+Uys Fick Dankie Uys, ek het nie 'n antwoord verwag nie maar waardeer dit, sien ek woon in Noord Wallis. Ek moet se daar is nie baie mense wat 'n Bekfluitjie kan laat praat soos jy nie en die gitaar ook nog, nee wat ek is baie beindruk, groete Dries
Dit is voorwaar 'n verrasing om 'n brief van 'n mede Boer te hoor hier in die vreemde en dit nie ver van my af nie. Maar se vir my wat maak julle hier en hoe lank is julle al hier? Ek le op die oomblik in die hospitaal met hart moeilikheid, my jongste dogter sien na die plaas om terwyl ek buite aksie is.
Ek is in Wrexham Maar word glo Dinsdag oorgeplaas na ST. Assaf toe. Ek sal jou laat weet wat dan gaan gebeur, ek reken ek sal ontslaan word om huistoe te gaan. Hierdie was my eerste een, so ek is 'n leek in hierdie gebied. Ek het ook suikersiekte en probleme met die prostraat, verder gaan dit goed. Ons moet tog 'n plan maak om bymekaar uit te kom. Ek sie uit om jou op die bekfluitjie te hoor.
VERY GOOD SONG MES AMIS 👍😎
Beautiful. It touches my heartstrings.
+Bryan Everill Thank you so much, your comment is much appreciated!
Een van my geliefkooste liedtjies en jy vertolk dit so mooi dit is meer as 'n plesier om daarna te luister
+Andries Theunissen Baie dankie Andries, vir 'n amateur soos ek is dit verblydend om te hoor iemand hou van die musiek!
+Uys Fick Dankie Uys, ek het nie 'n antwoord verwag nie maar waardeer dit, sien ek woon in Noord Wallis. Ek moet se daar is nie baie mense wat 'n Bekfluitjie kan laat praat soos jy nie en die gitaar ook nog, nee wat ek is baie beindruk, groete Dries
Dit is voorwaar 'n verrasing om 'n brief van 'n mede Boer te hoor hier in die vreemde en dit nie ver van my af nie. Maar se vir my wat maak julle hier en hoe lank is julle al hier? Ek le op die oomblik in die hospitaal met hart moeilikheid, my jongste dogter sien na die plaas om terwyl ek buite aksie is.
Ek is in Wrexham Maar word glo Dinsdag oorgeplaas na ST. Assaf toe. Ek sal jou laat weet wat dan gaan gebeur, ek reken ek sal ontslaan word om huistoe te gaan. Hierdie was my eerste een, so ek is 'n leek in hierdie gebied. Ek het ook suikersiekte en probleme met die prostraat, verder gaan dit goed. Ons moet tog 'n plan maak om bymekaar uit te kom. Ek sie uit om jou op die bekfluitjie te hoor.
Dankie, sal jou laat weet wanneer ek meer inligting het.
Dag se Uys
Fantasties.
Se my, hoe kan ek die mondfluitjie "tabs" kry vir die liedjie Ou Ryperd?
Groete
James
Suzuki Tremolo Harmonica SU-24 Key of A
Mooi so uys