Vrydag aand Uitspan #1 2022

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 7 ноя 2024

Комментарии • 19

  • @johandercksen164
    @johandercksen164 2 года назад +1

    Baie dankie vir julle uitstekende musiek. Dit sal net groei vorentoe weens jul harde werk. Geseënde jaar

  • @SerfonteinL
    @SerfonteinL 2 года назад +1

    Wat 'n aangename verrassing was dit nie, oggendkoffie met anysbeskuit en die Dagbreek boeremusiekprogram. Baie dankie julle en welkom in die jaar, 2022. Bou so voort aan ons hartsmusiek.

  • @johandercksen164
    @johandercksen164 2 года назад +1

    Baie mooi en geniet die orkes

  • @JurieWessels-q3h
    @JurieWessels-q3h 16 дней назад

    Oom Jurie. Dis is baie mooi julle hou so aan.❤

  • @johandercksen164
    @johandercksen164 2 года назад +1

    Of Namakwaland seties

  • @johandercksen164
    @johandercksen164 2 года назад +1

    Ek geniet dit tender. Baie dakie

  • @wernerweitz2429
    @wernerweitz2429 2 года назад +1

    Hallo julle lekker manne baie en voorspoeddige nuwe jaar en mag die jaar n baie mooi en lekker jaar wees vir ons boeremusiek kante in die rsa en in Namibia ou suidwes afrika en baie dankie vir julle mooi boeremusiek wat julle so bemeesster word pa willem en klein willem seun ja julle klank greep is 100%dood reg my pa verjaar nou sondag die 09.01.2022 Dan word my pa 71 jaar oud ek is baie dankbaar vir n pa n friend vir ons Dougie maklakkies oosteboereorkes n lid wat vir ons so mooi voorbeeld is en dat ons so mooi deer sy musiek loopbaan saam met hom loop tot van dag toe baie dankie pa vir allis en pa ook vir baie ander mense ook n voorbeeld is pa ek en ons huis gesin is vir pa baie lief en ons waardeer vir pa opreg veels geluk met pa se 71ste verjaarsdag en mag die almagtige vader nog vir pa veele jare spaar vir ons weereens baie dankie vir allis 🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎂🎂🎂🎂🎂🎂🎂🎂🎂🎸🎸🎸🎸🎸 is dood reg ek sal so maak ek en my oudste broer het nou laas jaar drie kitaar liedjies gekombeneer ek het die twee liedjies se se naamme gegee en die een moija dis n lied wat hy vir sy eie eertse klein dogter geskryf het moija maar die 3 het ons net die klank opnaammes gedoen nie op video nie maar ek het ook n boeremusiek groep op WhatsApp ek wil he ons moet almal soos een groot boeremusiek familie kante word van mukaar en mukaar se boeremusiek waardeer en baie geniet

    • @dagbreekboereorkes7242
      @dagbreekboereorkes7242  2 года назад +1

      Werner baie dankie vir die skrywe. Dan moet ons mekaar se whatsapp groepe join. Ek het self ook n boeremusiek whatsapp groep.

    • @wernerweitz2429
      @wernerweitz2429 2 года назад +1

      En ja dis n groot plesier van my kant af gee problem nie

  • @johandercksen164
    @johandercksen164 2 года назад +1

    Hoe lyk dit met Potchefstroom wals

    • @dagbreekboereorkes7242
      @dagbreekboereorkes7242  2 года назад

      Johan join ons blad op facebook Boeremusiek klanke en skakel in Vrydae van 19h00 tot 20h00 dan plaas jy hom daar as n request maar ons speel hom met graagte vir jou.

  • @johandercksen164
    @johandercksen164 2 года назад +1

    Terdee