Vetkoekpaleis episode 8, Soos'n magneet

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 фев 2025
  • Frikkadel en Tiger beland in die moeilikheid na 'n besoek aan die Carousel dobbelplek.
    Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge. Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te hê nie, veral nie as jy boonop ´n vrou het om gelukkig te hou nie!
    Het jy die episode geniet? Koop sommer die hele reeks! E-pos net content@sabc.co.za
    Visit our website www.sabc.co.za
    Like us on Facebook / sabcportal
    Follow us on Twitter / sabcportal

Комментарии • 24

  • @sudonyl9945
    @sudonyl9945 3 года назад +6

    It's the only thing that keeps me sane in this crazy depressing world.

  • @IzakMeyer-x7p
    @IzakMeyer-x7p 11 месяцев назад +4

    One of the Best Spies in Afrikaans

  • @martiebam9703
    @martiebam9703 3 года назад +3

    Baie Lekker om te lag. Afrikaanse humor op sy beste....

  • @Bianca-sw5id
    @Bianca-sw5id 8 месяцев назад +3

    Where are the full episodes of each series 🤔 I would love to watch them again

  • @louisfourie4557
    @louisfourie4557 2 года назад +6

    ñ moet kyk elke aand voor slaaptyd... Fantastiese humor😂

  • @ErnaDeJager
    @ErnaDeJager Месяц назад

    Ek is 10 en ek hou van Boe Boe en Poppie

  • @charonebowers3856
    @charonebowers3856 3 года назад +1

    Lovely 🌹 I am going to have the opportunity to work with them if they can be back on TV

  • @QuintenMarais
    @QuintenMarais 3 месяца назад

    Seisone 3 Episode 8

  • @naeemapatel5259
    @naeemapatel5259 11 месяцев назад

    🏆

  • @mmvanwyk9554
    @mmvanwyk9554 4 месяца назад

    Ek lag my klaar😂😂😂

  • @KoobLourens
    @KoobLourens 6 месяцев назад

    Hierdie bring so veel kosbaare herrineringe terug😅

  • @elsmatsobane3727
    @elsmatsobane3727 2 года назад

    Like

  • @wf9967
    @wf9967 2 года назад

    🇿🇦🇿🇦🇿🇦❤️😆❤️🙌

  • @Leane-gs4iv
    @Leane-gs4iv 4 месяца назад

    😮😅😅😅😅😂😂😂😂😂😂

  • @soniamurphy7907
    @soniamurphy7907 Год назад

    Kkk

  • @soniamurphy7907
    @soniamurphy7907 Год назад

    Bnnn. H