Sussie steeds soek, meer as 'n week ná heldedaad

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 ноя 2023
  • Vanderbijlpark, 14 November - 'n Dapper hond wat haar 18-jarige eienaar teen gewapende rowers beskerm het, is nou reeds meer as 'n week lank soek.
    Sussie, 'n langhaar-Jack Russell, het verlede Maandag verdwyn nadat sy drie rowers in die SW2-woonbuurt in Vanderbijlpark bestorm het.
    Sy is 'n paar dae later deur die buurtwag gesien, maar het verskrik weggehardloop.
    Enigiemand met inligting, word gevra om die diere-organisasie Vaalpets te kontak.

Комментарии •