Bolhuis vra om verskoning

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 авг 2019
  • Johannesburg, 15 Augustus 2019 - Die spesialisondersoeker Mike Bolhuis sê hy is nie 'n rassis nie. KykNET het sy misdaadreeks summier gekanselleer weens sy rassistiese uitlatings. MultiChoice het bevestig Bolhuis het dié week om verskoning gevra vir sy optrede maar daar is nog nie besluit of die program wel uitgesaai gaan word nie.

Комментарии •