ONTMOET DIE BOERE... alweer? | Boer Soek ‘n Vrou Recap S13 E2

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 фев 2025
  • BSNV het uiteindelik weer begin!🤩🥳
    Wat het julle gedink van hierdie episode se formaat?🤔😏
    Plus wie dink julle sal die Top 5 Boere wees?😱😝
    #BoerSoeknVrou
    #BoerSoeknVrouRecaps

Комментарии • 39

  • @chamuneduplessis4815
    @chamuneduplessis4815 4 года назад +9

    Die editing is amazing, Lisa!!!

  • @miekehathorn4
    @miekehathorn4 4 года назад +3

    Wow ek wens ek't wyn gehad! Ek sal n bietjie meer van die show ook wil sien, miskine soos n 20 min lange video sodat daar meer van die show in ook kan wees? Ek LOVE dit!!

  • @mullerrossouw4897
    @mullerrossouw4897 4 года назад +2

    Jis ek het nou lekker gelag! Kan nie wag vir jou volgende video nie! Keep it up 🤩

  • @sonjavandyk443
    @sonjavandyk443 4 года назад +1

    Lekker lag na n dag van die tandarts. Braai broodjie😄

  • @TheOuboet
    @TheOuboet 4 года назад +10

    Marciel mag nie daar by die boere gewees het nie, maar 'n hele blerrie camera crew was daar om die boere af te neem?

  • @carienfourie1673
    @carienfourie1673 4 года назад +8

    Yayy uiteindelik😍😍😍

  • @nadineroesch2348
    @nadineroesch2348 4 года назад +2

    Ek het nou so lekker gelag, jy is so skerp! Haha dankie dat jy dit klaar gekyk het, want ek kon nie!

  • @abrahambrits586
    @abrahambrits586 4 года назад +2

    Het 'n ewigheid gewag vir die terug keer van jou re-cap. Net soos gewoonlik baie goed gedoen en baie pret.

  • @karlibotha383
    @karlibotha383 4 года назад

    Jy het my dag gemaak. Dankie

  • @aristaprins897
    @aristaprins897 4 года назад +1

    Yeaaah dis weer tyd 🖤🖤🖤

  • @JackHartland
    @JackHartland 4 года назад +3

    Well done, well done! Love die manier hoe jy dit doen! Keep it coming!

  • @trinitygaming1586
    @trinitygaming1586 4 года назад +5

    Oms ek love jou videos. Jy maak my dae sommer beter😂

  • @lize-mariemarais9063
    @lize-mariemarais9063 4 года назад +1

    Well done Lisa!😱❤ Alles perfection! Ek het ook nog altyd n flippen uitvee pen gesoek!😂

  • @leafaure1579
    @leafaure1579 4 года назад +1

    Jy is uitstekend!!! 😁😂

  • @smitaliciacapisia6
    @smitaliciacapisia6 4 года назад

    Dit maak my dag😂

  • @jlstrydom7848
    @jlstrydom7848 4 года назад +1

    Ek raak so geïrriteerd as corona in elke gesprek in gebring word. Ons kyk juis BSnV om van die shit te vergeet! Andersins, dankie vir 'n skreeusnaakse video, Lisa?

  • @Ruben-vn2ix
    @Ruben-vn2ix 4 года назад

    Yes! Jy is terug!!!!

  • @vanventuressa
    @vanventuressa 4 года назад +1

    Hilarious 😂😂🤣

  • @johancoetzee6815
    @johancoetzee6815 4 года назад

    cool man cool

  • @JacquesRza
    @JacquesRza 4 года назад +1

    Waar kry jy die wyn? ;-))

  • @chantellsenekal2641
    @chantellsenekal2641 4 года назад +1

    En ek kyk dit regtig nie... Jou reviews is awesome!

  • @TessavandieKaap
    @TessavandieKaap 4 года назад

    13 seisoene al ?!

  • @beetlebayley5237
    @beetlebayley5237 4 года назад

    Vou soek 'n boer......

  • @zoeybuys981
    @zoeybuys981 4 года назад

    Waar kry jy wyn?

  • @DaanPunaan
    @DaanPunaan 4 года назад +1

    Lisa.... Waar het jy daai wyn gekry?

  • @sonjavandyk443
    @sonjavandyk443 4 года назад

    ja jessie darem terug yessie

  • @mventer695
    @mventer695 4 года назад

    Wie weet hoeveel boere is uiteindelik getroud met een vd dames in vorige 12 episodes?

  • @Gozar111
    @Gozar111 4 года назад

    Jy het wyn.......

  • @koosbos1114
    @koosbos1114 4 года назад +1

    Sit neer die glas ,, jy lyk goedkoop

  • @carinvictor70
    @carinvictor70 4 года назад

    Doen net iets aan daai wenkbroue... 🤣🤣🤣😅🤮

    • @lisametdierooihare
      @lisametdierooihare  4 года назад

      moet dit ligter of ‘n ander shape?😅

    • @carinvictor70
      @carinvictor70 4 года назад +2

      Albei... 😅

    • @shannelynel8703
      @shannelynel8703 4 года назад +1

      Ek stem... jys beautiful maar dit lyk of jou ooghare jou wenkbroue nooi vir n partytjie