Oosterlig
Oosterlig
  • Видео 981
  • Просмотров 388 438
Kleingroepmateriaal #23: Praktyk 8 - Oneffektiewe anti-inkarnasie metodes (Neels Müller)
Welkom by Oosterlig se kleingroepe!
Kleingroepmateriaal word weekliks hier op ons kanaal vrygestel.
Mag jou reis saam met jou kleingroep jou help om die beste weergawe van jouself te word.
Kom word deel van die avontuur net soos jy is.
Mag jy getransformeer word en 'n verskil maak in jou wêreld.
Oosterlig se eredienste vind elke Sondag om
09:00 (In-Persoon & Aanlyn) en om
17:30 (In-Persoon) plaas.
Kontak ons by 012 993 5437 | info@oosterlig.co.za
Besoek ons Webtuiste - oosterlig.co.za/
Download die Oosterlig-App - get.theapp.co/aeeb
(Ons eredienste en En Route Bybelskool is as audio's op ons app beskikbaar)
Volg ons op Instagram - oosterlig
Like ons Facebook-blad - Oosterli...
Просмотров: 12

Видео

Agora Café | Geloof, Leierskap en die Werkplek | met André Myburgh
Просмотров 7723 часа назад
Baie welkom by Agora Café. Ons lewe in 'n wêreld waar mense hul vermoë om te dink verloor het. Mense sukkel daagliks, as gevolg hiervan, om besluite te neem. Verder weet ons ook nie meer hoe om oor geloofsvrae te dink nie. In hierdie episode gesels Roedolf Botha met CEO van TWK Agri, André Myburgh, oor geloof, leierskap en die werkplek. Mag hierdie gesprek jou inspireer om 'n verskil te maak da...
Kleingroepmateriaal #22: Praktyk 8 - Dink en praat oor die evangelie in die taal van die kultuur
Просмотров 5516 часов назад
Welkom by Oosterlig se kleingroepe! Kleingroepmateriaal word weekliks hier op ons kanaal vrygestel. Mag jou reis saam met jou kleingroep jou help om die beste weergawe van jouself te word. Kom word deel van die avontuur net soos jy is. Mag jy getransformeer word en 'n verskil maak in jou wêreld. Oosterlig se eredienste vind elke Sondag om 09:00 (In-Persoon & Aanlyn) en om 17:30 (In-Persoon) pla...
'n Bietjie Oosterfees 2023 PRET
Просмотров 13921 час назад
Dit is amper tyd vir ons jaarlikse Oosterfees!!! Wanneer? Saterdag 31 Augustus by Oosterlig! Hoelaat? 11:00 tot 16:00 Wat vorm alles deel van die fees? - Heerlike kosse - 'n Pretpark vir die kids - Interessante Stalletjies - 'n Craft-Bier Kuiertuin - Lekker geselskap - Live Musiek deur Plaaslike Kunstenaars: 11:15 - Simone Govender 12:30 - Van Wyk Brand 13:45 - Dan Vee 15:00 - Bad Peter Hoe wer...
Kleingroepmateriaal #21: Praktyk 7 - Leer nuwe gewoontes aan: Die rol van community in transformasie
Просмотров 9514 дней назад
Welkom by Oosterlig se kleingroepe! Kleingroepmateriaal word weekliks hier op ons kanaal vrygestel. Mag jou reis saam met jou kleingroep jou help om die beste weergawe van jouself te word. Kom word deel van die avontuur net soos jy is. Mag jy getransformeer word en 'n verskil maak in jou wêreld. Oosterlig se eredienste vind elke Sondag om 09:00 (In-Persoon & Aanlyn) en om 17:30 (In-Persoon) pla...
Kleingroepmateriaal #20: Praktyk 7 - Leer nuwe gewoontes aan: Dien in jou unieke plek (NC Müller)
Просмотров 8721 день назад
Welkom by Oosterlig se kleingroepe! Kleingroepmateriaal word weekliks hier op ons kanaal vrygestel. Mag jou reis saam met jou kleingroep jou help om die beste weergawe van jouself te word. Kom word deel van die avontuur net soos jy is. Mag jy getransformeer word en 'n verskil maak in jou wêreld. Oosterlig se eredienste vind elke Sondag om 09:00 (In-Persoon & Aanlyn) en om 17:30 (In-Persoon) pla...
Kleingroepmateriaal #19: P7 - Leer nuwe gewoontes aan: Leef met 'n gesonde Christus-identiteit
Просмотров 10828 дней назад
Welkom by Oosterlig se kleingroepe! Kleingroepmateriaal word weekliks hier op ons kanaal vrygestel. Mag jou reis saam met jou kleingroep jou help om die beste weergawe van jouself te word. Kom word deel van die avontuur net soos jy is. Mag jy getransformeer word en 'n verskil maak in jou wêreld. Oosterlig se eredienste vind elke Sondag om 09:00 (In-Persoon & Aanlyn) en om 17:30 (In-Persoon) pla...
Apologetics Ouerskapsessie: Hoe praat ek met my kind oor geloof? (Deel #3 met Roedolf Botha)
Просмотров 20028 дней назад
Baie welkom by hierdie Apologetics Ouerskapsessie saam met Roedolf Botha. Mag hierdie sessie jou help om die beste weergawe van jouself te word. Kom word deel van die avontuur net soos jy is, word getransformeer en maak 'n verskil in jou wêreld. Kontak ons by 012 993 5437 | info@oosterlig.co.za Besoek ons Webtuiste - oosterlig.co.za/ Download die Oosterlig-App - get.theapp.co/aeeb (Ons erediens...
Apologetics Ouerskapsessie: Hoe praat ek met my kind oor geloof? (Deel #2 met Roedolf Botha)
Просмотров 29428 дней назад
Baie welkom by hierdie Apologetics Ouerskapsessie saam met Roedolf Botha. Mag hierdie sessie jou help om die beste weergawe van jouself te word. Kom word deel van die avontuur net soos jy is, word getransformeer en maak 'n verskil in jou wêreld. Kontak ons by 012 993 5437 | info@oosterlig.co.za Besoek ons Webtuiste - oosterlig.co.za/ Download die Oosterlig-App - get.theapp.co/aeeb (Ons erediens...
Oosterfees 2024 is AMPER hier!!!
Просмотров 202Месяц назад
Dit is amper tyd vir ons jaarlikse Oosterfees!!! Wanneer? Saterdag 31 Augustus by Oosterlig! Hoelaat? 11:00 tot 16:00 Wat vorm alles deel van die fees? - Heerlike kosse - 'n Pretpark vir die kids - Interessante Stalletjies - 'n Craft-Bier Kuiertuin - Lekker geselskap - Live Musiek deur Plaaslike Kunstenaars: 11:15 - Simone Govender 12:30 - Van Wyk Brand 13:45 - Dan Vee 15:00 - Bad Peter Hoe wer...
Kleingroepmateriaal #18: Praktyk 6 - Sonde-identifisering: Bronne wat kan help (Roedolf Botha)
Просмотров 159Месяц назад
Kleingroepmateriaal #18: Praktyk 6 - Sonde-identifisering: Bronne wat kan help (Roedolf Botha)
Kleingroepmateriaal #17: Praktyk 6 - Sonde-identifisering: Hoe verander my verhouding met God?
Просмотров 169Месяц назад
Kleingroepmateriaal #17: Praktyk 6 - Sonde-identifisering: Hoe verander my verhouding met God?
Kleingroepmateriaal #16: Praktyk 6 - Sonde-identifisering: Hoekom? (Mikal Barnes)
Просмотров 162Месяц назад
Kleingroepmateriaal #16: Praktyk 6 - Sonde-identifisering: Hoekom? (Mikal Barnes)
Kleingroepmateriaal #15: Praktyk 5 - Heterogene Sosiale Vaardighede: Wat kan ek by ander leer?
Просмотров 153Месяц назад
Kleingroepmateriaal #15: Praktyk 5 - Heterogene Sosiale Vaardighede: Wat kan ek by ander leer?
En Route Bybelskool: Paulus se denke #4 - Aanvaar Christus as jou Vergewer en jou Leier
Просмотров 2242 месяца назад
En Route Bybelskool: Paulus se denke #4 - Aanvaar Christus as jou Vergewer en jou Leier
En Route Bybelskool: Paulus se denke #3 - Ons identiteit is in Christus (Roedolf Botha)
Просмотров 2282 месяца назад
En Route Bybelskool: Paulus se denke #3 - Ons identiteit is in Christus (Roedolf Botha)
En Route Bybelskool: Paulus se denke #2 - Beoefen metanoïse denke (Roedolf Botha)
Просмотров 2922 месяца назад
En Route Bybelskool: Paulus se denke #2 - Beoefen metanoïse denke (Roedolf Botha)
En Route Bybelskool: Paulus se denke #1 - Onthou! Jy is tot alles in staat... (Roedolf Botha)
Просмотров 5172 месяца назад
En Route Bybelskool: Paulus se denke #1 - Onthou! Jy is tot alles in staat... (Roedolf Botha)
Maak 'n Verskil - Blanket Drive 2023 (saam met PEN)
Просмотров 472 месяца назад
Maak 'n Verskil - Blanket Drive 2023 (saam met PEN)
Kleingroepmateriaal #14: Praktyk 5 - Heterogene Sosiale Vaardighede: Van liefdadigheid na verhouding
Просмотров 1693 месяца назад
Kleingroepmateriaal #14: Praktyk 5 - Heterogene Sosiale Vaardighede: Van liefdadigheid na verhouding
Apologetics Ouerskapsessie: Hoe praat ek met my kind oor geloof? (Deel #1 met Roedolf Botha)
Просмотров 1,6 тыс.3 месяца назад
Apologetics Ouerskapsessie: Hoe praat ek met my kind oor geloof? (Deel #1 met Roedolf Botha)
Kleingroepmateriaal #13: Praktyk 5 - Heterogene Sosiale Vaardighede: 7 Saamwees Waardes (JI de Wet)
Просмотров 1703 месяца назад
Kleingroepmateriaal #13: Praktyk 5 - Heterogene Sosiale Vaardighede: 7 Saamwees Waardes (JI de Wet)
En Route Griekeland Bybeltoer 2024
Просмотров 3183 месяца назад
En Route Griekeland Bybeltoer 2024
Kleingroepmateriaal #12: Praktyk 4 - Bybellees: Lees vir Transformasie (Roedolf Botha)
Просмотров 2163 месяца назад
Kleingroepmateriaal #12: Praktyk 4 - Bybellees: Lees vir Transformasie (Roedolf Botha)
Kleingroepmateriaal #11: Praktyk 4 - Bybellees: Die gereelde en saamlees van die Bybel (Ivor Swartz)
Просмотров 2243 месяца назад
Kleingroepmateriaal #11: Praktyk 4 - Bybellees: Die gereelde en saamlees van die Bybel (Ivor Swartz)
Kleingroepmateriaal #10: Praktyk 4 - Bybellees: Lees om 'n Christus-karakter te kweek (Mikal Barnes)
Просмотров 1554 месяца назад
Kleingroepmateriaal #10: Praktyk 4 - Bybellees: Lees om 'n Christus-karakter te kweek (Mikal Barnes)
Kleingroepmateriaal #9: Praktyk 3 - Gebed: My verhouding met God en ander (Mikal Barnes)
Просмотров 1424 месяца назад
Kleingroepmateriaal #9: Praktyk 3 - Gebed: My verhouding met God en ander (Mikal Barnes)
How2STAY in SA | Part #6 | Why a UK-Oxford Neuroscientist is staying in South Africa | Nat Schluter
Просмотров 1924 месяца назад
How2STAY in SA | Part #6 | Why a UK-Oxford Neuroscientist is staying in South Africa | Nat Schluter
Kleingroepmateriaal #8: Praktyk 3 - Kweek 'n aktiewe gebedslewe: Hoe moet ek bid? (Neels Müller)
Просмотров 1534 месяца назад
Kleingroepmateriaal #8: Praktyk 3 - Kweek 'n aktiewe gebedslewe: Hoe moet ek bid? (Neels Müller)
How2STAY in SA | Part #5 | It has nothing to do with black and white | John Mathuhle
Просмотров 1154 месяца назад
How2STAY in SA | Part #5 | It has nothing to do with black and white | John Mathuhle

Комментарии

  • @AnsGerber
    @AnsGerber 21 час назад

    So véél waarde en waarheid in hierdie gesprek. Baie dankie dat jy dit so onopgesmuk en eerlik deel, André.

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 21 час назад

    Amen!

  • @elenorhendriks8613
    @elenorhendriks8613 3 дня назад

    Baie dankie Ivor.

  • @louisevandermerwe5892
    @louisevandermerwe5892 9 дней назад

    Ek wou so graag luister na jou verduideliking, maar daars nie klank nie.

  • @jeannedutoit2621
    @jeannedutoit2621 25 дней назад

    Dankie Ivor vir hierdie besonderste mooi woorde

  • @rubenbotha5005
    @rubenbotha5005 Месяц назад

    Lekker Video manne!! Sien julle by die Oosterfees!!

  • @user-xd5cb1tg7o
    @user-xd5cb1tg7o Месяц назад

    Amen ❤

  • @bertramvosloo3049
    @bertramvosloo3049 Месяц назад

    Amen 🙏🙏🙏🙏🙌🙌

  • @user-qg9kx4ol3d
    @user-qg9kx4ol3d Месяц назад

    Mooi my brother!!!!! God Bless!!!

  • @regardtdebruin3180
    @regardtdebruin3180 Месяц назад

    Dit is goed om hierdie gesprekke in Afrikaans te hoor

  • @dianedempsey4494
    @dianedempsey4494 Месяц назад

    ❤ Skatkis vir my soveel waarde asook vir vriende vir wie ek aangestuur het asook die belofte van ovoorwaardelike liefde dankie Roedolf elke volgende reeks maak my meer opgewonde!

  • @MultiTjokkie
    @MultiTjokkie 2 месяца назад

    Dis die mooiste lied wat laaste gesing is.

  • @JUDYGROBELAAR
    @JUDYGROBELAAR 2 месяца назад

    Naand. My Naam is Judy. Ek Wil net hoor of dit moonlik is Om vandag Se preek op RSG Vir my te Kan stuur. Asb. Ek Wil dit graag van begin af luister. Groot asb.

  • @user-xd5cb1tg7o
    @user-xd5cb1tg7o 2 месяца назад

    Awesome 🤩

  • @OomVlam
    @OomVlam 2 месяца назад

    Nee hel man.

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 3 месяца назад

    ❤AMEN

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 3 месяца назад

    Baie dankie weereens kosbaar.. ek sien uit na nog baie meer n mens hoor eintlik te min vd ou Testament..❤❤

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 3 месяца назад

    Fantasties..baie dankie dis so lekker om daardie hoofstukke te "hoor"..ons "boer" mos so soort van net in die nuwe Testament en Psalms❤😊

  • @mariebotha4478
    @mariebotha4478 3 месяца назад

    What a wonderful experience. Thanks to Pastor Roedolf for the wonderful initiative & his world class Bible teaching. It makes the Bible come alive! Thanks also to Johan Erasmus for sharing his knowledge & for the magnificent organisation. Every member of the group is so special & you all have crept into my heart.....you exemplify true Christianity. I am proud to call you my brothers & sisters!!❤

  • @vickylouw2669
    @vickylouw2669 4 месяца назад

    Groot blessing. Dankie!

  • @user-ic8xq9oh4s
    @user-ic8xq9oh4s 4 месяца назад

    Amen

  • @elsaholtzhausentaylor416
    @elsaholtzhausentaylor416 4 месяца назад

    Pragtige preek, dankie Ivor

  • @eldorettebowles7843
    @eldorettebowles7843 5 месяцев назад

    Baie dankie Ivor so n kragtige boodskap mag Jesus jou vashou vir altyd😢

  • @MyFinancialFriend-private-acct
    @MyFinancialFriend-private-acct 5 месяцев назад

    WELLDONE❤👏🙌🙏Welkom havent got a Municipality anymore terreble😪God bless u🙏🙌👏❤❤❤

  • @jeannedutoit2621
    @jeannedutoit2621 5 месяцев назад

    N baie mooi boodskap vi di Sondag wat so special is Dankie Ivor

  • @user-xd5cb1tg7o
    @user-xd5cb1tg7o 5 месяцев назад

    Amen en amen. Mag God se mense terug na Hom keer. Sy bloed is gegiet

  • @ellacoetzee585
    @ellacoetzee585 5 месяцев назад

    Geseënd is U 🙏 🙏 🙏

  • @AYTE243
    @AYTE243 5 месяцев назад

    Ek dank die Here vir ons leraars by Oosterlig. Hulle gee soveel lig om my nuwe pad in Cristus. Rudloph jy was aan die brand vanoggend

  • @originallevite7469
    @originallevite7469 5 месяцев назад

    Thank U King JESUS ❤️🇿🇦🙏

  • @jeannedutoit2621
    @jeannedutoit2621 6 месяцев назад

    Baie dankie Ivor 🙏

  • @mariebotha4478
    @mariebotha4478 6 месяцев назад

    EK KIES OM ONDER U GESAG TE STAAN.....wat 'n "profound" stelling! Dankie vir hierdie uitdaging om "counter-cultural" te leef en om ons eie gemak en voorkeure onder die heerskappy van 'n nimmer-veranderende God te stel!

  • @anneriereyneke1281
    @anneriereyneke1281 6 месяцев назад

    Earlier you said the church was silent, especially during the first stages of WW2, which caused massive damage to the church. Later, you ask for the reasonable mean, which I agree with. Jesus called us to be radical peacemakers. My question is this: taking into consideration that western history has the ultimate devil in Hitler and kie, how should the church have mediated between the nazis and the Jews? How should they have responded as golden or reasonable draadsitters? (I don't actually like the phrase draadsitrer as this implies passivity or lamsak, without action. Jesus might have been a passivist, but he diffused conflict, he didn't stay quiet and hoped it would pass...)

    • @johanerasmus9720
      @johanerasmus9720 6 месяцев назад

      Hey Annerie, I think the issue is that few conflicts are as simple and one-dimensional as the Nazi's. I would include Apartheid in that category as well. I do however think that the Holocaust has been abused in pushing people into camps when the lines dividing good and evil are a bit blurry...

  • @Seanchai_Tostach
    @Seanchai_Tostach 6 месяцев назад

    The challenges of being peacemakers... I listened to this and I will put a DISCLAIMER here at the beginning of my comment. I am NOT pro Hamas nor am I pro Zionism. I am pro the 1139 Israelis killed and their families on October 7th. I am pro the 28775 people killed amd their families in Israel's genocidal actions. So... How do we get both sides who are both guilty to sit together and make peace? We are told its important to turn the other cheek. And I do believe I'm the power of that. Is it still a good idea say to to turn the other cheek when your enemy has no conscience? Does it still work? Unfortunately bad theology is big stumbling block towards developing a conscience. I know it sounds rough to say. But unfortunately, when religion (Christianity including) is practiced in a pathological way, it corrupts people's morality. It corrupts their spirit. When bad theology in any religion is practiced it defiles the God's holy purpose of religion. When religion is practiced in line with God's plan for us then it does the opposite of that. It builds. It makes peace. It saves us from the part of us that is fallen. I liked it when Karen Armstrong said that when religion is done right, it's moral alchemy. It frees us from sin. How do we combat the bad theology that justifies the Hamas jihad against Israel? How do we combat the bad theology that justifies the genocide of Palestinians? Especially when we have no skin in the game? How do we do this knowing full well that it's extremely easy to slip into the fallen part of our nature to live a sinful life and practice sinful theology when we have been traumatised by the sins of others? No one leaves this life untraumatised. And it's this trauma that drives us into the hands of sinful theology that squashes critical thinking. That squashes our conscience. That squashes our humanity. It's easier to get two sides with a conscience to talk to each other. But when one or both sides have had their humanity extinguished through trauma. How do we as the peacemakers work with that? Especially considering we are neither Muslim nor Jewish? I think there's enough material on the topic of how we are supposed to be peacemakers in this world. Looking forward to a discussion on that seemingly impossible task. Thank you so much for this discussion. I really appreciated it.

  • @stefandelange6079
    @stefandelange6079 6 месяцев назад

    Baie dankie, ek het dit ongelooflik insiggewend gevind.

  • @waldo..8021
    @waldo..8021 7 месяцев назад

    Ek is 'n ateïs, ek moes skelm The God Delusion op my foon lees sodat my ouers nie uitvind nie Ek was so kwart pad deur toe gee ek op, Dawkins moet hou by Biologie. Maar aan die anderkant het ek van die beste apologete gelees. Habermas, WLC, C.S. Lewis, ek het tonne gelees, maar nou kan ek darem sê dat Christenskap nie vir my is nie.

  • @yolandaduplessis6423
    @yolandaduplessis6423 7 месяцев назад

    Lees gerus oor Transendentale Meditasie in Juig tydskrif Bespreek o.a. Lectio Divina en Kontemplatiewe Gebed. Lees ook oor die stigter van die kontemplatiewe gebed : Dr Willem Nicol

  • @user-rr9fb2uq7c
    @user-rr9fb2uq7c 8 месяцев назад

    Baie dankie vir bemoedigende boodskap. Kon agv gesondheid nie bywoon, prys die Here vir aanlynfasiliteite!

  • @ssrage77
    @ssrage77 8 месяцев назад

    Na so lank wat jy die preek gegee het. Raak dit nog steeds mense. Dankie dat jy toelaat Dat Jesus jou kan gebruik. Jy en jou gesin is gebless Ivor.

  • @user-rr9fb2uq7c
    @user-rr9fb2uq7c 8 месяцев назад

    Dankie vir stof tot nadenke. Los alles agter en strek jou uit na wat voor jou is, daar is ń hemelse skare wat ons aanmoedig, elke tree van die wedren ❤

  • @elsaholtzhausentaylor416
    @elsaholtzhausentaylor416 8 месяцев назад

    Dankie vir 'n wonderlike bemoedigend preek vir 2024! Seën vir 2024 🙏

  • @user-rr9fb2uq7c
    @user-rr9fb2uq7c 8 месяцев назад

    Baie dankie vir doe blye boodskap van vanoggend. Wat ń vreugdevolle vrrsekering! Alle eer aan Hom, die vlekkelose Lam van God, die enigste Offer goed genoeg om ons vry te spreek van sonde en dood ❤

  • @user-hm4ex4ns7s
    @user-hm4ex4ns7s 8 месяцев назад

    Dankie vir vreugde boodskap Ivor🛐

  • @jeannedutoit2621
    @jeannedutoit2621 8 месяцев назад

    Wat n wonderlike vreugde volle boodskap dankie Ivor 🙏🎄

  • @ilsepapendorf2661
    @ilsepapendorf2661 8 месяцев назад

    M ........... .... . . 😊😊😊0😊

  • @pietwiese1464
    @pietwiese1464 8 месяцев назад

    🙌🙌🙌🙌🙌

  • @mariebotha4478
    @mariebotha4478 10 месяцев назад

    Baie dankie vir hierdie sinvolle hankering van 'n baie komplekse onderwerp. Ons moet eerstens ons eie harte ondersoek....en deur due Gees gedurig poog om votentoevte beweeg in ons geestelike lewens....soos Martin Luther King gesê het 'If you can't fly then run, if you can't run then walk, if you can't walk then crawl, but whatever you do you have to keep moving forward.”

    • @oosterlig2168
      @oosterlig2168 10 месяцев назад

      Kon dit nie beter stel nie! Dankie Marie!

  • @SuperUlla67
    @SuperUlla67 10 месяцев назад

    Geseënd is Oosterlig om jou en Jealands te kan ontvang. Ons is lief vir julle❤

  • @lindavanderlinde107
    @lindavanderlinde107 10 месяцев назад

    Baie dankie vir hierdie boodskap! Ek weet ons moet nooit dink God ken nie jou gedagtes en handelinge nie. Ek het verlede jaar n insident beleef wat vir my baie vreemd was. Dit het gekom van iemand wat jou uitermatig baie kompllimenteer en dan omdraai en jou in die rug steek. Die betrokke persoon het vir my dinge vertel en dan omgedraai en dit ontken. Een aand laat het die voorval my baie ontstel en ek het by die Here se voete gaan sit en net vir die Here gesê dat dit nie vir my lekker is om in hierdie situasie te wees nie. Ek weet nie hoe om daaruit te kom en agter my te sit nie. My woorde was skaars koud, toe stol my trane net daar op my wange. Die oomblik was vir my so intens, dat ek vir baie lank doodstil gesit het. Ek moet eerlik wees, ek het baie groot geskrik. Sedert daardie oomblik het ek beleef dat die hele situasie radikaal verander het. Nooit weer het die voorval my weer ontstel nie. Hierdie een ingryping sal ek nooit, nooit vergeet nie en sal dit altyd met my saamdra. God weet alles! Daar is niks wat ons vir God kan wegsteek nie. Dis my grootste troos.