Massey Ferguson - Hoopstad wat om te verwag

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 20 окт 2024
  • Massey Ferguson toer maak 'n draai vandag by BHBW in Hoopstad. Jaco vertel hoe gewild die handelsmerk in die area word, asook wat jy kan verwag in terme van brandstof, dienste en tegnologie. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.bhbwhoopstad.co.za of skakel (053) 444 1900.
    #AGCO #MasseyFerguson #BHBWHoopstad #FarmSpace #OnsPraatBoer

Комментарии •