Wow.. I am getting the story told.. what a privilege to see how you experience the walk with Us.. Pardette was ready anoid with me taking her out in the rain
Baie dankie.. ek is regtig baie dankbaar dat soveel mense dit kyk en geniet.. van middag was n knou op die Sak Vol Bene.. lê in pyn met koue koors.. kan nie die Extreme Boating video klaar edit nie.. wou hom al publish
Nope.. not sad.. it's fresh water species that where in the wrong place.. It's good quality protein for communities being protein starved for the past 23 years.. they truly deserve a better life Thanks for the compliment
@@PetrusandPardette iemand het eenkeer gesing: "if you can't please everyone you have to please yourself" moeilik maar beslis die moeite werd. As jy klaar is met n projek, staan terug en as dit goed genoeg is vir jou is dit reg. Vasbyt.
My Videos is nooit goed genoeg vir my nie, maar op n stadium moet mens sê.. die is die beste wat ek kan doen onder omstandighede en net voortgaan.. Wat my vreeslik pla is dat die mense wat my wil besit nie bereid is om bydrae te maak nie.. of liewer nie kan bydraes maak nie.. en die wat kritiseer dit nie eers onder hulle name en vanne kan doen nie.. hulle is te geel gat.. dan is daar die wat heeltyd oor jou skouer kyk en probeer doen wat jy doen.. maar net genoeg om niks te doen wat n verandering kan te weeg bring nie..
@@PetrusandPardette netnou n ander mens se video gekyk en binne twee minute was ek seesiek. Sy het haar kamera die heeltyd heen en weer geswaai. Die doodsweet het my af gestroom. Jou werk is goed.
Dankie Chris.. ons almal begin onder... Ek het goeie Borge tot nou toe.. ek is opreg dankbaar vir die geleentheid wat hulle my gegun het om te groei.. maar die DWIS'se wat dink ek is nou publieke eiendom het ek slegte nuus voor.. al die Donateurs en ek is goeie vriende en hulle weet presies wat ek met hulle donasies doen
God gave Domion to man over Nature and It's Critters.. if we don't have the inclination to do our duty.. best we don't make a public spectacle from ourselves.. Letting Nature Takes it's Course regarding a mess we created is like a lazy man praying for Steak and Drink to appear on his table.. Noah had to build the Ark.. but for Jesus freaks.. it's a easy way out to neglect their God Given duties
It's Gorgeous!!! I think of all those earthly smells from the place, super vid 👍
Wow.. I am getting the story told.. what a privilege to see how you experience the walk with Us.. Pardette was ready anoid with me taking her out in the rain
Baie geluk Petrus. Soos altyd baie goeie werk en regtig opreg geniet deur baie mense.
Baie dankie.. ek is regtig baie dankbaar dat soveel mense dit kyk en geniet.. van middag was n knou op die Sak Vol Bene.. lê in pyn met koue koors.. kan nie die Extreme Boating video klaar edit nie.. wou hom al publish
Nice video. Sad about all the fish that came out and just died. Estuary is looking great. Thank you for the video
Nope.. not sad.. it's fresh water species that where in the wrong place.. It's good quality protein for communities being protein starved for the past 23 years.. they truly deserve a better life
Thanks for the compliment
keep it up. Tim from Cyprus.
Doing my best
Goei video. Sterkte met die siekte. Hier by ons trek n erge maag griep deur.
Dankie Chris.. net oormoeg gewees.. het te hard probeer om almal tevrede te stel
@@PetrusandPardette iemand het eenkeer gesing: "if you can't please everyone you have to please yourself" moeilik maar beslis die moeite werd. As jy klaar is met n projek, staan terug en as dit goed genoeg is vir jou is dit reg. Vasbyt.
My Videos is nooit goed genoeg vir my nie, maar op n stadium moet mens sê.. die is die beste wat ek kan doen onder omstandighede en net voortgaan..
Wat my vreeslik pla is dat die mense wat my wil besit nie bereid is om bydrae te maak nie.. of liewer nie kan bydraes maak nie.. en die wat kritiseer dit nie eers onder hulle name en vanne kan doen nie.. hulle is te geel gat.. dan is daar die wat heeltyd oor jou skouer kyk en probeer doen wat jy doen.. maar net genoeg om niks te doen wat n verandering kan te weeg bring nie..
@@PetrusandPardette netnou n ander mens se video gekyk en binne twee minute was ek seesiek. Sy het haar kamera die heeltyd heen en weer geswaai. Die doodsweet het my af gestroom. Jou werk is goed.
Dankie Chris.. ons almal begin onder... Ek het goeie Borge tot nou toe.. ek is opreg dankbaar vir die geleentheid wat hulle my gegun het om te groei.. maar die DWIS'se wat dink ek is nou publieke eiendom het ek slegte nuus voor.. al die Donateurs en ek is goeie vriende en hulle weet presies wat ek met hulle donasies doen
Bringing Jesus name into this to make ur point is disrespectfull!
Only from your perspective.. from where I am standing the Prayer Warriors is doing it.
God gave Domion to man over Nature and It's Critters.. if we don't have the inclination to do our duty.. best we don't make a public spectacle from ourselves..
Letting Nature Takes it's Course regarding a mess we created is like a lazy man praying for Steak and Drink to appear on his table.. Noah had to build the Ark.. but for Jesus freaks.. it's a easy way out to neglect their God Given duties