Logan Pietersen - Afrikaner Boervrou

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 окт 2024

Комментарии • 42

  • @loganpietersenartist
    @loganpietersenartist 5 месяцев назад +13

    Baie dankie vir julle support en liefde, ek waardeer elkeen!! 🫶🤠🇿🇦

  • @simplegamer2276
    @simplegamer2276 20 дней назад

    Ek so lief vir jou my kind

  • @JacoVantonder-kj6ex
    @JacoVantonder-kj6ex 16 дней назад

    Mooiste lied ooit, woorde is asemrowend mooi, dis rerig een ongelooflike mooi lied. Mal oor jou stem.

  • @SolamonBrits-jk2xf
    @SolamonBrits-jk2xf 5 месяцев назад +4

    Trots om n Afrikaner te wees.Baie baie dankie vir die diep song❤

  • @jenneferbarnard7716
    @jenneferbarnard7716 5 месяцев назад +2

    Stunning!!!👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻

  • @Reets
    @Reets 5 месяцев назад +2

    Mooi Logan ✨

  • @TanyaMichelleHart
    @TanyaMichelleHart 5 месяцев назад +2

  • @robertrohlandt6683
    @robertrohlandt6683 5 месяцев назад +2

    Baie mooi en treffend

  • @NicoleneSwanepoel
    @NicoleneSwanepoel 5 месяцев назад +4

    Dis soooo mooi!!! Jy het my in trane hierso. Vertel so baie!!!

  • @JacoVantonder-kj6ex
    @JacoVantonder-kj6ex 3 месяца назад

    Sjoe dis rerig asemrowende mooi lied.💗💗💗

  • @lindagrobler6420
    @lindagrobler6420 5 месяцев назад +4

    Looove dit! So special!

  • @shaunloots5095
    @shaunloots5095 5 месяцев назад +1

    Great song ek glo nie mense besef hoe hard h2a is nie dankie vir so great song

    • @loganpietersenartist
      @loganpietersenartist 4 месяца назад +1

      Ja dit is waar, dit is nie maklik nie. Sterkte en dankie vir julle support 🤠🙏

  • @juanbasson920
    @juanbasson920 5 месяцев назад +2

    Awesome song man love die woorde so diep en waar❤

  • @wayneelliott1071
    @wayneelliott1071 5 месяцев назад +3

    Well done Champ. What a song! Maak nog so een.

  • @elizesmith7404
    @elizesmith7404 5 месяцев назад +4

    Dit is pragtig!!!!!

  • @charlenedutoit7016
    @charlenedutoit7016 2 месяца назад

    Omw!!!! Lekker huil ek nou...

  • @willembooyse6273
    @willembooyse6273 5 месяцев назад +3

    Baie, baie mooi. Hy gaan groot gaan !!

  • @Mel-y4l
    @Mel-y4l 5 месяцев назад +3

    Sjoe, dis baie baie mooi ♥️

  • @dudebella1532
    @dudebella1532 5 месяцев назад +2

    Wow! Great song! ❤

  • @pudles5153
    @pudles5153 5 месяцев назад +2

    Wow wow wow😍

  • @marcobarnard227
    @marcobarnard227 5 месяцев назад +3

    🎉🎉🎉🎉🎉🎉
    Well done !

  • @chevonneDeVilliers
    @chevonneDeVilliers 5 месяцев назад +1

    so so so mooi 🎉😊

  • @sally-annvdmerwe7182
    @sally-annvdmerwe7182 5 месяцев назад +2

    ❤ Amazing stem! Great persoonlikeid, Die song beskryf baie!! Well done❤

  • @chevonneDeVilliers
    @chevonneDeVilliers 5 месяцев назад +2

    baie mooi ❤🎉

  • @FranPrins
    @FranPrins 5 месяцев назад +2

    🎉🎉🎉🎉Yesssssss pella dis bevok mooi 🎉🎉🎉🎉

  • @elanimalan9449
    @elanimalan9449 5 месяцев назад +2

    Looove die!!! ❤

  • @SonicaEngelbrecht
    @SonicaEngelbrecht 5 месяцев назад +2

    Beautiful!!!❤

  • @LouiseBosman-d8w
    @LouiseBosman-d8w 5 месяцев назад +3

    Baie baie mooi hoop liedjie gaan goed doen

  • @HardusBotha-q9f
    @HardusBotha-q9f 5 месяцев назад +1

    Beautiful !!! Jy kan maar Logan

  • @joMdP5
    @joMdP5 5 месяцев назад +2

    Diepmooi, sjoe. ❤

  • @JozeyGirl79
    @JozeyGirl79 5 месяцев назад +2

    So so trots well done sharx❤❤❤

  • @HardusBotha-q9f
    @HardusBotha-q9f 5 месяцев назад +1

    Jy mag maar Logan!!

  • @JosephStrauss-te6mt
    @JosephStrauss-te6mt 5 месяцев назад +1

    Eks mal oor die een ou maat jy mag mar mis julle daaikant vani wereld baie

  • @moniquenickybasson6903
    @moniquenickybasson6903 4 месяца назад +1

    Hule kon seker n beter hare koop vir die tannie lol

    • @loganpietersenartist
      @loganpietersenartist 4 месяца назад

      Jong ons het maar die beste op daardie stadium gevat wat ons kon kry, dis maar baie meer reëlings ens om te tref met goed soos die en dan kry mens nie altyd alles soos mens hoop nie maar sy was amazing en ons kon nie vir beter vra nie. Dink die boodskap in die liedjie is eintlik wat saak maak, dit is waaroor dit gaan. 🤠✌️

  • @stephanliebenberg8754
    @stephanliebenberg8754 5 месяцев назад +1

    Great song! Well done pella
    @loganpietersenartist