Moet ons die Sabbatdag heilig hou?

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 фев 2025
  • Ons verstaan dat die opdrag om die Sabbat heilig te hou aan ’n spesifieke groep mense op ’n spesifieke tyd gegee was - Israel. Ons verstaan dat die Sabbat ’n vooruitskouing van Jesus se koms was wat die ewige geestelike Sabbat ingehuldig het. Ons verstaan daarom dat die Sabbat nie meer bindend is op Christene vandag nie, maar dat ons nie verbied word om dit as persoonlike toewyding te vier nie. Ons verstaan wel dat om een dag uit die week op sy te sit vir fokus op die Here ’n goeie en nodige gebruik is wat al van die aanvang van die kerk in plek is.

Комментарии •