Dagbreek boereorkes, julle klink "uit die boeke." Hier is applous vir julle. ... Julle speel net fantasties ! Dis hoe ons hartsmusiek moet klink. Baie dankie vir die deel met ons . Ons waardeer julle. Geniet die samesyn.
Just love the boere musiek and brings back memories my dad played the cosantina and mouth organ I can live his memories thru listening too you. Awesome music I put it loud when I play and enjoy. You awesome thank you😘
Hi Dennis. You know me & Jnr, next to jnr is Hannes Meyer on rhythm, Philna Byus (bass & rhythm), Brian Adams(rhythm & banjo) and Astrid Skeen on bass.
@@dagbreekboereorkes7242 Thanks for that, it's interesting to see who the others are, I love it too when the dog wanders in & out of the video, great music though 👍
Dagbreek Boereorkes, julle kan en ons geniet julle baie. Die voete kan nie stil met Dagbreek nie. Waar tree julle gewoonlik op? Seëngroete en hou so aan.
Bella música, adoro ouvir... Um abraço a todos vocês...
Hermosa musica de galpòn o de campaña , exelente
Dagbreek boereorkes, julle klink "uit die boeke." Hier is applous vir julle. ... Julle speel net fantasties ! Dis hoe ons hartsmusiek moet klink. Baie dankie vir die deel met ons . Ons waardeer julle. Geniet die samesyn.
Dankie Leon ons waardeer julle support.
Ek geniet dit baie. Toe ek n Klein seun was DIE Musik my gunstelling. ❤❤. Speel aan.
Baie dankie Quinton
Lekker mense!!!!! Sooo loop hy.
@@leonscholtz1010 baie dankie
Lekker mooi julle speel mooi,,,
@@henry-nr5np baie dankie ons waardeer.
Just love the boere musiek and brings back memories my dad played the cosantina and mouth organ I can live his memories thru listening too you.
Awesome music I put it loud when I play and enjoy.
You awesome thank you😘
Thanks for listening to our music and for supporting us. We really do appreciate your support.....🥰
Aqui no emg.caldas Brasil gosto muito
Dis Baie Lekker Boere musiek
Dankie Johan ons is bly jy geniet die musiek.
As always great boeremusiek, apart from Wilhelm snr & jnr, who are the other members of the band?
Hi Dennis. You know me & Jnr, next to jnr is Hannes Meyer on rhythm, Philna Byus (bass & rhythm), Brian Adams(rhythm & banjo) and Astrid Skeen on bass.
@@dagbreekboereorkes7242
Thanks for that, it's interesting to see who the others are, I love it too when the dog wanders in & out of the video, great music though 👍
Speel hom Dagbreek hy loop mooi
THANK YOU MY BOER
Thank you Jeff.
Lekker man lekker😂😂
Baie dankie Barend.
Netjies
Hi julle baie dankie vir julle mooi boeremusiek ek waardeur dit baie van julle almal af
Hallo Werner as julle dit geniet is dit ons plesier.
💯❤
Very,good
Baie dankie Boetie.
lekKer man
mooi
Dagbreek Boereorkes, julle kan en ons geniet julle baie. Die voete kan nie stil met Dagbreek nie. Waar tree julle gewoonlik op? Seëngroete en hou so aan.
Dankie Johan ons waardeer. Gewoonlik by die TBK funksies en by Leeupoort vakansiedorp boeremusiek fees.
@@dagbreekboereorkes7242 Is die TBK funksies verspreid, waar en wanneer vind dit plaas. Seëngroete
Julle speel pragtig wil veral noem ek is baie beindruk met die dame wat die bas speel. Verder die Magalieswals met een woord pragtig.
Baie dankie Isabel ons waardeer. Môre begin ons weer vroeg oefen en video opnames. Hou maar ons plasings dop.
Ons mense
@@Derick-j2w ja dis ons kultuur.
Ek hou van die lang boeremusiek videos wat julle so maak daan laai ek dit af op genyoutube ek kan die video af laai op die klank greep