Die stem met soveel gevoel en emosie stuur maklik hemel toe. Dankie Vader vir sulke seëninge uit U Vaderhand. Bid U seën die man met U oorvloedige seëninge uit U skathuis. Glory to our Abba Father. 🛐🙇♀️🙌👑❤️🔥💞💐👏
AMEN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!IIN DIE BLOED EN NAAM VAN JESUS CHRISTUS ONS VERLOSSER NEEM EK DIE WOORDE, WAT SOU ONS SONDER TALENTVOLLE KINDERS VAN GOD GEDOEN HET WAT HUL TALENTE MET ONS DEEL. DANKIE JULLE TWEE, ONS WAARDEER DIT EN BID GOD SE SEEN OP JULLE NEER.
Ongelooflik mooi, Steven. Baie dankie - hierdie lied gee my hoendervleis. Alle eer aan die Here en aan jou wat met so 'n pragtige stem en talent dit vir ons bring. Mag die Here jou seën !!!!
Baie dankie!! Ek voel so hartseer vanaand!! Ek het my dogtertjie verloor Desember 2010. Ek verniet nie Kersfees want ek dink aan haar. My hart so gebreek!
Aiiiii Helen. Ek sien nou jou boodskap. Ek het my seun ook 5 jaar gelede verloor, op my verjaarsdag 10 Feb 2017. Ek bid vandag vir jou. Ons sal verewig verlang tot ons hulle weer sien. Sterkte. Xxxx
Wat n wonderlike God dien ons, dankie Steven vir hierdie genade krummel , dis n baie mooi liedjie , hou so aan , ons mis ons Afrikaans Christelike liedjies hier in die verte
My pa is 5 Julie 2016 na God... Hy het altyd gese Die was die mooiste lied wat in die kerk gesing word.... As die ouer mans se stemme met liefde die sing
🙏🙏🙏Steven,jy't ñ unike stem!!!!Al was my daggie/aand hoé erg luister ek net na jou en voel die teenwoordigheid van Jesus naby my!!!!Dankie dat jy jou talent met my as jou "grootste aanhanger"deel.God seën jou!!!!🙏🙏🙏
Hi Steven,baie dankie vir die seënwense,ek weet jy't baie aanhangers waarvan ek sonder twyfel die grootste 1'is😃Ek weet nie of jy my kan onthou nie??!!Ek het gereeld jou geemail toe was dit in Bloemfontein en dit was op my nooiensvan "Coetzee"ons het van Bloemfontein af getrek Springs toe bly tans nou by haar en haar man hulle is huisvriende met jou aanstaande skoonouers.André is ñ baie aangemame man my suster-hulle was verlede jaar met André se verjaarsdag partytjie waar jy en Touch of class gesing het.Ek was groen van jaloesie!!André-hulle het ek Saterdag by my man en sussie se 50'ste verjaarsdag partytjie.❤❤
Hier geniet ik zo van! Zo lekker rustig, heel mooi gezongen. Ik vind die taal ook zo mooi! Gods zegen en een hartelijke groet vanuit Nederland, maar onze Heer en God is aan tijd noch plaats gebonden!
Ons Vader wat woon in die hemel laat U Naam geheilig word. U koningkryk, en U wil geskied op aarde soos in die hemel. Gee ons vandag ons dag se brood en vergeef ons al ons sonde soos ons ook die vergewe wat teen ons sondig. En laat ons nie in versoeking kom maar verlos ons van die bose. Aan U behoort die koningkryk, die krag en heerlikheid. 2 X en Al die mense se Amen! Van elke ras en taal. Blydskap oorvloei in elke hart want U Koningkryk kom weer. Mag jonk en oud en als wat asem het die Here loof en prys want in ewigheid bly U die lig en die mense se Amen! 2
Pik ek nou 'n traantjie... Die video is gemaak in my kerk waar in ek groot geword het en om al die gesigte te erken. Hierdie gemeente is geseen om 'n dominee te he soos hierdie gemeente se dominee. Baie dankie aan my ouers wat my in die huis van die Here groot gemaak het. Ek is julle ewiglik dankbaar. Pragtige lied Steven. Ek kan dit oor en oor luister
In the presence of God this PRAYER brings our whole being to God, finding redemption and the courage to forgive our fellowmen so that we can honor God with our lives, living in His love for the world (John 3:16 - 17)
Hi Steven ek luister die awesome weergawe v ONSE VADER AANHOUDEND . JYS GEBLESS MET N PRAGTIGE STEM OM AAN GOD SE LOFSANGE TE WY!! DO ZO VOORT!. MANY BLESSINGS MIENTJIE
Ons dien n Groot en wonderlike God..loof en prys Hom
Pragtig Jesus is Koning en Hy kom om Sy Bruid te haal.
Amen. Die mooiste Onse Vader.
Prys sy grote Naam. Amen.
Mooiste Onse Vader ooit
Dis vir my die mooiste verwerking van die Onse Vader! Dis n tranetrekker. Dankie.
Die stem met soveel gevoel en emosie stuur maklik hemel toe. Dankie Vader vir sulke seëninge uit U Vaderhand. Bid U seën die man met U oorvloedige seëninge uit U skathuis. Glory to our Abba Father. 🛐🙇♀️🙌👑❤️🔥💞💐👏
❤
Dit raak jou hart en siel!!! Die mooiste verwerking van Die Onse Vader. Ek luister dit elke dag. Dankie, my kan maar sing!!
Absoluut
dankie Jesus,U koninkryk kom weer...amen.!
Stunning so stunning onse Vader. ❤
En die mense se amen, amen, amen.
O dis die mooooooiste song ever!!!! Alle Eer aan God.
Ek kan net nie genoeg kry van die aanbidingslied nie baie dankie Steven Sterling en Ryan Walt
Ja, Vader, wys my die pad, mooi lied dankie
AMEN
Thank you Lord for all the blessings. Amen
Prys u Naam my fader hallelujah amen
Dit is die eerste keer dat ek hierdie song hoor. Jy mag maar ou seuna dit is BEAUTIFULLLLLL. Ek kan dit oor en oor luister en dit bly Goddelik!!!!!!!!
Dit bly en van die mooiste gristes liekkies
Amen. Pragtig steven❤
Wow, dankie dis so n seening. ❤️
Mooiste stem ooit!
Steven jyt n ptagtige stem...ons wil meer hoor van jou asb...ds pragtig...ja ons sê AMEN!!!!
Dankie Sandra. Gaan beslis so maak.
Jy moet beslis..jy is so n blessing vir baie mense. Musiek raak mens se siel.
Amen Hallelujah Amen 🙏🙏🙏
Amen dankie dat jy dit met ons gedeel het.
AMEN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!IIN DIE BLOED EN NAAM VAN JESUS CHRISTUS ONS VERLOSSER NEEM EK DIE WOORDE, WAT SOU ONS SONDER TALENTVOLLE KINDERS VAN GOD GEDOEN HET WAT HUL TALENTE MET ONS DEEL. DANKIE JULLE TWEE, ONS WAARDEER DIT EN BID GOD SE SEEN OP JULLE NEER.
Seën daar Anna-Mari
Ongelooflik mooi, Steven. Baie dankie - hierdie lied gee my hoendervleis. Alle eer aan die Here en aan jou wat met so 'n pragtige stem en talent dit vir ons bring. Mag die Here jou seën !!!!
Ek sing lekker saam, stunning song😊Dankie
Baie dankie!! Ek voel so hartseer vanaand!! Ek het my dogtertjie verloor Desember 2010. Ek verniet nie Kersfees want ek dink aan haar. My hart so gebreek!
Helen W. sterkte, bid vir jou
My seun verloor 16Desember2018......selfde gevoel...
So jammer Helen. Sagte vashou drukkie vir jou.
Aiiiii Helen. Ek sien nou jou boodskap. Ek het my seun ook 5 jaar gelede verloor, op my verjaarsdag 10 Feb 2017. Ek bid vandag vir jou. Ons sal verewig verlang tot ons hulle weer sien. Sterkte. Xxxx
Ek bid vir elkeen hier wat n kind aan die ewige lewe afgestaan het.
Ek dink Steven Sterling is een van die mees onderskatte kunstenaars in die bed ry. Hy sing pragtig!
Wat n wonderlike God dien ons, dankie Steven vir hierdie genade krummel , dis n baie mooi liedjie , hou so aan , ons mis ons Afrikaans Christelike liedjies hier in die verte
Baie mooi . My mag maar sing . God gegewe takent
Steven hoekom hoor ons nie meer van jou nie. Ek love jou stem!
Pragtig en net wat ek nou nodig het xx
Pragtige lied. God seen
Dankie Riekie. Blessings
Een prachtig lied, ook zo mooi gezongen. Ik houd zo van deze taal. Dat er velen door aangeraakt zullen worden!
Man, dis pragtig. Wel gedaan.
O maar ds pragtig! Suiwer talent...mag Hy jou seën...ons wil meer hoor van jou Steven...jy raak soveel harte deur jou sang..
Dankie Sandra.
My pa is 5 Julie 2016 na God... Hy het altyd gese Die was die mooiste lied wat in die kerk gesing word.... As die ouer mans se stemme met liefde die sing
Dankie vir die boodskap. vrede. vreugde. Alle eer aan God.
Pragtig, ini nag lê ek en luister na die pragtige verwerking
🙏🙏🙏Steven,jy't ñ unike stem!!!!Al was my daggie/aand hoé erg luister ek net na jou en voel die teenwoordigheid van Jesus naby my!!!!Dankie dat jy jou talent met my as jou "grootste aanhanger"deel.God seën jou!!!!🙏🙏🙏
Dankie Sonja. Wees geseend en mag Jesus jou seën met sy Liefde.
Hi Steven,baie dankie vir die seënwense,ek weet jy't baie aanhangers waarvan ek sonder twyfel die grootste 1'is😃Ek weet nie of jy my kan onthou nie??!!Ek het gereeld jou geemail toe was dit in Bloemfontein en dit was op my nooiensvan "Coetzee"ons het van Bloemfontein af getrek Springs toe bly tans nou by haar en haar man hulle is huisvriende met jou aanstaande skoonouers.André is ñ baie aangemame man my suster-hulle was verlede jaar met André se verjaarsdag partytjie waar jy en Touch of class gesing het.Ek was groen van jaloesie!!André-hulle het ek Saterdag by my man en sussie se 50'ste verjaarsdag partytjie.❤❤
dis super wow, pragtige weergawe van ons Amptelike gebed.
Baie dankie. waardeer baie.
Hier geniet ik zo van! Zo lekker rustig, heel mooi gezongen. Ik vind die taal ook zo mooi! Gods zegen en een hartelijke groet vanuit Nederland, maar onze Heer en God is aan tijd noch plaats gebonden!
Afrikaans zijn uit Nederlands gebore... IK lief beide... Een hartelijke groeten vanuit zuid Afrika
Dq Steven pragtige stem en lied
Thank you very much!
Amen.🙏🙏🙏
Ongelooflik mooi
So n pragtige lied, het die lied nodig🙏🏻✝️
Skoon trane in my oe en n knop in my keel. Dis pragtig. Baie dankie
Mijn haren staan overeind,.... geweldig.....
Prys die Here! Dankie Steven dat jy as jong man God gehoorsaam en jou talente tot eer van sy Naam uitdra!
Steven ek het jou per toeval ontdek met jou AanbiddingsLied en luister gereeld na jou musiek...Amazing
Dankie vir die saam luister Coen. Blessings
baie baie mooi musiek baie hartseer so.mooi
Ongelooflik mooi.
Baie treffend
Was ingeloof mooi en inspireënd vir almal in ons land. Prys die Heer
Lirieke asseblief. Dis pragtig en baie goed gesing
Ons Vader wat woon in die hemel laat U
Naam geheilig word. U koningkryk,
en U wil geskied op aarde soos in die hemel.
Gee ons vandag ons dag se brood
en vergeef ons al ons sonde
soos ons ook die vergewe wat teen ons sondig.
En laat ons nie in versoeking kom
maar verlos ons van die bose.
Aan U behoort die koningkryk, die krag
en heerlikheid. 2 X
en Al die mense se Amen! Van elke ras en taal.
Blydskap oorvloei in elke hart
want U Koningkryk kom weer.
Mag jonk en oud en als wat asem het
die Here loof en prys
want in ewigheid bly U die lig
en die mense se Amen! 2
Steven Sterling jy sing die lied so mooi dat dit beslis mens se siel roer
Baie dankie Marietjie. Be blessed
Steven jy sing fantasties!!!!
Baie dankie vir die kompliment. En vir die saam luister.
❤
Amen amen amen
O so inspirerend. Ek stem alle eer aan God, want nou kan ons steeds Sy Naam verheerlik selfs hier in ver land.
Baie mooi lied. Sing die gebed pragtig. Wonderlik.
Amen 🙏 🙏
Pik ek nou 'n traantjie... Die video is gemaak in my kerk waar in ek groot geword het en om al die gesigte te erken. Hierdie gemeente is geseen om 'n dominee te he soos hierdie gemeente se dominee. Baie dankie aan my ouers wat my in die huis van die Here groot gemaak het. Ek is julle ewiglik dankbaar. Pragtige lied Steven. Ek kan dit oor en oor luister
In the presence of God this PRAYER brings our whole being to God, finding redemption and the courage to forgive our fellowmen so that we can honor God with our lives, living in His love for the world (John 3:16 - 17)
BAIE BAIE DANKIE 'N PRAGTIGE WEERGAWE VOORWAAR 'N LOFSAG TOT ONS VADER
Baie dankie vir die pragtige kompliment en kommentaar. Lofsang die Here
Wat n plesier om na jou te luister. Michelle
Ons Here is groot. Baie dankie jou stem is baie goed!!!
Ongelooflike mooi lied. Dankie Steven en Ryan dit is pragtig gedoen!!
Onse Vader wat in die Hemel en op die aarde U is was is en sal wees begin en einde Amen
My gunsteling lied 😘
Musiek is die hartklop van ons lewens. My hart klop warm vir so n mooi lied
Amen dit maak jou gees opnuut kragtig alle lof en eer aan ons koning Jesus
Hi Steven ek luister die awesome weergawe v ONSE VADER AANHOUDEND . JYS GEBLESS MET N PRAGTIGE STEM OM AAN GOD SE LOFSANGE TE WY!! DO ZO VOORT!. MANY BLESSINGS MIENTJIE
Baie dankie.
So beautiful ⭐⭐⭐⭐⭐ great singer
Beautiful worship song.
Thank you!
Steeds my gunstelinge lied om die dag mee te begin!!!!!!!!!!!!!!!!!!! STUNNING
God is liefde Hy is so getrou Hy maak op verskillende maniere bemoeienis met my.💞💕😊🙏
Amen
Ongelooflik pragtig!!!
Wow pragtig
Dis lekker om te sien daars nog musiek wat die lof van God besing
Wanneer jy met Krag toerus word en jy jou mond oopmaak,sing die Hemele self!
Dankie Kobus vir die woorde van bemoediging. Prys die Heer
Lieflik. So eg soos wat ek wil bid. Maretha Maartens.
It is wonderful to read so many positive messages form all around the World. Baie dankie. Thanks. Bitte danke. Danke. Gracias. Grazie. Merci
The Lord loves our PRAISE!!! Amen!!!
JESUS
+Brad G. Choate Thanks for the message and many Blessings my friend
+Judy Schoeman Baie dankie Judy. epos my by stevensterling@gmail.com. #blessings
AWESOMELY, OUT OF HEAVEN!!
het hierdie een vandag so baie nodig
Prachtig lied kan iemand de tekst erbij zetten alstublieft? Dan kunnen wij hem ook uit volle borst mee zingen.Gods zegen vanuit Nederland.
PRAGTIG!!!!
Uitstekend gesing, baie mooi stem en lied
kragtig.mag God se Gees jou lippe van klei aan raak,dat die gees wat in jou leef,jou as instrument kragtig sal gebruik.tot God se eer
Prys die Here jy het voorwaar n beautiful voice God's blessings in your life is so wonderfully seen
Zo bijzonder mooi gezongen!
Ons wag nou angstig vir nog!!!
Baie mooi
Mooi Steven.
Ek luister minstens 3x per week hierna.
Word baie waardeer. 3x
Pragtig!
Bellissimo!
Afrikaans, maar kan het prima verstaan =)
Schitterend nummer! Beautiful song! Greetings from the Netherlands.
Steven dit is pragtig!!!
Baie dankie
Ik vind het schitterend! Groet uit Holland!
Ik luister hier graag naar!