mooi man julle dis was rrg mooi vis daai.well done vir oom swanie met daai TANKS nice nice nice dit is baie skaars wat jy daai bulle op die pap gooi kry dit was rrg n seen gewees daai.ek sal kyk vir daai Merchandise van julle
Dankie vir die nice comment sodra die merch kom sal ek wys hoe dit lyk ons wag nogsteeds in spanning vir die drukkers hopelik teen die naweek soos hulle vandag vir my gese het
Wou net weet dankie, ek moes besluit tussen Rodekoppies en buffels poort vir die einde van die maand maar buffelspoort is vol bespreek. Ek sukkel net met Hansie by Rodekoppies om stands 10-12 met hom te bespreek, hy wil my nie n definitiewe antw gee nie, ht al driekeer probeer bevestig, enige raad, ek weet jy het al paar keer daar gevang
Hallo oom. Ek kyk nou weer hierdie video en ek het gewonder of ons dalk die buffelspoort challange 3 moet maak. Ons kan weer n sessie hê by buffels saam oom swannie dan kan ons vir n naweek daar bly dan kyk ons of ons n duk vis kan vang!
Welgedaan Adriaan! Mooi vis en awesome video!
Mooi manne wardeer julle moeite .geniet dit baie.
Baie geluk julle dis rerig mooi vis wat Jul gevang het uitstekend
Wow, dis n awesome sessie gewees, geluk julle manne
Well done manna!!! 👏👏👏
Super manne!
mooi man julle dis was rrg mooi vis daai.well done vir oom swanie met daai TANKS nice nice nice dit is baie skaars wat jy daai bulle op die pap gooi kry dit was rrg n seen gewees daai.ek sal kyk vir daai Merchandise van julle
Dankie vir die nice comment sodra die merch kom sal ek wys hoe dit lyk ons wag nogsteeds in spanning vir die drukkers hopelik teen die naweek soos hulle vandag vir my gese het
Hoop ook so maat
Oom swannie, ek, my pa en oom-hulle
hey good day what kind of rods are you using and where are they to buy , greetz from nederland !!
Thanks for the shout out of Nederland the rods that was used were sensation 10ft barbarians that was bought in SA
Mooi visse
What is the resorts name where you fished at buffelspoort
Buffelspoort dam is a dam just before umaramba resort.
@@freshwaterturks so it's not a soecif resort like at harties for example you get ifafi or marleo this is just buffelspoort
@@dyllancapra9323 yes its just buffelspoort dam not like harties or roodeplaat or roodekoppies.
Wow, baie mooi visse! Geluk met julle vangs. Wat het jul by jul mieliebom in gegooi?
Was net gewone mielies met bieki hemp in gemaal
@@freshwaterturks dankie! Gaan beslis bietjie probeer.
Hi Adriaan ek kyk nou weer dai video van jule by Buffelspoortdam, wil graag by jou hoor, kan mens oornag daar vir se so 3 dae?
Hello jy kan oornag vir soveel dae soos jy wil daar wane wil jy gaan want dis beter om ini week te gaan want dan is dit stil
Wou net weet dankie, ek moes besluit tussen Rodekoppies en buffels poort vir die einde van die maand maar buffelspoort is vol bespreek. Ek sukkel net met Hansie by Rodekoppies om stands 10-12 met hom te bespreek, hy wil my nie n definitiewe antw gee nie, ht al driekeer probeer bevestig, enige raad, ek weet jy het al paar keer daar gevang
oom Swannie kap hulle mooi man.
MIddag mnr, op watse swim het julle gesit. Ons vang daar volgende week, dankie
As jy inkom by die hek en jy ry af is daar n droë boom by swim 13 en 14 ons op 13 gesit en op 80m gefish
@@freshwaterturks baie dankie vir die terug voering, altyd nice as mens mekaar help, stywe lyne
@@francoisprinsloo6453 latweet my hoe julle gevaar het sal nice wees
mooi gedoen
Was dit die jaar gewees
Hello gert ja dit was so paar naweke terug gewees
well done Adriaan buffels is moelik het n week daar gestaan en geblank op Karp net drie babers
Ek bly anderkant die die berg agter oom hulle ek vang baie daar
Anton van Newcastle bakgad manne mooi vis dit wys net oom Swanie net basic en kyk net
Hallo oom. Ek kyk nou weer hierdie video en ek het gewonder of ons dalk die buffelspoort challange 3 moet maak. Ons kan weer n sessie hê by buffels saam oom swannie dan kan ons vir n naweek daar bly dan kyk ons of ons n duk vis kan vang!
Ongelukkig is ek nie meer in SA nie is besig met werk in Australia en gaan hierdie kant bly nou is hard besig met papierwerk
@@freshwaterturks hoe lank gaan oom in australia bly?
@@jan-hendrikswanepoel7294 viraltyd Kom nie weer terug SA toe nie
@@freshwaterturks what!!!😲😲😟😲 well ek hoop oom vang n paar vetties in Australia