Fran Prins oor Hoogtyd |

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 20 окт 2024
  • Hierdie belowende opkomende kunstenaar, werk al 10 jaar aan sy sangdroom. Uiteindelik is die tyd reg vir hom om alles op die spel te plaas en hierdie droom van hom in 'n loopbaan te omskep. Sy stem herinner aan groot name soos Theuns Jordaan en Jan Blohm, maar Fran Prins is gereed om sy eie pad te stap en sy unieke stempel af te druk met die liedjies uit sy eie pen. 'Hoogtyd' is maar net die begin...
    #GROOTgesprek #GROOTfm905 #music #musiek
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии •