I think they are trying to copy Love Island with the presenter’s slow motion shots and hair blowing in the wind 😂 epic fail!!! Just looks bizarre in this context.
Sjoe vang ek jou in 'n groot lieg. Die wyn was nie klaar nie. Check daai botel se level. Aai nie gedink ek sal die dag beleef wat jy nie die bottle klaar maak nie. Is daar enug "nuus" wat jy wil deel😂😂😂😂
Liewers dat hy huil om iemand huistoe te stuur as met Jacques se misluke houding. Hy was klaar lus om van die een onstlae te raak. Sy hele houding skreeu boelie...
Bamboozled. Hip, dis nie nice van Boer soek n vrou om die mense so op hol te jaag v niks nie. Kyk al jare, hou nie v whatever hulle nou uitprobeer nie.
Ja, 3 het plaas toe gegaan maar toe sê een sy kan nie langer verlof vat by die werk nie 🤷🏻♀️ maar ek sou ook n verskoning uitdink om nie by Jacques te wees nie.. 😂
Bamboozled verby. Dit was 'n stink streep om hier te trek, ek sou iemand in die tande wou skop. Ekstra tyd is 'n groot geskenk, bla bla bla. Alles vir bietjie drama, en 'n redelike patetiese poging tot hoër kykergetalle. Sies. 🙄 Maar jou humoristiese, kreatiewe kommentaar is altyd die grootste hoogtepunt, liewe Lisa, baie dankie vir jou moeite! (Ek wens regtig net meer mense wat die video's kyk, wil ook daarop reageer, daar is altyd 'n groot diskrepansie tussen die twee getalle...)
Vir jou om vir d deelnemers advies te gee? Jy is die EEN wat ek nie iewers sal heen vat nie. Soek aandag 24/7. Damn, you grind us. THANK GOD some of us have brains. This constant shallow and forced humor = pain in the a____
Jacques is n walking red flag 🚩
Neh😮
Ek kan nie dink dat hy top 5 gemaak het nie. #disappointed Gn wonder die meisie het besluit om te loop nie.
11:23 whahahaha!!! Love it 😂
Rooikop Jy is n Legend!!!!
Jy maak die program wat ek nie kyk nie, Blerrie lekker
😂Pumbaa...
Wat de f*k my naam is Koos 😂beste caption nog...
Het amper my wyn uitgespoeg van lag 😂
Jacques....ek weet nie so mooi nie, moet nog grootword.
Bamboozled!
Ai Lisa ek het weereens gehuil soos ek lag. My man het gedink ek kyk 'n comedy show. Hierdie was 'n baie goeie video. Dankie 😂😂
Jacques…..ehhhhm….🚩🚩🚩
I think they are trying to copy Love Island with the presenter’s slow motion shots and hair blowing in the wind 😂 epic fail!!! Just looks bizarre in this context.
Dankie tog dat jy hier is vir ons🤦♀️ Jy maak dit tenminste enjoyable… en ons kan lekker lag😉
Jys mal.....We LOVE It!!!!!!! hahahaha
Lisa ek bly al vir 6 jaar oorsee en jou recaps is altyd my stukkie huis vir die week !
Jaques 🤐 Ughh - niemand gaan wil bly nie
Ek sien so uit na die volgende insetsel. Ons geniet jou so baie.
Die titanic wysie .. 🤣🤣🤣🤣🤣
😂😂😂😂
Nee Meisie, jy kan my nie so laat lag nie. Die mense dink ek is mal en my blaas laat my in die steek. Ek het dit nou geniet.😂😂😂
LISA SE HARE LYK FANTASTIES!!! Maak sommer dat ek ook iets met my boskaas wil aanvang 😂
Ek bedoel wat jy verstaan😅😂
Sjoe vang ek jou in 'n groot lieg. Die wyn was nie klaar nie. Check daai botel se level. Aai nie gedink ek sal die dag beleef wat jy nie die bottle klaar maak nie. Is daar enug "nuus" wat jy wil deel😂😂😂😂
Halou Lisa😁😁
Bamboozled ❤
Jacques kyk bietjie bully rig?
Al van die begin af lyk hy vir my soos 'n bombastiese ou boelie
😢 terrible
Agree
Ek dink hy is n aaklige man(netjie)!
Wit springbokke😂😂😂😂
MY GINSTELIG ROOIKOOP !!
Liewers dat hy huil om iemand huistoe te stuur as met Jacques se misluke houding. Hy was klaar lus om van die een onstlae te raak. Sy hele houding skreeu boelie...
Bamboozled, Pumbaa, Bazinga!
Bamboozle!
Bamboozled
Ek ek Wil weet waar is Ep 8
🤣🤣🤣❤
Bamboozeld
Ek kyk graag jou recap maar waar is ep 9. Ep 10 kom Al weer vanaand
Lekker deurmekaar die lot…
Jacque if you did that to me..... I would leave ASAP. That's stupid what you did..... Really. Bye.
Bamboozle 🤔
Bamboozled. Hip, dis nie nice van Boer soek n vrou om die mense so op hol te jaag v niks nie. Kyk al jare, hou nie v whatever hulle nou uitprobeer nie.
Regte dom boerseun. Nog nie EQ ontwikkel nie
IK.
@@mjgholfzaEQ is emosionele intelligensie
@@rozelle.art.nature exactly
Bamboozled.
Jacques 🤮🤮 what a 📦
J is vieslik! Nee man.
Het Jaques net 2 girls daar??🙈🙈
Ja, 3 het plaas toe gegaan maar toe sê een sy kan nie langer verlof vat by die werk nie 🤷🏻♀️ maar ek sou ook n verskoning uitdink om nie by Jacques te wees nie.. 😂
Danika het geweet Jacques is ñ 📦
En is dit my verbeelding of is Marciel maerder? Nie dat sy groot was nie natuurlik
Bamboozled verby. Dit was 'n stink streep om hier te trek, ek sou iemand in die tande wou skop. Ekstra tyd is 'n groot geskenk, bla bla bla. Alles vir bietjie drama, en 'n redelike patetiese poging tot hoër kykergetalle. Sies. 🙄
Maar jou humoristiese, kreatiewe kommentaar is altyd die grootste hoogtepunt, liewe Lisa, baie dankie vir jou moeite!
(Ek wens regtig net meer mense wat die video's kyk, wil ook daarop reageer, daar is altyd 'n groot diskrepansie tussen die twee getalle...)
Jy kan beslis die volgende aanbieder wees
Wat is dit met die weird filter? Lyk of MNet “A Series of Unfortunate Events”
probeer namaak het.
Nee man, doen beter, genugtig! 😆
Bly om te sien ek's nie al een wat dit opgelet het nie, night of the living dead vibes
@@octoberbaby1422hahaha dalk Twilight 🤷♀️😆
Vir jou om vir d deelnemers advies te gee? Jy is die EEN wat ek nie iewers sal heen vat nie. Soek aandag 24/7. Damn, you grind us. THANK GOD some of us have brains. This constant shallow and forced humor = pain in the a____
Kalmeer Karen...
Wat gaan hier aan???
Bamboozled
Bamboozeld
Bamboozled
Bamboozled