Verwag Rassie en Tony Brown te vinnig te veel van die Springbokke? PLUS: Al die naweek se aksie!

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 1 авг 2024
  • Die Springbokke het nou wel vir Ierland geklop met hulle nuwe Tony Brown-wedstrydplan, maar daar is nog baie vrae om te beantwoord. Is die Springbokke fiks genoeg? Wat van die afbreekpunte? Is Kwagga die regte nommer 8? Pas Handré en Faf rerig in die spelpatroon in? Ons bespreek al hierdie en meer in hierdie week se Raakvat Rugby Podcast met Simon Riekert.
    Ons kyk ook na al die ander internasionale wedstryde wat die naweek plaasgevind het en ons gesels ook oor wat ons verwag van elke wedstryd eerskomende naweek.
    Join this channel to get access to perks:
    / @megafoonsport
    00:00 Dis die Raakvat Rugy Podcast!
    02:00 Australië vs Wallis
    12:22 Nieu-Seeland vs Engeland
    27:08 Suid-Afrika vs Ierland
    01:04:30 Argentinië vs Frankryk
    Megafoon,megafoon sport,RadioRugby,MW Welman,Simon Riekert,south africa,Vodacom Bulls,URC,united rugby championship,rugby world cup,rugby world cup 2023,raakvat rugby,glasgow,megafoon,ireland rugby,bulls vs glasgow,vodacom bulls vs ierland,Glasgow Warriors,springboks,springboks vs ireland 2024,springboks vs ireland,andy farrell,rassie erasmus,Is die Springbokke rerig gereed vir Tony Brown se wedstrydplan? PLUS: Al die naweek se aksie!
  • СпортСпорт

Комментарии • 53

  • @user-du8em2xq5c
    @user-du8em2xq5c 21 день назад +1

    Uitstekende besprekings, baie dankie

  • @internationalconsultant1200
    @internationalconsultant1200 22 дня назад +8

    Dit gaan tyd neem om aan te pas - maar mens kan nie altyd met geweld wen nie. Drie wenne met EEN punt elk kon net so wel verkeerd geval het. Ons mors talentvolle magical spelers deur net DEUR die opposisie te gaan instede van OM hulle. Die tipe impak wat spelers soos Kolbe en Arendze bewys dat ons lankal besef dat geweld nie genoeg is nie.

    • @dawiewessels
      @dawiewessels 22 дня назад

      Stem saam my senuwees sal dit nie maak.

  • @stephenshort4281
    @stephenshort4281 21 день назад

    Great discussion as always MW and Simon. Regarding your discussion surrounding Handre and FW, I was wondering if they were a bit off because of where they played during the year where the intensity (for instance) is not the same as the URC. It would be nice if Sacha and Grant get a bit more game time on Saturday. Keep up the great work.

  • @johannestheodorusblignaut9264
    @johannestheodorusblignaut9264 22 дня назад +2

    Ons mis vir Thor.

  • @saiyandemonisher
    @saiyandemonisher 22 дня назад +1

    Goeie naand menere. Wat n lekker geselsie soos gewoonlik. I understand a lot of pundits are worried about this style of play from the Boks on Saturday but people need to be patient Rassie is once again experimenting it was the first game and we are still going to see alot of strange plays coming before the big picture becomes clear. I would almost bet my months wage that we going to see a different game plan again this weekend with a few surprises, But lets be honest... How much fun was it to see Siya on the wide channel running that ball and smashing into defenders. If that was not a giant middle finger to his French " Bosses" then I dont know.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  22 дня назад

      Now that is a great remark! A giant middle finger! I can honestly see that!

  • @janhbhugo5085
    @janhbhugo5085 22 дня назад +2

    Is dit nou Marcus Libok en Manie Smith ?

  • @errolriddles5344
    @errolriddles5344 22 дня назад +3

    European teams game have always been about strong forwards . SA can forget about dominating them ask the bulls. We had always beaten them with our backs. We must return to creative backline players. Watch players like Eben ,kolisi and a few others who could not cope in Europe.

  • @Rundu1987
    @Rundu1987 22 дня назад +1

    Ek stem saam, wat n fees atmosfeer het Loftus nie Saterdag geskep nie. Was regtig awesome om te aanskou. En ek is n Stormer.

    • @jan-gertnel4556
      @jan-gertnel4556 21 день назад

      Daar is gewoonlik meer Stormers ondersteuners op Loftus as hulle teen die Bulle speel, mooi Rugby is altyd mooi.

  • @errolriddles5344
    @errolriddles5344 22 дня назад

    Nou het ek baie respek vir julle wat al die span se tekortkominge uit gelig het , dankie. Praat met rassie oor 6,8,9,10,12 en slotte.

  • @errolriddles5344
    @errolriddles5344 22 дня назад +1

    Bench looked better than starting forwards. Only psdt should be retained. Mostert is good but we need beef behind the frontrow. Answer must come from Jason Jenkins and Rg of locks like them

  • @2011jnel
    @2011jnel 21 день назад

    Pasop vir die Wallabies in Brisbane, groot piesang skil vir die Bokke!

  • @errolriddles5344
    @errolriddles5344 22 дня назад +1

    Program leaders is right, kwagga must play 6 or from the bench. Need another 6 and 8 . Need new locks that can perform their duty. The three points that you mention must Rassie take notice of. Of faff and pollard can't adapt, they must be replace.

  • @user-qe1tv1bu2f
    @user-qe1tv1bu2f 22 дня назад +2

    I'm surprised that Ireland stood up to our physicality.
    Watch them go back to up and unders durban

  • @ThysDubuisson
    @ThysDubuisson 21 день назад

    Simon se dat hy bekommerd is hoe maklik Ierland in die tweede helfde tussen die springbokke gegaan het om te gaan druk. Stem saam maar dit was nie met Faf en Pollard op die veld soos Simon genoem het nie Manne soos Faf, Pollard, Frans en Mostert laat nie aanvallers so maklik deur nie. Faf is een van ons beste aanvallers maar speel volgens instruksies.

  • @johannestheodorusblignaut9264
    @johannestheodorusblignaut9264 22 дня назад

    Broeders een swak wedstryd gebeur met alle goeie spelers!!!

  • @LionOnSea
    @LionOnSea 21 день назад

    Ons mis vir Jasper. Ek wonder of Hanekom sou speel as hy fiks was - ek twyfel...volgens daai logika sou Roos dalk speel.
    Kwagga sal jou nooit drop nie, maar ons het mos hierdie les geleer teen die Britse Leeus (met 'n hele paar van dieselfde teenstanders in hulle pak).
    Kwagga is nie Duane of Jasper nie, maar hy is steeds een van die beste impakspelers in die spel. Kom ons gebruik hom soos tydens die RWC.

  • @janhbhugo5085
    @janhbhugo5085 22 дня назад +1

    Walis het n Suid Afrikaanse afrigter nodig !

  • @user-du8em2xq5c
    @user-du8em2xq5c 21 день назад

    Het Pollard nie ook vir Leicester effe gesukkel hierdie seisoen nie? MAAR ons het nou 5 spelers wat kompeteer vir die #10 trui!

  • @kobusdutoitbosman6240
    @kobusdutoitbosman6240 22 дня назад +1

    NS:
    • Ek het twee goed vergeet:
    Vir my het Bongi en Eben Sat half ‘verdwyn’ in die Game : dis ‘n hengse gemis en boggerop
    en tweedens
    De Allende IS RISING TO THE OCCASION MAGNIFICENTLY
    Hy en Jessé tesame word nou absoluut wêreld klas onomstootlik en ongetwyfeld
    So, nie net het Damien daai ‘sagte hande’ en ander talente wat nou deurkom (begin ‘gedy’) nie, maar hy en Jessé is absolute NAG v ENIGE opposisie in die heelal
    Moeilikheid nou is : die Kiwis GAAN v Tony lees : Razor en Jason is bitter skerp en Tony se taal is van All Black oorsprong : so ons kan maar verwag hulle weet presies wat hy en Ras aan die aanvang en beplan is…is eintlik eenvoudig
    Rustig manne
    BAIE exciting tye…nuwe bloed maak ‘n GROOT verskil hier by ons (Stenekamp ingesluit!)
    Baie dankie weer🥂
    👊🔥
    🪖

    • @jan-gertnel4556
      @jan-gertnel4556 21 день назад +1

      Ek hou van wat jy sê, ons lewe in interessante tye...

  • @marthinusbruwer9213
    @marthinusbruwer9213 21 день назад

    Die dame het dit pragtig hanter met sing van volklslied

  • @user-sd5xe5dz2t
    @user-sd5xe5dz2t 21 день назад +1

    Brown is 'n meester.... 2027 is die belangrikste doel... 🏉 🏆

  • @eugenefouche1183
    @eugenefouche1183 16 дней назад

    Yoh 🤌🏻

  • @annettekolb3103
    @annettekolb3103 20 дней назад

    Weereens 10 uit vir julle.
    Ek kyk juis nou weer al die wedstryde van laas week. Ek het Wallis geondersteur want hulle het baie beter gelyk as teen SA. Ongelukkig het ek daai pot mis gesit. Ek wil nie regtig Aus ondersteun nie so ek gaan n draw sit op Wallis en aus
    NZL het my backing gehad en hulle het n punt bewys. Robertson het regtig ook baie werk wat hy moet doen maar interessant het ek n program gekyk ''Banter with the boys'' waar die ierse speler ek dink John Rabie as ek nie mis het nie gese nzl rugby gaan agteruit omdat almal bang is vir besering wat hulle lewens kan kos. NZL vir n wen +14
    Natuurlik het ons bokke ons nie teleurgestel nie. Daar is baie kinkels en kabels met tyd sal TB in koop kry van die spelers. Natuurlike bokke vir n wen +20
    Ek kan niks se van Argentinië vs Frans was niks om voor huis toe te skry nie maar Argentinië +7 die naweek.
    60 sixty weer op die veld in durban

  • @albertvanlingen7590
    @albertvanlingen7590 22 дня назад +1

    Neewat julle verdien n pakslae 😂 julle ideas kom vamelewe se dae... Neeman.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  22 дня назад +1

      😁😁😁 Wie's jou julle Albert!!! Altyd lekker om van jou te hoor 😎

    • @albertvanlingen7590
      @albertvanlingen7590 21 день назад

      @@megafoonsport julle analiese oor Pollard is verkeerd. Rassie wil Bokke leer om twee game plans te he en n 10 wat alby speel. Pollard laat sak sy regter skouer as hy moeg is en pale toe skop. Daai game was net 'next' level in intensietyd.

  • @MarcellePotberg
    @MarcellePotberg 22 дня назад

    Die springbokke moet net bydie reels hou en speel die game en ek is daar om hulle te support ❤❤

    • @maryjooste6161
      @maryjooste6161 22 дня назад

      Geen tower staffies kn die Bokke wen as hulle dit nie toelaat nie! Ek se nie die Bokke is beter maar Bokke het n plan en dit is om te wen

  • @JeromeDavids-mn5ze
    @JeromeDavids-mn5ze 22 дня назад

    Wa is Manie Libbok die beste No10 in SARugby

    • @williameng368
      @williameng368 21 день назад

      Bly stil
      En kom van die bottel af

  • @janhbhugo5085
    @janhbhugo5085 22 дня назад

    Ek het erens gehoor dat Tony Brown wou he dat Manie moet begin ?

    • @albertvanlingen7590
      @albertvanlingen7590 22 дня назад +1

      ....my Oom se tannie het dit gehoor by die ou by die garage wat iemand dit hoor se het buite die drop langs die ultra city 😂

  • @eugenefouche1183
    @eugenefouche1183 21 день назад

    Ek stem glad nie saam dat Ierland al moeg is vur rugby nie net omdat hulle die 6 nasies gespeel het nie, die 6 nasies is net 5 wedstryde, daar is nie eers uit speel wedstryde nie. In 2023 het die springbokke 13 wedstryde gespeel tot in Wereld beker finaal en dit was als binne n tyd van 4 maande. En dan het die spelers nog URC ook gespeel.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  21 день назад

      🤣 Dit was 'n grap! Maar ek is seker hulle sal nie omgee om bietjie te gaan rus nie!

  • @jan-gertnel4556
    @jan-gertnel4556 20 дней назад

    Stem saam, Die All Blacks bly dinamiese entiteit.

  • @janhenning4678
    @janhenning4678 22 дня назад +1

    Die springbokke wil probeer om soos die All blacks te speel 😂😂😂dit kan werk teen ander spanne maar teen die All blacks 😂😂😂😂😂good luck

    • @kaalvoet
      @kaalvoet 22 дня назад

      @@janhenning4678 all blacks was ook ni waffers teen england

  • @louisgerber999
    @louisgerber999 22 дня назад

    Allblacks se wit kraagie lyk na n'stikdas