53 Tweerigting Seisoen 3 E9 | Philip kuier met sy ma • Marita Liebenberg

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 янв 2025

Комментарии • 8

  • @hannavanniekerk3110
    @hannavanniekerk3110 9 месяцев назад +2

    Baie dankie vir die deel van julleself met ons, Marita en Philip. Julle egtheid en openheid met mekaar is kosbaar ❤

  • @ilselombard1712
    @ilselombard1712 9 месяцев назад +3

    Dankie vir 'n verfrissende gesprek tussen twee kosbare opregte mense!

  • @user-jx3lf2oz1b
    @user-jx3lf2oz1b 9 месяцев назад +1

    Baie dankie Philip en Marita: hierdie gesprek beteken vir my baie!

  • @ubicaritasref
    @ubicaritasref 9 месяцев назад +1

    Wat 'n kosbare onderhoud. Dankie, Philip!

  • @coenraadtmoolman
    @coenraadtmoolman 9 месяцев назад +1

    Baie dankie vir hierdie mooi en intieme gesprek saam met jou ma.Dit was spesiaal.🌻

  • @user-jx3lf2oz1b
    @user-jx3lf2oz1b 9 месяцев назад +1

    Op die noot van Steynsburg: ek is daar in die pastorie gebore.

  • @willemkruger6574
    @willemkruger6574 Месяц назад +1

    Mooi ❤

  • @SusanStoltz-r7b
    @SusanStoltz-r7b Месяц назад +1

    Pragtige oop en eg eerlike gesprek tussen Ma en seun. Bly altyd die lieflike mense wat julle is.