Ek is Soos dankbaar ek het na my land terug gekeer van Kanada af in 2003. Was in die vreemde vanaf 1993. My hart was maar altyd hier en watter gevoel was dit nie toe ek weer my voete op my grond Kon sit en se " Dankie Here vir Jou genade ek is terug in my Vader land" Amen. Groete Elize van George in die Weskaap. Jy mag maar Ruhan ❤
Ek en my man wil net se dankie vir dit. Ons sit in amerika Al vir ons derde Jaar en ons wil nou huistoe. Jy is reg, ons amal hoort daar. Ek wens ons Kan weer amal saam bou. Ek lief ons volk. En ek lief ons land. 😢❤
Ons sal n manier vind mense. Ons het n land, dis in ons hande wat ons maak met hom. Maar dis Al waar ons Afrikaners pas. God het ons daar geplaas vir n rede en Hy het lankal n plan. Ons moet net terug.
@@HPHJ917 ons sal dit maak, moet jy nie worry nie. Maar kom ons amal gaan terug en bou weer saam. Saam Kan ons alles reg kry en El weet ons Afrikaners se geloof en hardwerkendheid en life vir mekaar en ons land sal ons laat opstaan. Ons het amerika toe gekom vir n seisoen maar suid afrika het ons amal nodig.
“Afrikaans is die taal wat vir Wes-Europa en Afrika verbind. Dit vorm ’n brug tussen die groot helder Weste en die magiese Afrika en wat daar groots aan hulle vereniging kan ontspruit - dit is miskien wat vir Afrikaans voorlê om ontdek te word." - N.P. van Wyk Louw
Ek is Soos dankbaar ek het na my land terug gekeer van Kanada af in 2003. Was in die vreemde vanaf 1993. My hart was maar altyd hier en watter gevoel was dit nie toe ek weer my voete op my grond Kon sit en se " Dankie Here vir Jou genade ek is terug in my Vader land" Amen. Groete Elize van George in die Weskaap. Jy mag maar Ruhan ❤
@@elizematthee5808 jy is amazing. Dankie vir die hoop met jou boodskap want dis wat my hele hart siel en gese se......gaan terug, julle hoort daar.
Ek en my man wil net se dankie vir dit. Ons sit in amerika Al vir ons derde Jaar en ons wil nou huistoe. Jy is reg, ons amal hoort daar. Ek wens ons Kan weer amal saam bou. Ek lief ons volk. En ek lief ons land. 😢❤
Ek voel die pyn eks nou moeg vir Amerika ek kan nie wag om huistoe te gaan nie
Hier is nog 'n Boer in Amerika. Ek wil terug, ek mis my land, my gesin, familie, vriende en kultuur, maar hoe maak jy genoeg geld daar om te lewe?
Ons sal n manier vind mense. Ons het n land, dis in ons hande wat ons maak met hom. Maar dis Al waar ons Afrikaners pas. God het ons daar geplaas vir n rede en Hy het lankal n plan. Ons moet net terug.
@@HPHJ917 ons sal dit maak, moet jy nie worry nie. Maar kom ons amal gaan terug en bou weer saam. Saam Kan ons alles reg kry en El weet ons Afrikaners se geloof en hardwerkendheid en life vir mekaar en ons land sal ons laat opstaan. Ons het amerika toe gekom vir n seisoen maar suid afrika het ons amal nodig.
Dis 'n hartslied, hierdie. Dankie.
Ons bou om te bly. Ons bly om te bou.
Ek ook. Hierdie is my land. Hier sal ek sterf. Ek doen wat ek kan, is betrokke in my gemeenskap. ❤❤
Ja ons gaan nerens heen...dis ons, ons land ons mense ons taal? Ond gebede vir ons volk...
“Afrikaans is die taal wat vir Wes-Europa en Afrika verbind. Dit vorm ’n brug tussen die groot helder Weste en die magiese Afrika en wat daar groots aan hulle vereniging kan ontspruit - dit is miskien wat vir Afrikaans voorlê om ontdek te word."
- N.P. van Wyk Louw
Baie goed gedoen. Jy het n stem wat moet sing vir SUID AFRIKA
Weer 'n treffer!!!👏👏👏 🇿🇦🇿🇦
Amen dit is my land! GOD SE SO!!
Ja nee ons hoort saam ek stem ❤❤mooi lietjie
Jy behoort hier in Suid Afrika .love dit❤
Baie dankie baie pragtig ❤❤❤
So mooi! #JyHoortHier
Pragtig.❤
Baie mooi 👌💯🫶🏻🫶🏻
Luv luv luv dit!!! 🥳🥳🥳🩵🩵🙏
Ek mis die huis😭😭😭 Amerika is nice en als maar dit is nie HUIS nie … kan nie wag on terug te gaan nie
@@RachelPrinsloo-r9g Amen op dit....
Mooi.
Stem Saam Ons Suid -Afrikaners Hoort Hier !!
"Suid-afrikaner" is n verdigsel. n Neologisme wat die onbybelse en onnatuurlike samevoeging van rasse en mense legitimiteit gee.
Baie waar en mooi.
Lovely. Good show.
Beautiful💗💗💗
Mooi🎉🎉🎉🎉
Goeie kunstenaar 🙏💯
Goeie treffer ❤
Amen
Welgedaan Ruhan!
Ek is hier!
Puik❤❤
Dit is weereens ñ wenner.
Home
Weereens n great song pragtige woorde well done dankie vir dit.
Super !!!! Bravo !
You 😢😢😢😢😮😮😢😢die nuut tutti duty to die van die of die den den die of war den ❤
Amen!
Stunning 😍
Toyota Quantum Panel Van
Megs ek is bly jy is deel van die musiekvideo.
Toyota Quantum LWB Bus
Ja nee dis hartslief, sekerlik.
Ons bou Jordan se rugby coach 85-0
Dit is weereens ñ wenner.