Voting for SA to Turn2God | Dr Elza Meyer | Time2RiseSA

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 26 окт 2024

Комментарии • 10

  • @patbouwer1637
    @patbouwer1637 5 месяцев назад +1

    Thank you for this special message. We have the power, privilege and authority in Jesus name. Pray, south africa, pray, we are needing Jesus in our land. We need to stand against evil, and uplift our nation. We lift up Holy hands to you, our Lord, we believe you are in the process of building our nation. Yes, love is Jesus' power over our land. We pray against violence, racism, and evil. My God we need you in our nation. Our hope and trust is in you, Lord. Amen

  • @Blessed...000
    @Blessed...000 5 месяцев назад +3

    Baie dankie vir hierdie kragtige bemoediging en aansporing tot grbed

  • @nellelinford5096
    @nellelinford5096 5 месяцев назад +3

    Ons wag op n WONDERWERK..WANT NET GOD KAN SA RED....geen politieke party nie!!Laat ons biddend bly...ek onthou Rwanda!!!

  • @MrJohhnycongo
    @MrJohhnycongo 5 месяцев назад +1

    Dankie Dr Meyer. Geloof sonder werke is inderdaad dood. Terwyl WERKERS van ongeregtigheid sedert April 1994 SA in praktyd afgebreek het, skade aangerig het en ongeregtighede bevorder het, is daar nou geleentheid vir werke van GEREGTIGHEID deur ELKE Christen SAner. Ons mag níe langer Christelik-vroom rondsit en wag vir beter dae níe, of ALLES maar apaties aan plunderende heidene oorlaat nie. Ons as Christene is God se medewerkers op aarde. Ons is die RENTMEESTERS sedert die Tuin van Eden. Daar is baie wat beredder en heropgebou moet word!

  • @hwi5561
    @hwi5561 5 месяцев назад

    Amen for Mat 6 : 33

  • @glendlebock2654
    @glendlebock2654 5 месяцев назад

    Amen so true.

  • @elisedurand8030
    @elisedurand8030 5 месяцев назад

    Amen❤

  • @riaanesterhuizen9003
    @riaanesterhuizen9003 5 месяцев назад +4

    Die gebed van 'n gelowige het groot krag. Laat ons dit weer besef en hierdie verkiesing bidend benader.

  • @charmainefrancis7953
    @charmainefrancis7953 5 месяцев назад

    ♥ 🙏