Margot - Tydelike Afleiding

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 сен 2024
  • Official Music video for "Tydelike Afleiding" by Margot.
    Download or stream hier - SonyMusicAfric...
    Follow Margot op Social Media:
    Facebook - / margotr0thman
    Instagram - / margotrothman
    TikTok - vm.tiktok.com/...
    Director/Producer/DOP: Hugo Brand
    Executive Producer: Adolf Vorster
    Operator 1: Nathan Brooks
    Operator 2: Kyle Wesson
    Grip: Justin Versfeld
    Camera Assistant: Justin Reinecke
    Make-Up/Hair & Styling: Anneri van Vuuren & Elizabeth van Vuuren
    Music video by Margot performing Tydelike Afleiding. (C) 2020 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
    vevo.ly/hOGvMc
    #Margot #TydelikeAfleiding

Комментарии • 41

  • @edwiniakastoor1242
    @edwiniakastoor1242 4 года назад +10

    Ek luister die liedjie so baie want daar is geen Afrikaanse liedjie wat so relatable, modern en net plain fantasties is soos die een nie!

  • @martinpottgieter2490
    @martinpottgieter2490 2 года назад +1

    Margot is beskore vir GROOT, GROOT dinge!!!

  • @CCTV_DETECT_SA
    @CCTV_DETECT_SA 4 года назад +2

    Tydelike Aflieding - Temporary Distraction, what a song, can relate...was a distraction for someone

  • @johandrekruger2912
    @johandrekruger2912 4 года назад +5

    ek kan nie deal met hoe amazing die song is nie

  • @dawidsnyders5476
    @dawidsnyders5476 4 года назад +17

    Ironies dat hierdie song nou 'n permanente afleiding in die middel van my eksamen is.

  • @lostammer7866
    @lostammer7866 4 года назад +4

    Schatje doet dit goed!

  • @dylandicks4591
    @dylandicks4591 3 года назад +4

    Lovit! Hou aan, ons kort meer van die. 😁 Die vibe is uniek!

  • @steanweyers1080
    @steanweyers1080 3 года назад +2

    wow. Dis die beste track ooooit!

  • @arnobonthuyzen4716
    @arnobonthuyzen4716 4 года назад +4

    Oo my woord😍👏🏼

  • @chriznerkalp9214
    @chriznerkalp9214 4 года назад +5

    LEWE 😍😍😍😍

  • @andrestrauss3798
    @andrestrauss3798 4 года назад +3

    Yster liedjie

  • @LazyBonesMusic
    @LazyBonesMusic 4 года назад +8

    Ek dink dis bietjie tyd vir internationale herkenning, jou stem is so mooi💗

  • @FedoraNation
    @FedoraNation 4 года назад +8

    Hierdie is rerig goed, Margot. Ek het altyd geweet jy het dit in jou om groot te gaan! Verwag nog baie van jou in die toekoms.

  • @JustIceTV1
    @JustIceTV1 4 года назад +5

    Goed bezig!! België hier!! :)

  • @natafofinha
    @natafofinha 4 года назад +3

    ❤️❤️❤️

  • @fatih7170
    @fatih7170 4 года назад +4

    Loves from Turkey

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 4 года назад +8

    Yaaaassss! Dis so cool! 'n 'trap' tipe vibe!? I Kinda Like It! #VeryNewSound!
    Uiteindelik kan hierdie Diamant💎skitter!
    Wat 'n song. 🔥😎🔥

  • @DirkTolken
    @DirkTolken 4 года назад +5

    Ek love die song!!

  • @brusselindra2992
    @brusselindra2992 4 года назад +2

    Best een lekkere plaat

  • @dariusbonebrothguy3669
    @dariusbonebrothguy3669 4 года назад +3

    🙏🏻 amazing

  • @cv-nb2bu
    @cv-nb2bu 4 года назад +4

    Yess Margot 🦋🦋🦋

  • @mikeroos4305
    @mikeroos4305 3 года назад

    I want to kill the radio in my office when I hear this song!

  • @user-xc5fq7sy1n
    @user-xc5fq7sy1n 3 года назад +1

    Ons soek nog asb !!

  • @brentblack2878
    @brentblack2878 3 года назад +2

    Lmao I was searching for indie song and this song popped up . Funny thing is I'm South African

  • @charlcilliers4760
    @charlcilliers4760 4 года назад +4

    Beautiful voice. As jy ooit myne benodig, roep net. Let wel, ek studeer so ons sal moet goed skeduleer.

  • @KyleGrantSA
    @KyleGrantSA 4 года назад +3

    Puik!

  • @Jessefrohlingmusic
    @Jessefrohlingmusic 4 года назад +3

    Incredible!!

  • @minke_brits
    @minke_brits 4 года назад +14

    Bietjie Billie Eilish Vibes ook.
    Geluk girl, bly vir jou🎉

  • @maxgitaarman
    @maxgitaarman 4 года назад +3

    Prachtig!! #nederland

  • @GasCanZa
    @GasCanZa 3 года назад +1

    Hmm love die tune en die vibe. Congrats uitstekende song

  • @daniellekilian4741
    @daniellekilian4741 4 года назад +2

    🥰🥰🥰🥰🥰

  • @timothyvanderwesthuizen8011
    @timothyvanderwesthuizen8011 3 года назад

    Fight my, maar hierdie is die beste production van enige song in die Suid Afrikaanse musiek bedryf!

  • @vicvic4572
    @vicvic4572 2 года назад

    Flippen Amazing Song: Love it:

  • @lorraineswart4912
    @lorraineswart4912 4 года назад +2

    So mooi lied maar nie so mal oor die video nie.

  • @ShaunK1ng
    @ShaunK1ng 2 года назад

    I like this song so but I don't understand a single word. There's just something about it.
    If anyone can interpret the lyrics I'd be very grateful

  • @megancolyn7408
    @megancolyn7408 2 года назад +1

    Raak so vasgevang in dinge wat nie saak maak nie
    Breek my kop oor die verlede en hoe dit net nie uitgewerk het nie
    Ek’s gevoelloos oor die herinnering
    Skink nog 'n dubbel-gin
    Wou só graag weer oorbegin
    Ingespring diepkant in
    Nooit gedink aan later hou nogsteeds my asem in
    Hoe hou ek kop bo water jy’t net verander
    Was ek net 'n tydelike afleiding
    'n Tydelike afleiding
    Dog jy was die een
    Maar toe onthou ek ek’s maar net agtien
    Maar steeds verlaat jy nie die malligheid van my gedagtes nie
    Ek’s gevoelloos oor die herinnering
    Skink nog 'n dubbel-gin
    Wou só graag weer oorbegin
    Ingespring diepkant in
    Nooit gedink aan later hou nogsteeds my asem in
    Hoe hou ek kop bo water jy’t net verander
    Was ek net 'n tydelike afleiding
    'n Tydelike afleiding
    Jy’t net verander
    Was ek net 'n tydelike afleiding
    'n Tydelike afleiding
    'n Tydelike afleiding
    'n Tydelike afleiding

  • @angeliquekruger2282
    @angeliquekruger2282 4 года назад +5

    Mmm love haar stem sal bietjie meer like find mind videos op haar page we want more please sterk stem anders

  • @del-marmare1646
    @del-marmare1646 2 года назад

    Uitstekende produksie.

  • @aileenabrahams2166
    @aileenabrahams2166 4 года назад +3

    Ek is mal oor die liedjie. Sy is soos n Suid Afrikaanse weergave van Billie Eilish. Hoop sy maak meer musiek soos die. Dit pas by haar stem.