Vetkoekpaleis Deel 2, Poppie is op pad

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 сен 2024
  • Poppie se werk stuur haar vir 'n kursus Durban toe. Frik is nie baie geluykkig wanneer hy uitvind dat sy die enigste vrou op die bus sal wees nie en koop vir haar 'n vliegkaartjie. 'n Meisie wat saam met Worsie op skool was, maak haar verskyning op die dorp en sy ma wil hê hy moet hom oor haar ontferm.
    Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge. Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te hê nie, veral nie as jy boonop ´n vrou het om gelukkig te hou nie!
    Het jy die episode geniet? Koop sommer die hele reeks! E-pos net content@sabc.co.za
    Visit our website www.sabc.co.za
    Like us on Facebook / sabcportal
    Follow us on Twitter / sabcportal

Комментарии •