Die Effek Van Droër Toestande - 20 Jan 2025

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 фев 2025
  • Die Effek Van Droër Toestande - 20 Jan 2025
    Droër toestande begin ernstige afmetings aanneem in kolle van die westelike en sentrale somergraangebiede. Welkom by die week se AMT weersvooruitskatting, moontlik gemaak deur Comdi Grain Trading. Hierdie week gaan kyk Johan na die effek van droer toestande met kanse goed dat daar heelwat meer reën kan voorkom oor die sentrale tot westelike Somerreënvalgebied vanaf die tweede deel Februarie en Maart. Als in die week se episode, so moet dit nie misloop nie.
    Social Media & Reports: linktr.ee/amtr...
    Hierdie video word moontlik gemaak deur Comdi Agricultural Markets
    #WeatherUpdate #WeatherUpdate #weatherforecast #southafrican #ElNino #LaNinaEffect

Комментарии • 8