Rina Hugo - genade lied

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 авг 2024

Комментарии • 30

  • @barrybenjamin8648
    @barrybenjamin8648 Месяц назад

    Oh, gosh! Most beautiful. Such a rich voice. The lyrics are so pure and so much reverence to the Lord. Amazing Ms Hugo❤

  • @christoduplessis7942
    @christoduplessis7942 Месяц назад

    Hierdie is vir my die mooiste mooi lied ooit

  • @magrietpretorius509
    @magrietpretorius509 5 месяцев назад

    Pragtige sang soos gewoonlik ! Natuur en blomme ook so geniet Baie dankie ! ❤

  • @heatherkoekemoer3933
    @heatherkoekemoer3933 5 месяцев назад +1

    Fantasties Rina mag die Here jou seën!!❤

  • @ian.marais1202
    @ian.marais1202 Год назад +3

    Dit is ongelooflik pragtig. Sy is n fantastiese sangeres. Mag God haar net seen.

  • @GeorginaKoegelenberg-u4v
    @GeorginaKoegelenberg-u4v 8 дней назад

    Wat 'n inspirasie. Dankie

  • @ilrimpianto
    @ilrimpianto 13 лет назад +4

    Een van Suid-Afrika se beste sangeresse. Die beste eintlik. Ek is gaande oor Rina en hierdie lied het met my gepraat.

  • @0805erica
    @0805erica 12 лет назад +3

    Baie mooi, dankie Rina, dit spreek tot my, ek dink nie ons besef Sy genade elke dag nie, dankie nogmaals

  • @UserOne-k7p
    @UserOne-k7p Месяц назад

    Dankie ek het Sy genade so nodig!

  • @almaperez7194
    @almaperez7194 3 года назад +3

    Beautiful voice. God bless

  • @andrebekker2582
    @andrebekker2582 6 лет назад +4

    Dankie Rina! Jy is soos altyd tops!

  • @angievanwyk8161
    @angievanwyk8161 Год назад +1

    Absoluut wonderlike rina

  • @veronicaduplessis4943
    @veronicaduplessis4943 6 лет назад

    Pragtig pragtig, die Genade van ons liewe Heer dring skerp met die lied en sang in my hart/ons harte

  • @susanpelser9156
    @susanpelser9156 Год назад +1

    Beautiful

  • @ivanjantjies3050
    @ivanjantjies3050 Год назад

    WONDERFUL...ALL PRAISES TO THE ALMIGHTY GOD❤

  • @helenabotha3893
    @helenabotha3893 2 года назад +1

    Ons almal kan so n genadelied sing. Pragtig Rina.

  • @andrekrossouw7802
    @andrekrossouw7802 2 года назад

    Intens...en so waar...n juweel van Rina....

  • @laetitiadeysel6966
    @laetitiadeysel6966 6 лет назад

    Dankie Heer...dankie Rina dat jy hierdie opgeneem is...soo spesiaal vir my!!

  • @anitagouws6724
    @anitagouws6724 Год назад

    🙌🙌😢💞

  • @user-cp9cp7jr9t
    @user-cp9cp7jr9t 5 месяцев назад

    Altyd pragtig

  • @AmandaWait
    @AmandaWait 9 лет назад +3

    Dankie Here Jesus my Koning! ♥†♥

  • @betsgoosen6899
    @betsgoosen6899 Год назад

    Here, stort U Genade uit oor my

  • @jcbrandweros3506
    @jcbrandweros3506 11 лет назад +1

    THANK YOU JESUS

    • @stephaniepotgieter9215
      @stephaniepotgieter9215 6 лет назад

      Rina al Wat ek Kan se is dit is pragtig!!!!! so ook jou liedjie hoor jy my stem fantasties

  • @thaniaeilerd-nel8418
    @thaniaeilerd-nel8418 10 месяцев назад

    Ongelooflik mooi ❤

  • @JacobaONeil
    @JacobaONeil 11 лет назад +2

    dankie Heer.

  • @reinettekeyser601
    @reinettekeyser601 2 года назад

    Bravo

  • @susanhusselmann7028
    @susanhusselmann7028 3 года назад

    Rina jy bly maar tops

  • @jennywilson2017
    @jennywilson2017 Год назад

    ❤️‍🩹❤️‍🩹🙏🙏

    • @jennywilson2017
      @jennywilson2017 Год назад

      Thank you Rina. I so need to hear this today