#1 - Haal Asem - Ivor Swartz

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 9 дек 2022
  • "Die Gees van God het my gemaak,
    die asem van die Almagtige gee my lewe."
    Job 33:4
    Baie welkom by Oosterlig se aanlyn-erediens!
    Mag hierdie diens jou help om die beste weergawe van jouself te word.
    Kom word deel van die avontuur net soos jy is.
    Mag jy getransformeer word en 'n verskil in jou wêreld maak.
    Kontak ons by 012 993 5437 | info@oosterlig.co.za
    Besoek ons Webtuiste - oosterlig.co.za/
    Download die Oosterlig-App - get.theapp.co/aeeb
    (Ons eredienste en En Route Bybelskool is as oudio's op die App beskikbaar)
    Volg ons op Instagram - / oosterlig
    Like ons Facebook-blad - / oosterlig

Комментарии • 4

  • @jeannedutoit2621
    @jeannedutoit2621 Год назад

    Ivor jy het vandag met my gepraat .Baie danki vi di wonderlike boodskap ek het di woorde soooo nodig gehad om te hoor baie danki

  • @oosterlig2168
    @oosterlig2168  Год назад

    Hi almal
    Ons het gister ongelukkig tegniese probleme ervaar, en dus is die volle diens nie beskikbaar nie.
    Hier is die Facebook-skakel: fb.watch/hmBT6cZEgW/
    (die Doop is wel hier ook nie in geheel opgeneem nie)
    Jammer vir die ongerief.

  • @gertruidatheunissen4384
    @gertruidatheunissen4384 Год назад

    Die doop gedeelte waar die kindertjies gedoop is ,is uitgesny.. die ouers en grootouers sal die hele doop geleentheid graag weer wil kyk as dit moontlik is.?

    • @oosterlig2168
      @oosterlig2168  Год назад

      Hi Gertruida! Dankie vir jou navraag. Ons het ongelukkig 'n paar tegniese probleme ervaar, en die Doop is die spesifieke gedeelte wat nie ordentlik opgeneem is nie. Jammer hieroor.