Andriëtte - Bittersoet Van Liefde

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 ноя 2015
  • Music video by Andriette performing Bittersoet Van Liefde. (C) 2015 SME Africa (Pty) Ltd
    vevo.ly/C56IqP
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 94

  • @steveforster1964
    @steveforster1964 Год назад +8

    What a beautiful video with a gorgeous lady who can sing, don’t know what all the words translate to but who cares, you make my heart sing Andriette, keep the tunes coming, would love to hear you sing this in English one day

  • @user-dr4eq5pv3b
    @user-dr4eq5pv3b 8 месяцев назад +5

    Probably one of the best female singer on the web, and possibly she's the perfect wife as well. She looks like an angel. 👍 Greetings from America to the world 😊

    • @robynvercetti9476
      @robynvercetti9476 4 месяца назад

      What is your idea of the 'perfect wife' if I may ask?

    • @rsamom
      @rsamom 10 дней назад

      South African?

  • @anetvanheerden9110
    @anetvanheerden9110 6 лет назад +9

    One of my all time favourites ! Well done, Andriette!

  • @38foreal
    @38foreal 6 лет назад +7

    By far the best Afrikaans singer from South Africa 🇿🇦

  • @user-bl6nc8jk9k
    @user-bl6nc8jk9k 8 месяцев назад +2

    Als is net vir ons geleen
    Die dag die somer en die reën
    Geleen, als is net geleen
    As die dag moet kom
    Dat jy moet gaan
    Net soos die son, die wind en die maan
    En ek alleen bly staan
    Ek kyk hoe jy moet gaan
    Sal ek dan jou hand kan los
    In die naam van liefde
    Jou nuwe begin begin my einde
    Laat ek jou in liefde los
    Al loop my trane
    Jou nuwe begin begin my einde
    Bittersoet, dis die bittersoet van liefde
    Bittersoet, dis die bittersoet van liefde
    Kom ons vat vandag vir my en jou
    Wat ek naby my kan hou
    As dit tyd word vir onthou
    As ek kyk hoe jy moet gaan
    Sal ek dan jou hand kan los
    In die naam van liefde
    Jou nuwe begin begin my einde
    Laat ek jou in liefde los
    Al loop my trane
    Jou nuwe begin begin my einde
    Bittersoet, dis die bittersoet van liefde
    Bittersoet, dis die bittersoet van liefde
    As ek kyk hoe jy moet gaan
    As ek kyk hoe jy moet gaan
    Sal ek dan jou hand kan los
    In die naam van liefde
    Jou nuwe begin begin my einde
    Laat ek jou in liefde los
    Al loop my trane
    Jou nuwe begin begin my einde
    Bittersoet, dis die bittersoet van liefde
    Bittersoet, dis die bittersoet van liefde
    Bittersoet, dis die bittersoet van liefde
    Source: muzikum.eu/en/andriette-norman/bittersoet-van-liefde-lyrics

  • @ulrichhumphreys2167
    @ulrichhumphreys2167 8 лет назад +21

    Andriette what a great song and beautiful voice it’s like the morning sun on a dew drop its perfect

  • @Huveto
    @Huveto 4 года назад +11

    I love it though I understand nothing ❤❤❤

  • @nicholasbooth5337
    @nicholasbooth5337 2 года назад +2

    What a great song this reminds me very much of a popular dutch song : Niemand laat zijn eigen kind alleen not the melody but the context

  • @nelzoga
    @nelzoga 4 года назад +2

    I am Portuguese and love this song everyday

  • @arobott8043
    @arobott8043 7 лет назад +9

    'N Stem van 'n Engel.....kan dit 'n duisend mal luister...Afrikaans bly maar mooi...

  • @alfonsschoenmakers5395
    @alfonsschoenmakers5395 8 лет назад +17

    Jy is die allergrootste. Ek kan duiżende kere naar jou luister in totale geesverrukking (zielsverrukking in Nederlands) sonder seconde van verveling. Kusjes xxx

    • @lynettesmith9415
      @lynettesmith9415 3 года назад

      Jou taal is ongelooflik mooi. Siels verrukking is pragtige beskrywing!

  • @tienkaoosthuizen1355
    @tienkaoosthuizen1355 8 лет назад +10

    Jy het 'n pragtige stem!! Jy en Bobby is die twee beste songers!!

  • @julianshorrock9024
    @julianshorrock9024 4 года назад +4

    Lovely Person, Lovely Song!

  • @Adonellowings
    @Adonellowings 8 лет назад +5

    Awesome . Love al jou songs

  • @janduplessis87
    @janduplessis87 Год назад +1

    Stunning

  • @simonontong7539
    @simonontong7539 Год назад +2

    Baie mooi song en iemand met n baie mooi stem

  • @maerereriino1329
    @maerereriino1329 5 лет назад +3

    Great Song.👏👏👏

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 8 лет назад +12

    Pragtig Andriëtte!!! :-)

  • @nicholasbooth5337
    @nicholasbooth5337 4 года назад +1

    Great version , and we can ( verstaan) this in the Netherlands2

  • @rudimarais9764
    @rudimarais9764 7 лет назад +4

    Gehook op Andiette!
    Why you ask?
    Want sy mag maar! Want sy het 'n talent wat sy baie goed gebruik.

  • @loispabon1897
    @loispabon1897 8 лет назад +4

    Het is een super mooi en vrolijk liedje !!!

  • @simonontong7539
    @simonontong7539 7 месяцев назад

    Dis die mooiste lied wat ek nog ooit gehoor het pragtig

  • @antoinetteswanepoel9760
    @antoinetteswanepoel9760 7 лет назад +3

    Wat 'n beautiful song

  • @natvisser
    @natvisser 5 лет назад +3

    Pragtig, Andriette !!!!

  • @JohanGous
    @JohanGous 8 лет назад +6

    En soos gewoonlik is dit pragtig en nog n treffer!!!!!!!!

  • @denric77
    @denric77 8 лет назад +5

    dis n mooi lied Andriette - Bittersoet Van Liefde

  • @MrChristo007
    @MrChristo007 8 лет назад +6

    Andriette dis pragtig jong

  • @eddieweber4702
    @eddieweber4702 Год назад +1

    Would like too here you’re music in English. Beautiful Voice

  • @frederickvan-wyk5234
    @frederickvan-wyk5234 7 лет назад

    Mooiste song ooit!

  • @saloomkilian9507
    @saloomkilian9507 2 года назад

    Beautiful

  • @lynettesmith9415
    @lynettesmith9415 3 года назад

    Hierdie is official my FAV!!!!

  • @hanekelourens6966
    @hanekelourens6966 4 года назад +2

    Ek jou show in. Bonnievale geniet love jou

  • @stephenweir.
    @stephenweir. 4 года назад

    another good song I have came across

  • @pietercvdm
    @pietercvdm 7 лет назад

    Ek aanhou wag vir "neem my op vlerke" maar dit kom net nie. Nogtans 'n mooi liedjie.

  • @VictorKhodov-dh9cf
    @VictorKhodov-dh9cf 2 месяца назад

    KOBUS.TELAVIV SHADRUSSKI VITASS. NISHIKA 😊

  • @louisrobberts4990
    @louisrobberts4990 4 года назад

    Pragtig kinta! Hou asseblief net aan, oom Louis ❤️

  • @carolinavandermerwe6879
    @carolinavandermerwe6879 3 года назад

    PRAGTIG. JY BLY DIE BESTE!!!!

  • @rinaventer5987
    @rinaventer5987 7 лет назад

    very good music videos

  • @bertus2773
    @bertus2773 Год назад

    Mooier as mooi.Mooi verby song en jy.....Bertie...

  • @freddiebosman6503
    @freddiebosman6503 5 лет назад

    Good songs keep it up

  • @hendrikfourie7505
    @hendrikfourie7505 8 лет назад +4

    Awesome song! Well done!

  • @hermansaayman8578
    @hermansaayman8578 8 лет назад +2

    Mooi - beslis nog 'n treffer!

  • @biscoitogrosseiro4007
    @biscoitogrosseiro4007 3 года назад +1

    andriëtte

  • @ladyVandans
    @ladyVandans Год назад

  • @frro77
    @frro77 8 лет назад +2

    Baie mooi

  • @saulosalles1213
    @saulosalles1213 3 года назад

    andriette - bittersoet van liefde

  • @matzikamahikingclub1244
    @matzikamahikingclub1244 8 лет назад +1

    pragtig

  • @Bozewani
    @Bozewani 2 года назад

    ek lief dis liedjte geregte lied van liefde mooiste prek ek het lief

  • @krystianhenderson640
    @krystianhenderson640 7 лет назад +2

    Dis n pragtige liedjie maar ook mooi woorde

  • @jadebok3575
    @jadebok3575 4 года назад

    Baie pragtig go girl go go go go go go jy sing baie mooi

    • @jadebok3575
      @jadebok3575 4 года назад

      ,😘😘

    • @jadebok3575
      @jadebok3575 4 года назад

      Jy is pragtig Lief vir JOU BAIE😘😘😘😍

  • @dmardias8612
    @dmardias8612 3 года назад

    bittersoet van liefde

  • @lastpostbugler
    @lastpostbugler 8 лет назад +1

    What happened to her cover version of
    """O flower of Scotland'''' You tube appears to have binned it.!!!!

  • @nicolenemcdonald5486
    @nicolenemcdonald5486 Год назад

    Als is net geleen.....

  • @dirkhanekom8323
    @dirkhanekom8323 2 года назад

    Asemrowend ... en vir altyd 'n gunsteling.

  • @rayfurtado3657
    @rayfurtado3657 4 года назад +1

    I love the song even i do not know the meaning of the song
    Just know the title

    • @chrisserfontein1450
      @chrisserfontein1450 4 года назад

      Ray Furtado it means when you have to let go of someone you love very much, it is bittersweet and you are left alone.

    • @rayfurtado3657
      @rayfurtado3657 4 года назад

      chris serfontein oh my
      Thanks so much for your information. I am so glad to know it
      👍🏻

  • @wernerlouw7997
    @wernerlouw7997 3 года назад

    Masapews

  • @ltjuglans194
    @ltjuglans194 6 лет назад +2

    Wie is Andriette Norman ? Lijkt me Afrikaans.

    • @jossutmuller3863
      @jossutmuller3863 6 лет назад +2

      LT Juglans Klopt. Luister ook eens naar “Seven oseane”.

  • @christiaanhattingh6093
    @christiaanhattingh6093 6 лет назад

    Waar kan ek beter as die beste song kry ,kan iemand my dalk help

  • @hardklik
    @hardklik 7 лет назад

    Liever Broederliefde

    • @ethernos4055
      @ethernos4055 5 лет назад

      linda musica

    • @jacopotgieter7222
      @jacopotgieter7222 Год назад

      Gaan luister broederliefde niemand dwing jou om afrikaanse musiek videos te kyk nie.

  • @horaz2000
    @horaz2000 5 лет назад +4

    Je moet dingen met liefde doen, dan nodig ik je uit om het te zien
    de video: ruclips.net/video/54uHXF9I1N4/видео.html
    Hak met een scherp mes snel knoflook en met Love ♥♥♥ (video met ondertitels)

  • @phsycadelicbutterfly
    @phsycadelicbutterfly 8 лет назад +4

    ek is so trots op jou, net omdat jy voortgaan en goeie musiek produseer na die
    idols kompetisie, so baie kry die geleentheid en doen niks daarmee nie, maar jy girl, jy kan maar, jy is ongeloooooflik talentvol.

    • @musicfundi
      @musicfundi 5 лет назад

      In alle eerlikheid. Sommige baie goeie talentvolle sangers kry net nie daai "break" nie. Maar ja, ek is mal oor Andriette

    • @lourensvdmerwe4135
      @lourensvdmerwe4135 4 года назад

      Ek is een saam hou Gaan dit met hou

    • @lourensvdmerwe4135
      @lourensvdmerwe4135 4 года назад

      🙏🎀💕👀

    • @lourensvdmerwe4135
      @lourensvdmerwe4135 3 года назад

      Kyk dag sal kom oor die lief kyk Bana mooi oor die dag kyk alt mooi hou

  • @petrusbasson491
    @petrusbasson491 4 года назад

    PRAGTIG DICKY VAN SCHALKWYK JY DOEN NASIE BOU BOER FARMER AFRIKANER HOU AAN ALM

  • @phillipmaasdorp9491
    @phillipmaasdorp9491 5 лет назад +1

    Die vrou is nie net mooi NIE,maar ń uitstaande sangeress ook.

  • @VictorKhodov-dh9cf
    @VictorKhodov-dh9cf 2 месяца назад

    ANDREETTAAILISSENNINGG.🎉SHADRUSSKI.TELAVIV.NISHIKA😊

  • @julieleite8360
    @julieleite8360 8 лет назад +1

    pragtig

  • @marietabekker6031
    @marietabekker6031 7 лет назад

    Baie mooi