8536
      @peekabooh8536 2 года назад +3

      @@edwardesbie9045 ń Mens se uiterlike bepaal jou innerlike verhouding met God. ń Boom sal aan sy vrug herken word. 1Timótheüs2v.9
      Vrede🙋🏽‍♀️

    • @lizanenkoko791
      @lizanenkoko791 2 года назад

      @@peekabooh8536 Here help my voor ek hierdie mens a ding se wat dwars deur d mense se krop steek.... Smaak my die dienaar kyk die sister anders.... Jy Sal moet kruis toe...

    • @lizanenkoko791
      @lizanenkoko791 2 года назад

      @@peekabooh8536 smaak my j kyk haar pampoene en lemoene, want nou kom praat jy sommer van vrugte en goeters... Is deur julle soorte wat die mense weg dwaal.... Here help hierdie siel

  • @BonitaTitus
    @BonitaTitus 8 месяцев назад

    Ai die lied roer my SIEL...warm saak❤❤

  • @anneliselodewyk9852
    @anneliselodewyk9852 2 года назад +2

    Amen Hallelujah. Thank you JESUS 🙏🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥

  • @kinsernshungumuzvidzwa2140
    @kinsernshungumuzvidzwa2140 Год назад +1

    Blessings Koortjies 👋🤝

  • @frankiejacobs6576
    @frankiejacobs6576 2 года назад +2

    Here help my net die keer🇳🇦

  • @carolinepietersen6243
    @carolinepietersen6243 Год назад +2

    Amen🙌🙌🔥🔥🎶🎼🎵

  • @geriedatitsol2783
    @geriedatitsol2783 Год назад +1

    𝘼𝙣𝙩𝙮 𝙣𝙞𝙘𝙠𝙮 𝙖𝙡𝙩𝙮𝙙 𝙣 𝙗𝙡𝙚𝙨𝙨𝙞𝙣𝙜 𝙡𝙤𝙫𝙚 u💝

  • @christinevandermerwe5660
    @christinevandermerwe5660 2 года назад +1

    Amen!!!

  • @michellejohnson4071
    @michellejohnson4071 2 года назад

    Hallelujah 😭😭😭😭🙌🙌🙌🙌🙌

  • @imoginevrolik3046
    @imoginevrolik3046 Год назад

    Asb Here😭😭🙇🙏🙏🙌🙌😇 help my net hier die keer.

  • @djkensin2684
    @djkensin2684 3 месяца назад

    🔥🔥🔥🔥❤️❤️

  • @lee-annlouw9658
    @lee-annlouw9658 2 года назад +1

    Sjoe! Ai Nicky ❤🔥

  • @RoseAnnBeukes
    @RoseAnnBeukes 2 года назад

    Halleluja 😍😍😍

  • @danillabantham6713
    @danillabantham6713 2 года назад

    ❤ ❤ 💙 💜

  • @TaniaChantelKock-hs6fs
    @TaniaChantelKock-hs6fs 7 месяцев назад

    ❤❤🙆🙆🙆

  • @wendyengelbrecht5623
    @wendyengelbrecht5623 2 года назад +1

    Og sal ni mind om mea van har te hoor oz wag har in Namibia

  • @EllroyEllroy
    @EllroyEllroy Год назад

    Gseend sister ❤u sing magtg vdi here❤❤❤❤🎤🎤🎤🙏🙏🙏🙏🙏🙏

  • @tracyklein9669
    @tracyklein9669 2 года назад +1

    Here help my broer.....

  • @letitiaoswald1160
    @letitiaoswald1160 2 года назад

    💃🎶🎶🎶🎵🎼🎸🥁

  • @westleystoffels1624
    @westleystoffels1624 Год назад

    Jesus Amen

  • @sankiejantjies115
    @sankiejantjies115 Год назад

    Lllll

  • @AubreyMahlabaBraAubs
    @AubreyMahlabaBraAubs Год назад

  • @jermainechristians
    @jermainechristians 2 года назад +1

    Here help my hierdie keer.😭❤️
    Die Here moet Theonique seen