Duiwels word uitgedryf | Rooies Strauss

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 26 окт 2024

Комментарии • 206

  • @adriaanodendaal5703
    @adriaanodendaal5703 3 года назад +15

    Rooies=Jerry Springer×12

  • @kotiemulder1810
    @kotiemulder1810 4 года назад +8

    Ek doen self ook al 28 jaar hierdie werk en mense wil dit eenvoudig net nie glo nie. Jesus het vir óns Sy outoriteit gegee en bygevoeg dat ons groter dinge gaan doen as Hy. Berading en bevryding is n wonderlike bediening en ek dank die Here vir baie duisende wat Hy al so gehelp het deur hierdie bediening. Hy alleen kry die eer! Ek vergewe almal wat dink dis n klug. Moenie dinge veroordeel waarvan jy geen kennis het nie.

    • @frikkiesmit2695
      @frikkiesmit2695 4 года назад +1

      Amen. Dis waar.

    • @waynelabuschagne9992
      @waynelabuschagne9992 4 года назад +2

      Wat doen jy presiesies vir 28 jaar skreeu jy ook vir mense depressie kom uit ,wat n werklike kondisie en jy is reg ek het nie kennis van kinderagtige doktrone nie en ek het nie vergifnis nodig van mense wat dink depressie is bonatuurlike bose magte nie

    • @frikkiesmit2695
      @frikkiesmit2695 4 года назад +1

      @@waynelabuschagne9992 jis maar jy is bedrywig ne?

    • @frikkiesmit2695
      @frikkiesmit2695 4 года назад

      @@waynelabuschagne9992 nou veroordeel jy ook nie? Jy se ons ek is kinderagtig deur na huise te gaan waar demoniese goed aan die gang was. Ek weet nie of kinderagtig die regte woord is in daai geval nie. Dalk as jy self in so situasie kom eendag dan gesels ons. Dan sal jy idee kry wat van daai arme mense deur was.

  • @sienafortuin998
    @sienafortuin998 2 года назад +1

    Amen in Jesus naam uit haar uit Amen

  • @christheone248
    @christheone248 4 года назад +15

    So vertel my groot asb, Hoekom is dit net gelowiges wat duiwels in hulle het, maar ons ongelowiges het dit glad nie?
    En van wanneer is depressie iets te doen met duiwels? LMAO!

    • @elnakupke1817
      @elnakupke1817 4 года назад +3

      Ongelowiges sal nie besef hulle sit met wellus geeste (bv om seks te hê met enige een). Dobbelgeeste demone wat mense oorheers. Mammon Gees waar geld meer nb word as waardes. Dwelms/drank om jouself oor te gee aan lge om die onrustige/vreesagtige gemoed/selfverwyt ens te bedwelm net tot dit uitgewerk is en alles van vooraf jou takel. Volkome vrede is net by Christus te kry nêrens anders. Demone val ongelowiges/ateïste nie aan nie (hul is reeds oppad na die ewige verderf ) Demone sal gelowiges aanval.

    • @waynelabuschagne9992
      @waynelabuschagne9992 4 года назад +6

      @@elnakupke1817 I am sorry but yet again another unsubstantiated statement and read your reply again it is confusing .YOU STATE that unbelievers do not realize that they have spirits or demons in them , but yet you also state that demons dont attack the unbelievers /atheist very confusing .So is it true that all persons not believing in Christ has demons that they dont know of and have sex with every one and that they are all already condemmed to hell .YOU do not have the right make such judgments life is all about choices pls tell me if god gave us the ability to make choices what is the use then if demonic forces is always to blame when we make incorrect or negative choices .

    • @sarelduvenage4611
      @sarelduvenage4611 4 года назад +4

      @@elnakupke1817 Wonderlik, so die demone val my nie aan as ek lewe nie, en as ek dood is hoef ek nie tot in ewigheid vir Liewe Jesus harp te speel nie.

    • @corneliajoubert1698
      @corneliajoubert1698 4 года назад +3

      @@sarelduvenage4611 Dankie tog, dit het na 'n boring ewigheid geklink.

    • @elnakupke5699
      @elnakupke5699 4 года назад +3

      @@elnakupke1817 Die wie nie God se Woord ken nie sal nie besef/weet waarvan ek praat nie, Dat enige stryd wat ons op aarde tref (stryd is teen die bose magte in die lug bv enige siekte ens.). Julle sal dit gou genoeg besef as julle julle ogies toemaak hier. Dit is altyd lekker om 'n kind van die Here se menings as ligsinnig te hanteer of om God en Sy Seun te "mock". Ek verwonder my altyd aan julle ongelowiges en ateïste - waarom dit vir julle so 'n spesiale lekkerkry is. Nogmaals weet julle nie wat God se Woord sê omtrent jul dwaasheid nie. Dit is soos die sge sataniste wat nie mense offer nie en kwansuis baie preuts lewe. (Weer eens vertel my Woord my presies wat hulle is en wat hulle doen.) As julle dink julle is so intelligent : waarom mors die satan nie sy bietjie tyd wat oor is op julle nie???? Al gewonder daaroor?

  • @sarievandermerwe1505
    @sarievandermerwe1505 4 года назад +21

    Duiwel... Vaar uit rooies

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 Месяц назад

    Jy rooies jy vat klomp dom mense 😂saam met jou heltoe sies jy spot met GOD jy is vol van die duiwel

  • @waynelabuschagne9992
    @waynelabuschagne9992 4 года назад +14

    This is absolute nonesense Depression is an real emotion in humans as is love , fear,ext and cant be expelled or be blamed as demonic powers just like that ,even animals like dogs ,cats ,elephants experience depression, trauma ,fear,love like humans and we will always experience depression until we Die it is a emotion that must be taught to cope with. Humans cope with stress ,depression eather on a positive way or negative way and these young guys tend to do it the negative way like cutting themself,drugs,alcohol .You aught to know this mnr Rooies because i see you give counseling lessons on you tube it is very wrong and harmfull to let a youngster to believe that when he is experiencing depression like we all do that a demonic force is behind it .But anyway as i viewed this this was clearly made FOR THE SHOW .You shouting in jesus naam the whole time and bloed van jesus repeating these words let me qoate a piece of the bible to you .Matthew 6 take heed that you do not do your charitable deeds before men to be seen by them otherwise you have no reward from your father in heaven. Matthew 6 v7 and when you pray ,do not use vain repetitions as the heathen do .for they think that they will be heard for their many words .

    • @frikkiesmit327
      @frikkiesmit327 2 года назад +1

      😶. He didnt pray there when he said the blood of Jesus is on her and when he said in Jesus Name. He told the demon that the blood of Jesus is on her and he told the demon to leave in Jesus Name. If you walked in relationship with Jesus you would be able to decern that its real and you would not throw stones.

  • @painkillerzor
    @painkillerzor 7 месяцев назад

    Matthew 7:22-23 KJV‬
    [22] Many will say to me in that day, Lord, Lord, have we not prophesied in thy name? and in thy name have cast out devils? and in thy name done many wonderful works? [23] And then will I profess unto them, I never knew you: depart from me, ye that work iniquity.

  • @elainerabe8323
    @elainerabe8323 4 года назад +6

    Amen vir Rooies in Jesus naam hy doen wat die woord se.as baie predikers net dit ok wil doen .

  • @wimpieburtles6514
    @wimpieburtles6514 4 года назад +10

    Ek skaam my vir die post..... as n gelowige maak dit nie sin nie, jy is die een wat dit n vertoning maak!

    • @sofTUBE1
      @sofTUBE1  4 года назад +5

      Dan skaam jy jou vir Jesus en vir Mattheus 10:1 En Hy het sy twaalf dissipels na Hom geroep en aan hulle mag gegee oor onreine geeste, om hulle uit te dryf en om elke siekte en elke kwaal te genees. Asook Lukas 8:26-39.

    • @clariceferrari7498
      @clariceferrari7498 4 года назад +4

      wimpie, so is dit beter dat die arme meisie in bondage moet wees vir die res van haar lewe? Watse soort gelowige is jy???

    • @wimpieburtles6514
      @wimpieburtles6514 4 года назад

      @@clariceferrari7498 die soort wat glo day iets soos dit tussen die prediker, die persoon en God moet wees en bly...

    • @sofTUBE1
      @sofTUBE1  4 года назад +3

      @@wimpieburtles6514 so as die persoon permissie gee, mag ander gelowiges nie leer daaruit of bemoedig word deur te sien nog mense het vrygekom van dit waarmee hulle sukkel nie?

    • @wimpieburtles6514
      @wimpieburtles6514 4 года назад

      @@sofTUBE1 ek is jammer jy voel geafronteer oor my kommentaar, miskien moes ek my persoonlike gevoelens vir myself gehou het. Ek west waardeur die meisie gaan want ek was ook daardeur!

  • @MrGibo2000
    @MrGibo2000 4 года назад +12

    Maar ek dog Comedy Central is in Amerika - hoe dan nou?

    • @francismayo3652
      @francismayo3652 3 года назад +2

      Ons moet nie oor deel want' Bybel se dan Is ons reeds ver oordeel. Kyk en moet nie Doen wat hul doen. As dit verkeerd is hou dit in jou hart.

    • @francismayo3652
      @francismayo3652 3 года назад +1

      @@RJ-dz1hu waar oor gaan als.

    • @johnhorne2957
      @johnhorne2957 3 года назад +1

      Ek groet u almal in die mooi naam van JESUS CHRISTUS baie dankie pastor rooies vir dit wat by doen vir die evangelize end vir die koninkryk van GOD U word sleg gemaak beledig jy word gehaat vir die evangelie JESUS en die profete was so vervolg hou aan pastoor met die goeie werk.mag GOD U kerk en families seen en vir die wat teen u is bekeer julle die HERE JESUS kom met sy tienduisendtal engele hoe lyk u bruilofskleed amen

    • @johnhorne2957
      @johnhorne2957 3 года назад +1

      Amen prys die naam van onse KONING JESUS kom na die kruis JESUS het vir ons almal gesterf HY will vir jou n nuwe hart end nuwe gees gee JESUS is baie Lief vir julle AMEN

  • @Dingbat60
    @Dingbat60 4 года назад +10

    SNERT!

    • @shiladon748
      @shiladon748 Год назад

      DIS WAT JOU SPIEL VIR JOU GESÊ HET TO JY VANDAG IN HOM GEKYK HET

  • @marykaiconomou9254
    @marykaiconomou9254 4 года назад +3

    Hy gee lering oor demone uitdrywing. Jesus het Self gese, gaan preek en dryf duiwels uit en wek dooies op. So dit is n opdrag van Hom.

    • @waynelabuschagne9992
      @waynelabuschagne9992 4 года назад +3

      Wek dooies op asb ek het dit nog nooit gesien nie my vriend is hierdi week dood kan iemand hom terug uit die dood opwek asb dis n opdrag van God

    • @frikkiesmit327
      @frikkiesmit327 2 года назад

      @@waynelabuschagne9992 spot en me t jou sal gespot word.

  • @boskind29
    @boskind29 3 года назад

    Wat my bekommer is dat Ramaphosa "religious groups" konsulteer voor hy besluite neem oor lockdown levels. Dis neute soos dié wat geken word in goed waar eintlik net mediese en ekonomiese kenners insae behoort te hê.

  • @heilaboshoff5774
    @heilaboshoff5774 8 месяцев назад

    Amen

  • @ERICREDGE
    @ERICREDGE 4 года назад +11

    Ag...asseblief!!...skaam jou vir die "stage show"

  • @rocksa3774
    @rocksa3774 4 года назад +5

    NE BRA JYS RERAG NIE GOD SO GAN LE

  • @lanceelliott1145
    @lanceelliott1145 4 года назад +4

    Seeing is believing... As a child at confirmation camp I witnessed a demon take over the pianist, a young girl who was the last person I would have expected to be possessed. She fell on the floor and growled like a wild animal. We were all scared ofcourse and sang the song "In the name of Jesus, demons will have to flee". She eventually came right. (I have witnessed two epileptic fits in my life, this was not one) If you dont believe in demons why waste your time to believe in a positive God ?

    • @TheProHunting
      @TheProHunting 2 года назад +1

      It is all acting that plays into the narrative of the leaders around the person, and the desperately broken state of these individuals is used to manipulate them into doing this type of thing for the approval and acceptance of the immediate leader ...all the while knowing there is no other reason they're acting this way other than being desperate for attention and approval, believing that they're overpowered by a spiritual force and acting strange, making animal noises, and yet, knowing that they are consciously and purposefully using their brain to act in this way, and the truth that they are in fact (not) being led by a demon against their own will.
      It is all just acting performd by a lucid and sober indivual who needs love and acceptance in any form available.
      Why do you think this type of thing always happens around poor communities, drug rehabilitation clinics, alcoholics, persons afflicted with depression and other mental illness, and in prison systems ?
      ...Why is it that the pastor is always some charismatic, driven influencer, whereas the pastor with the opposite personality type always fails to rope in these desperate souls whose power of suggestion is very impressionable and at best is merely a dogmatic principle regarding religion and faith (it us bullying)?
      There is no truth to any of this.
      There are no such things as demons just like there is no Santa Claus.

    • @lanceelliott1145
      @lanceelliott1145 2 года назад

      @@TheProHunting This was a white girl who came from a loving, priveleged family. Maybe she should get into acting as she sounded like a fully grown man growling n grunting to me.

    • @TheProHunting
      @TheProHunting 2 года назад +1

      Not sure why you giving me her socio-economic status, it makes no dofference, she is acting because she desperately needa live so she woll do anything for approval, even if it boils down to plain and simple acting

    • @lanceelliott1145
      @lanceelliott1145 2 года назад

      @@TheProHunting Socio economic status = somewhat privileged with no past history of attention seeking. Anyways, have a great day digesting the reality that you and I are lumps of meat, miraculously containing consciousness.. and carriers of electricity.. We have souls, we have energy.. true story 😉

    • @TheProHunting
      @TheProHunting 2 года назад +1

      @@lanceelliott1145 She's acting, and her position in this world has got nothing to do with the fact that she just acting as though shes possessed. Your argument is a strawman. The points you made have nothing to do with the fact that there is no possesion here, only a broken person looking for love and acceptance and a pat on the back for approval from the predator who is exploiting her vulnerability.

  • @marnalaubscher1762
    @marnalaubscher1762 4 года назад +1

    Dis waar, duiwels kan uitgedryf word, maar ek glo nie sulke 'shows' is nodig nie.

    • @frikkiesmit327
      @frikkiesmit327 2 года назад

      Show? Jesus het duiwels uitgedryf en die publiek was meeste van tyd daar om te sien en aanskou. So Jesus was ook seker beskuldig van ñ show.

  • @Ignite9989
    @Ignite9989 4 года назад +2

    AMEN GOD is goed dankie Dat pastoor Rooies videos op RUclips sit.

  • @marynvanwyk76
    @marynvanwyk76 4 года назад +7

    Dankie Rooies jy is opreg sonder aansit, se die ding, soos hy is.

  • @elmarie1962
    @elmarie1962 4 года назад +6

    Jy klink na die duiwel jouself...absolute sirkus.
    My Jesus was ingetoë...
    selfbeheersd..en..
    Ordelik
    Mag die Here Jesus jou Genadig wees!!!
    Ek bid vir jou
    🙏

    • @frikkiesmit2695
      @frikkiesmit2695 4 года назад +3

      Jesus het ook tafels van smouse in tempel omgekeer. Jesus het met spoeg in grond gevat en aan blinde se oe gesmeer. Jesus het reguit gepraat om mense te waarsku.

  • @TheProHunting
    @TheProHunting 2 года назад

    This is absolute lunacy. The fact that in 2022 people still do this type of thing, and habe asucj a.devout following.... that woman needs professional medical help, not tokolosh catchers .

  • @verne1018
    @verne1018 4 года назад +2

    Awsome dankie

  • @johanweakley2658
    @johanweakley2658 4 года назад +11

    This guy has no sound mind. Its absolutely appalling.

  • @TheStanlef
    @TheStanlef 4 года назад +2

    Prys die Naam van Jesus, Amen

  • @jacovandyk1026
    @jacovandyk1026 4 года назад +8

    God Bless Rooies in the Name of Jesus. Amen

    • @hannostadler7224
      @hannostadler7224 4 года назад +1

      Wat as god nie saamstem nie?

    • @jacovandyk1026
      @jacovandyk1026 4 года назад +3

      @@hannostadler7224 Die God wat ek dien en aanbid word met 'n hoof letter gespel. En My God het ons instruksies gegee soos bv demone uitdryf.

    • @sarelduvenage4611
      @sarelduvenage4611 4 года назад

      @@jacovandyk1026 Julle god en demone bestaan nie. Nes feetjies, spoke en ander bonatuurlike gedrogte.

    • @jacovandyk1026
      @jacovandyk1026 4 года назад

      @@sarelduvenage4611Ek Vrae God om Jou te beskerm in JESUS Naam.

  • @hendrikdegoede981
    @hendrikdegoede981 2 года назад +2

    Jy maak n bespotting VD Bybel..ai Rooies,ek sal vir Jou Bid...

    • @frikkiesmit327
      @frikkiesmit327 2 года назад

      Bespotting? Duidelik jy nie laaste hoofstuk in markus gelees nie.

  • @riaswanepoel7422
    @riaswanepoel7422 4 года назад +5

    Amen Pastoor vir al die bedienings en jou bemoediging. Prys die Hete

  • @tonynz9954
    @tonynz9954 4 года назад +2

    Ou Rooies jy moet n bietjie draai maak daar by die Blou Rokke in Benoni. Daardie ouens kan regtig duiwels uitdryf ! Ek het dit myself gesien. Hulle skreeu en blaas ensovoorts.Hulle praat in vreemde taale Dis n lekker Sirkus show my broer.Jy sal dit geniet.

  • @adriaanodendaal5703
    @adriaanodendaal5703 3 года назад +7

    Dis iemand wat nie 'n regte werk kan kry nie.

  • @TheProHunting
    @TheProHunting 2 года назад +1

    When are you going to heal those with corona?

  • @debunkingreligion1665
    @debunkingreligion1665 3 года назад +2

    Ag nee julle....regtig 🤣🤣

  • @tersaoosthuizen7356
    @tersaoosthuizen7356 4 года назад +5

    dis so intresant oom doen di regte ding dis so wonderlik baie dank❤

  • @elsamouton634
    @elsamouton634 2 месяца назад

    Ek het ook n demoon.. Bid asb vir my.. Elsa.

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 Месяц назад

    😂😂😂😂😂😂jy is n grapgat en nog mal ook😂😂

  • @truetalk123
    @truetalk123 4 года назад +7

    help di arme vrou haar arms word moeg

    • @ERICREDGE
      @ERICREDGE 4 года назад

      mooi Pieter, ek het lanklaas so lekker gelag!

  • @marvelonvanheerden4967
    @marvelonvanheerden4967 4 года назад +2

    Hoekom word dt ge broadcast op youtube

    • @wimpieburtles6514
      @wimpieburtles6514 3 года назад

      Dit wonder ek ook....

    • @francismayo3652
      @francismayo3652 3 года назад

      So jammer dink probqeer extra sterk sout dan spoel jy jou mond.nee man.dit is lelik.

  • @AlphaLove
    @AlphaLove 4 года назад +4

    😂😂😂🤦🤦🤦Wat het ek nounet gekyk...?

  • @dawiedebruyn1901
    @dawiedebruyn1901 4 года назад +1

    Almal het verskonings vir die verspotte onbybelse goeters wat hul aanvang. Kom weg van die goed af, alleen, vra dan vir Vader om Sy wil aan jou te openbaar. Ons almal het bagasie van vorige sogenaamde heiligskennis, wat mensgemaakte goeters is. Soos die fariseers in Jesus se tyd. Begin by Genesis, dat jou fondasie reg gelê kan word. Vers vir vers, woord vir woord. As jy ernstig is, openbaar Vader graag Sy kennis aan jou. Dis n skat opgesluit in Sy woord, en ons moet daarna soek. Soek daarom na die waarheid. Ek was verlei vir 50 jaar met leuns van opregte mense, maar wat nie na die waarheid gesoek het nie. Dus aanvaar ek nie meer wat mense sê nie, maar ondersoek eerder alles. Ek het n vrou en 5 kinders, en daarom n groot verantwoordelikheid voor Hom. Daarna my verantwoordelikheid teenoor die wêreld daarbuite. Sterkte in jou soeke.

    • @frikkiesmit2695
      @frikkiesmit2695 4 года назад +2

      Onbybels? Waar staan dit geskrywe dat wat hul doen onbybels is? Het Jesus nie opdrag gegee om juis evangelie te verkondig, duiwels uit te dryf en siekes te genees nie? Laaste hoofstuk in Markus.

  • @KevinWilson-yc9yu
    @KevinWilson-yc9yu 3 года назад

    As julle weer 'n Afrikaans duiwel vang moet julle 'n onderhoud met hom voer, dink net wat dit kan beteken vir bewusmaking....

  • @SuperStokvis
    @SuperStokvis 4 года назад +2

    Dankie vir die waarheid

  • @syddee
    @syddee 2 года назад

    Ha ha, daai dogter werk vir hom, dis so gefabriseer soos seep.

  • @TheProHunting
    @TheProHunting 2 года назад

    That fake ass fall in the beginning 👻

  • @eathansx
    @eathansx 4 года назад +2

    Demons cant enter a believer!!You can never lose your salvation ...this guy is sounding like a false profit !

    • @robertvanzyl4978
      @robertvanzyl4978 3 года назад +2

      I'm sorry you feel that way. It is the biggest lie the devil want us to believe. I lost my salvation. A demon doesn't need to manifest for you to know it's there. You will live in bondage, struggling with sin, living like hell thinking it's normal. Because you are a believer???? You need to be a born again child of God. You need to be free from this world. God delivered me from all strongholds in a moment after I renounced my faith in The Father. Today I can tell you, you have never been free unless God free you. You need to surrender completely. Unless you get to the point of complete surrender in Christ you won't experience true peace or freedom from this world.

    • @frikkiesmit327
      @frikkiesmit327 2 года назад

      Profit is spelled wrong to start with. 2nd you are not looking at the trees fruit. And 3rd you are judging wrongly cause you dont look with the eyes of Jesus.
      For those that dont know or that dont understand. An old house thats empty gets broken into by squatters, they dont care for the house so they make fires in it and do all kinds of stuff damaging the house. Now a man goes to bank and buys that house , the man is the LEGAL OWNER OF that house. But even though theres a legal owner. The squaters(now illegal) have not left the house yet, they are still busy to cause damage while they live there. So the police goes to get the squatters evicted. The policeman thats under the court and judges authority practises authority also. Once the squatters are out.. restoration of house can now take place . Many people are demon possesed. Just like the house . The squatters resemble demons. The person they posses , they destroy that persons life. When that person accepts Jesus as Lord and Saviour that person belongs to new OWNER. So the squatters need to be evicted from the house. The policeman goes to give them notice and throw them out. Jesus bhought us with His blood. So we then belong to Him if we made Him our Lord and Saviour. The demons then dont have legal right to posses a person anymore. So the pastor or whoever does the deliverance is like the policeman in the example i used. Hope it helps someone to understand bit better.

  • @leonievanmetzinger1345
    @leonievanmetzinger1345 4 года назад +3

    julle moet maskers dra

    • @hannostadler7224
      @hannostadler7224 4 года назад +2

      Ek wonder of die demone hulle maskers onthou het.

    • @nicogoliath4902
      @nicogoliath4902 4 года назад +4

      Wat isit met di masker storie.. kom bydi Here asb ! Dis gied om masker te dra , maar asb tog fokus tog op die Here

    • @leonievanmetzinger1345
      @leonievanmetzinger1345 4 года назад

      @@nicogoliath4902 dit het niks met die Here uit te waai nie, ek praat van maskers

    • @hannostadler7224
      @hannostadler7224 4 года назад +2

      @@nicogoliath4902 Rustig Nico, voordat Dawid jou met sy slingervel kom aanpak. Onthou jou masker!

    • @nicogoliath4902
      @nicogoliath4902 4 года назад

      @@hannostadler7224 🤣🤣🤣🤣 dis al wat ek kn doen....

  • @daron1697
    @daron1697 4 года назад +1

    Rooies ek laaijk jou as n man van GOD.
    Kyk die volgende link:
    ruclips.net/video/lELKDPClt9M/видео.html

  • @Hannes667
    @Hannes667 3 года назад +3

    Wat 'n groot pot snot!

    • @frikkiesmit327
      @frikkiesmit327 2 года назад

      Vir iemand wat so aanmerking maak is jy nogal op ñ kanaal wat new age goed wys.

    • @shiladon748
      @shiladon748 Год назад

      Jy is ook n pot snot jou Dom kont

  • @carelbrits8005
    @carelbrits8005 4 года назад

    Ten minste val sy nou na die regte kant toe🤭

  • @TheProHunting
    @TheProHunting 2 года назад

    It only works if you put your hands in the air as opposed to crossed arms....you cannot be real, this must be a joke

  • @andrerheeder8531
    @andrerheeder8531 4 года назад

    Lol!!

  • @rstrajt9220
    @rstrajt9220 3 года назад

    BS

  • @TheProHunting
    @TheProHunting 2 года назад

    Using a broken woman who is a cutter and obviously weak of mind to stand there act the way you want. Sis. You should be ashamed of yourself

    • @frikkiesmit327
      @frikkiesmit327 2 года назад

      Yes youre name is right you know nothing and you obviously didnt hear when he said she gave her permission.

    • @TheProHunting
      @TheProHunting 2 года назад

      @@frikkiesmit327 "permission" 🤣🤦🏻‍♂️

  • @cosmos1250
    @cosmos1250 4 года назад

    I thought some of these African Pastors had lost the plot - this guy is just as bad. Neewat - hier moet ek wegkom.

  • @TheProHunting
    @TheProHunting 2 года назад

    Absolute rubbish

    • @shiladon748
      @shiladon748 Год назад

      That's the same thing your dad told u

    • @TheProHunting
      @TheProHunting Год назад

      @@shiladon748 God, is that you?

  • @pl3712
    @pl3712 4 года назад

    Ek sal vir jou bid.

  • @Joey-i8w
    @Joey-i8w 6 месяцев назад

    Ek Jen pastor rookies van Jared terug Al in Kimberley. Joey

  • @syddee
    @syddee 2 года назад

    Dalk moet hy n tolk kry vir die demoon, wie sê dat hy Afrikaans verstaan ?. 🥱😄.
    Depressie het met jou brein te doen, die duiwel kan sekerlik nie die skuld vir alles kry nie ?.
    Ek lag my simpel vir hierdie k@k, dis komies en lagwekkend. Soos die mense wat voor die movies gesit het en teen Teenage Mutant Ninja Turtles geprotesteer het, is hulpe mal ?.