Elandré - Die Lyn

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 окт 2024

Комментарии • 203

  • @noxiemvula6384
    @noxiemvula6384 2 года назад +22

    I'm a 65 year old woman of African descent and I've just heard the music on Expresso Show. I don't understand everything but, I'm captured and touched by the melody and the joy on his face. Indeed, music is a universal language! I'm a new fan and this is my favourite song of his.

  • @sinothandokayi7280
    @sinothandokayi7280 5 лет назад +41

    I hope the whole of South Africa could hear this! Such talent! Pragtige stem!! I enjoy all talent this country has to offer!!

    • @dutchskyrimgamer.youtube2748
      @dutchskyrimgamer.youtube2748 Год назад +2

      The whole world! As 'n Nederlander is ek hartseer dat daar nie Afrikaner musiek op hierdie land se radiostasies gespeel word nie. Elandré sal n baie mooi toevoeging wees aan die playlists.

  • @watchout5508
    @watchout5508 7 месяцев назад +1

    This actually makes me proud to be south african❤

  • @wrightwood92397
    @wrightwood92397 2 года назад +7

    I just can’t stop watching and listening to this guy! I think I am in love! 😍😋😝 I am old enough to be his granny…. 🤪

    • @KG-ui7ji
      @KG-ui7ji 2 месяца назад +1

      Same here lol

  • @maraaic37
    @maraaic37 3 года назад +7

    Die styl, dié stem, die manier hoe hy beweeg, die lirieke, dis als stories wat met so baie mense praat. Jy mag maar, ek kan heeldag, elke minuut van elke uur na jou luister. Dankie vir so baie luister plesier. Jy word waardeer.

  • @Bianca-zp8tq
    @Bianca-zp8tq 2 года назад +5

    Elandré will be singing internationally soon. #Believe

    • @Dani-tl7bz
      @Dani-tl7bz Год назад +1

      He already has. Went to places like Australia and New Zealand and had shows there...

    • @KG-ui7ji
      @KG-ui7ji 2 месяца назад

      I don't think he came to NZ....I missed him if he did 😕

  • @kellideklerk3053
    @kellideklerk3053 3 года назад +2

    Elandré is just the perfect man

  • @AngeliqueErasmus-f5z
    @AngeliqueErasmus-f5z 9 месяцев назад +1

    I love the video and the song, Elandré you are amazing 👌

  • @biancajoubert-p4p
    @biancajoubert-p4p Год назад +3

    Ek kan die heeldag luister so mooi stem en soos dans slaan my asem weg

  • @mollyrogers5851
    @mollyrogers5851 3 года назад +12

    This guy would do soooo well in America given the opportunity

  • @venessavisser4941
    @venessavisser4941 4 года назад +8

    Stunning musiek!! Een van die beste Afrikaanse sangers ooit!! Mag hy nog meer suksesvol word!!

  • @lisavdwalt3639
    @lisavdwalt3639 3 года назад +2

    Ek het oorals gesoek vir hierdie liedjie maar ek kry dit nie en ek het nie geweet Elandré sing die nie
    ❤❤❤

  • @olfapacheco7844
    @olfapacheco7844 3 года назад +9

    Elandre is amazing. His videos are so claver and beautiful. The creativity shows that you don't need a big budget to make great things. Ps. I would love a duet with Elandre and Brendan!!!!!

  • @chaneorren8806
    @chaneorren8806 6 лет назад +19

    My gunsteling Afrikaanse sanger🙌🏻🙌🏻🙌🏻❤️❤️❤️❤️😍😍😍😍

  • @lixie4817
    @lixie4817 3 года назад +5

    just discovered you such a great singer, love from China🇨🇳❤️love you voice!

  • @sunandiealbrightson5753
    @sunandiealbrightson5753 6 лет назад +5

    Lekker Elandre! Jy sing nie net lekker nie, jys net so lekker mens! So bly vir jou... Van PE se klein teaters tot die big show!! Love die afrikaanse musiek!

  • @terrydavis576
    @terrydavis576 3 года назад +1

    I’m from Nigeria staying in SA but I love this guy too much with all my heart .

  • @faizalnsuhailahaiqal1500
    @faizalnsuhailahaiqal1500 5 лет назад +12

    His 'the greatest show' live that brought me here.. fell in love with his voice when he starts singing hugh jackman's part-the intro

    • @cornelonte8314
      @cornelonte8314 5 лет назад +1

      this is a great song but he didnt sing Greatest show good

    • @KG-ui7ji
      @KG-ui7ji 2 месяца назад

      Oh I agree he was so in the zone in that intro of the Greatest showman. Better than hugh Jackman I thought. I wish he could have sung the whole song himself. I cant stop watching it.

  • @khinphyo5571
    @khinphyo5571 Год назад

    Listen from myanmar🇲🇲🇲🇲🇲🇲 nice Élan's Voice pls sing more english song cuz I don't understand your songs but still listen

  • @candicevanderwalt1156
    @candicevanderwalt1156 4 года назад +2

    Lief vir jou elandrê kan nie wag vir die volgende afrikaans is groot nie♥️big fan big fan

  • @ronchemeij4154
    @ronchemeij4154 4 года назад +10

    Jou stem is insane!!!!!! 💕

  • @phethomashiane4980
    @phethomashiane4980 4 года назад +3

    I'm so lucky to find this song😍. I've been looking for it since I heard it on Jacaranda FM

  • @anroredelinghuys6875
    @anroredelinghuys6875 5 лет назад +8

    Eks besig om dié liedjie gaar te luister!

  • @louanne3323
    @louanne3323 5 лет назад +7

    Such a beautiful song 😊

  • @jethrojackson2524
    @jethrojackson2524 2 года назад +1

    Stunning!!!

  • @eileenreeder2414
    @eileenreeder2414 5 лет назад +11

    Is mal oor jou stem. Love al jou afrikaanse liedjies....my kar radik is op "full blast" met jou cd in.

    • @leonivanderryst9262
      @leonivanderryst9262 4 года назад

      +Km I ion channels to 7&788!((##::1-&*..fu Ie Km I ion and

  • @rochellebotha506
    @rochellebotha506 6 лет назад +63

    Uiteindelik! Iemand wat my tipe afr verstaan 😻😻 Elandre jyt my hart gesteel , en dit reg gekry dat ek afr luister 🐞❤❤

  • @laurafelker2220
    @laurafelker2220 3 года назад +2

    Love your music.

  • @larozellevanderwesthuizen6512
    @larozellevanderwesthuizen6512 6 лет назад +12

    Min liedjies gee my so hoendervleis soos die liedjie... Love dit!

  • @demifourie2020
    @demifourie2020 6 лет назад +15

    ek kry ie genoeg van jou stem nie!! jy is al waarna ek luister in my kar elke liewe dag !! jou musiek raak siele...

  • @johannahancock6426
    @johannahancock6426 5 лет назад +7

    oh my goodness what a talent great song and great musician

  • @cjleatham2685
    @cjleatham2685 4 года назад

    Brah jou music is awe

  • @amykurten
    @amykurten 6 лет назад +3

    Bly net een kant in jou baan
    Hkm lyk jy nou so skaam
    Kry jou sente bymekaar
    Rook soos wat jy eenkant staan😍😍

  • @UrsullaRothman-tz3iv
    @UrsullaRothman-tz3iv 11 месяцев назад

    Excellent musician 👍💯💯💯❤❤❤❤😊

  • @simplystudying2000
    @simplystudying2000 5 лет назад +7

    Jys die Afrikaanse weergawe van Patrick Swayze in sy jonger dae❤️
    En dan het jy nog n asemrowende stem😱

  • @nadelize3859
    @nadelize3859 4 года назад +3

    This song😍😍😍😍♥️Jys n Legend

  • @therenn1e
    @therenn1e 6 лет назад +4

    Yesss!! My nuwe gunsteling. En ek weet dis bietjie laat maar regtig... well done

  • @jcmenger
    @jcmenger 6 лет назад +31

    Sjoe.. Dit is werklik fantasties! Gaan so aan! Groete uit Nederland :D

  • @cherizefourie4618
    @cherizefourie4618 3 года назад +2

    I love you

  • @maralizeblom9975
    @maralizeblom9975 6 лет назад +2

    Awesome elandre

  • @victoriaschoerie4475
    @victoriaschoerie4475 3 года назад +2

    Jy is so talentvol!!! Keep up the good work..

  • @carliboshoff3411
    @carliboshoff3411 5 лет назад +2

    Hys so badass 🎶😍😍😍finally n bietjie oorspronklikheid uit afrikanse sangers

  • @Skaaptjop
    @Skaaptjop 5 лет назад +1

    Jys geseën met 'n BESONDERSE stem, hou so aan, TROTS!

  • @nicolenesolomons6557
    @nicolenesolomons6557 6 лет назад

    Een van min liedjies wat dit reg kry om my uit my diepste slaap wakker te maak... Absoluut Versot op hierdie liedjie... ❤❤❤❤

  • @DavidMarksTV
    @DavidMarksTV 6 лет назад +4

    Awesome Liedjie! Kan heeldag hierna luister :)

  • @delenepienaar3394
    @delenepienaar3394 10 месяцев назад

    ❤ Love you Elandré ❤

  • @ruanpienaar2762
    @ruanpienaar2762 6 лет назад +7

    Love your music Elandre. Your story also inspired me to achieve success

  • @daniquedomingo6803
    @daniquedomingo6803 3 года назад

    Hoe ontdek x dit nu ears. Damn maar hys warm

  • @Boldbeginnings7
    @Boldbeginnings7 Год назад

    Kan ek nie maar whiskey sonder water saam jou drink nie. Mal mal mal oor jou stem en musiek. Stunning mens. So bly ek het jou musiek ontdek.

  • @inneckelerm4821
    @inneckelerm4821 6 лет назад +9

    Jy's n rockstar!!!! LOVE YOU!

  • @amswan
    @amswan 3 года назад

    asseblief wees net attent op hoe baie jy aan jou hare vat. dit is opvallend. (vuur op die water) verder love ek jou musiek

  • @Ami_GBS_Warrior
    @Ami_GBS_Warrior 6 лет назад +11

    Baie opgewonde Elandré 💜👐💜👐

  • @cottoncandy3000
    @cottoncandy3000 6 лет назад +47

    .. *drink ons whiskey sonder water, los alles vir later* 🥃🎤 *los alles op die lyn* ______ ♩

  • @alicecannon-menigo1931
    @alicecannon-menigo1931 5 лет назад +1

    in 'n plek buite die lyne - welkom by die land van verlate lewe, welkom by gister se reen!

  • @arslanthelion9373
    @arslanthelion9373 6 лет назад +5

    Dit is definitief my nuwe gunsteling Afrikaanse liedjie! ;)

  • @neliavisagie
    @neliavisagie 6 лет назад +7

    Hierdie liedjie is perfeksie. Ek is mal hieroor!! Well done Elandré :)

  • @TheLondonHogRoastCom
    @TheLondonHogRoastCom 5 лет назад +2

    My gunstiling drankie😎👍 lekker song!!! Hou so aan!!!

  • @raymondbosman1301
    @raymondbosman1301 6 лет назад +2

    Great srem. Groot dinge kom as jy regte tipe musiek gaan sing. Was great by Krone 5🍻

  • @ELScott
    @ELScott 6 лет назад +3

    Amazing liedjie!

  • @morneynel9654
    @morneynel9654 6 лет назад +7

    EK Fekien love die SONG MY maat!!!well done

  • @db-ir6hz
    @db-ir6hz 4 года назад +1

    Baie nice Elandre

  • @roxeanjoseph5514
    @roxeanjoseph5514 Год назад

    Lief vir jou diep stem, en al sy videos is sooo interesant🦋🤩

  • @esmireerasmus3950
    @esmireerasmus3950 4 года назад +1

    Cool music😉😉

  • @lizpackett9017
    @lizpackett9017 3 года назад +1

    Elandre should just be discovered in my house lol ❤️❤️

  • @lisavisagie9969
    @lisavisagie9969 4 года назад

    Elandré jy het dit weer gedoen !!!!!!

  • @marytrombley4726
    @marytrombley4726 2 года назад

    Awesome 👏👏👏🤗😘👏👏👏👏

  • @weinandsmith3608
    @weinandsmith3608 4 года назад

    lekker my maat locky down maar jou tunes loop mooi

  • @psjfellowship3094
    @psjfellowship3094 5 лет назад +2

    Love.baie mooi liedjie.ek het sy cd love dit baie

  • @nicoludick4180
    @nicoludick4180 3 года назад

    Dammmmm jy is ù mooi voice

  • @juanjansen8210
    @juanjansen8210 6 лет назад +1

    Elandre dankie vir jou tannie Charmaine wat my na jou musiek laat luister het. Jy bly tops my bra.

  • @riavisagie405
    @riavisagie405 4 года назад +1

    Ek LOVE dit

  • @amandavanstaden2898
    @amandavanstaden2898 6 лет назад +2

    My favourite liedjie.......

  • @janekelb
    @janekelb 5 лет назад +2

    Great!

  • @phoebeopperman9853
    @phoebeopperman9853 6 лет назад +10

    So so so opgewonde vir jou en jou musiek wat in die toekoms in my kop gaan draai!

  • @amyvanderwalt6495
    @amyvanderwalt6495 6 лет назад +4

    ❤❤❤❤❤❤❤ amazing!

  • @heinfarber9373
    @heinfarber9373 6 лет назад +2

    Flippen hel! Love die song!

  • @timonlamprey29
    @timonlamprey29 5 лет назад +2

    Amazing stem !

  • @_Gamer-qj1it
    @_Gamer-qj1it 3 года назад

    Love it best music man

  • @amandavanwyk1175
    @amandavanwyk1175 6 лет назад +3

    Kan nie wag vir more aand se show by die Randfontein skou nie! Het klaar al 2 jou cd's! :-D

  • @LouisNelZA
    @LouisNelZA 5 лет назад +1

    Die brug - "Bly net eenkant in jou baan, hoekom kry jy nou so skaam", klink soos die brug van FreshlyGround se Doo Bee Doo.

  • @stephaniepretorius318
    @stephaniepretorius318 6 лет назад +5

    Awesome kleindorp dromer my dorpie Harties

  • @dannisniewoudt8514
    @dannisniewoudt8514 5 лет назад +4

    Mooi liedjie elizna👌

  • @yvonnevolschenk2676
    @yvonnevolschenk2676 6 лет назад +14

    AMAZING!!! ♥

  • @bansheeboy23life8
    @bansheeboy23life8 5 лет назад

    Baie mooi song en lkr om te luister

  • @altaolivier5101
    @altaolivier5101 5 лет назад +1

    Love it

  • @hannogrobler2450
    @hannogrobler2450 5 лет назад +4

    Kierieklapper kunstefees 2019 was die beste 🔥👌

  • @aimeemelissatschirpig9944
    @aimeemelissatschirpig9944 5 лет назад +1

    Die man se gesig en woorde is al bewys wat ek het dat beter bestaan

  • @justinbezuidenhout4662
    @justinbezuidenhout4662 6 лет назад +3

    Wannier kom daar nog Musiek ?

  • @martinpretorius5557
    @martinpretorius5557 6 лет назад +4

    Awesome saam jan blohm i song maak!

  • @antoniocronje5782
    @antoniocronje5782 4 года назад

    So cool😎

  • @charnedutoit6661
    @charnedutoit6661 6 лет назад +3

    awsome!

  • @louiselaubscher8693
    @louiselaubscher8693 5 лет назад +1

    Love die song x

  • @hanoconradie973
    @hanoconradie973 4 года назад +1

    Lekker bra 🤙

  • @louisesteenberg8179
    @louisesteenberg8179 6 лет назад +1

    Awesome👍

  • @simeonkriel3448
    @simeonkriel3448 6 лет назад +1

    Epic man lovit !!

  • @nadinebeukes8919
    @nadinebeukes8919 6 лет назад +2

    Baie mooi

  • @ebertroos135
    @ebertroos135 6 лет назад +31

    Nie gedink ek sal iets meer like as 'Stilte voor die Storm' nie, maar nou doen ek.

  • @jeanettelourens4284
    @jeanettelourens4284 5 лет назад

    Maak nog musiek vir ons.... Groot asb... Jy rock

  • @louiselaubscher8693
    @louiselaubscher8693 6 лет назад +1

    ek love jou songs

  • @cobusmaartens5047
    @cobusmaartens5047 6 лет назад +1

    Baie nice!