Hierdie lied streul my siel liggaam en verstand dit is n pragtige lief en dus hoe die lewe nou isjt verruil en geniet wat die wereld jou biet is so true
I'm not sure where you are in SA from the proper Afrikaans accent it's from the Boland or higher up, I've heard this song as a child and found it very beautiful. I've always wondered what the lyrics was, after 30 years I know now. It's beautifully sung just the way I heard it the first time. I drifted so far away from God and people who I love. I live in Scotland now but ask anyone who read this far to pray for me to let my late mother's words become true because I know God could use me in so many ways, I pray 🙏. I've been searching for something since I left my parents house. I've been listening to this beautiful rendition song over and over to learn the words.
Ai . Dit klink na ware Pinkster mense..niks aan-sitterry nie. Nie die klomp nuwe klomp half naak spotters wat Pinkster koortjies sing nie..Dankie Here vir die mense
Op jou pad kom 'n dag, as jy God bly verwerp, waar Sy Gees jou vir goed sal verlaat: Jy ontvang en geniet, wat die wêreld jou bied, maar bereken wat dit hierna sal baat: Weet jy wat dit sal kos, as God jou nie verlos? Al het jy eer en rykdom behaal, jy het nou al miskien reeds te ver weggedwaal, maar bereken wat dit hierna sal baat: Jy verruil dalk jou hoop op die hemel daarbo, vir plesier se genotvolle maat, vir aantreklikheid skoon, deur die sonde vertoon, maar bereken wat dit hierna sal baat: O, die deur van genade staan nog vir jou oop, voor Sy liefde jou vir ewig verlaat. Steek jou hand uit na Hom, Fluister nou: "Heer, ek kom! Ek bereken wat dit hierna sal baat"
I lost my aunt maar hierdie lied bring comfort dankie julle
Die lied neem my terug 50 jaar!! Prys die Here!! Kingdom blessings to u , from UK
Hierdie lied streul my siel liggaam en verstand dit is n pragtige lief en dus hoe die lewe nou isjt verruil en geniet wat die wereld jou biet is so true
Wonderful God Bless thr family🙂my blessings too
Amen 🙏🙏🙏
So n geseende lied❤️
Baie dankie, dis pragtig!. Groete uit Australië. X
AMEN HALLELUJAH!! WAARHEID
Baie mooi ..
Die lied doen my siel goed. Mag die Here julle meer en meer gebruik. God bless you all.
I'm not sure where you are in SA from the proper Afrikaans accent it's from the Boland or higher up, I've heard this song as a child and found it very beautiful. I've always wondered what the lyrics was, after 30 years I know now. It's beautifully sung just the way I heard it the first time. I drifted so far away from God and people who I love. I live in Scotland now but ask anyone who read this far to pray for me to let my late mother's words become true because I know God could use me in so many ways, I pray 🙏. I've been searching for something since I left my parents house.
I've been listening to this beautiful rendition song over and over to learn the words.
Hi im glad this could run deep in your heart.We are actually from Namibia
Will definately prat for you and be blessed.
My brother lives in Namibia too...🌹🌹🌹
Praying for you
You are in my thoughts and prayers friend! It is done!!🙏🤜👊🙌🎉🙏💕
The prayer of a mother and the love of our God....rest assured He will find you. This is the God i know. God bless🙏🙏
Ai . Dit klink na ware Pinkster mense..niks aan-sitterry nie. Nie die klomp nuwe klomp half naak spotters wat Pinkster koortjies sing nie..Dankie Here vir die mense
Baie kragtig!!Amen😇
Dis ongelooflik mooi
Dis pragtig pry die Here Amen!!!!!❤
Pragtige gesin en mooi gedoen. Prys die Here.
Amen,God blessed
Pragtig Pragtig. Wow
Here ek prys U.. julle bless my. mag jule anhou
Beautiful ❤️❤️🎶
🙌
Amen
Hi,may you please share the lyrics of this wonder song
Baie mooi
Pragtig julle . 🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Beautiful 😍
dis pragtig en bemoedigend
Gospel songs
🙏🏾
Like daai 6 - flat5 - 2 progression daar aan die einde mr.keys 🎹
Geseend dierbares
Baie moi. Ht jule dalk n cd.en wa koop mens
Lyrics please
Op jou pad kom 'n dag, as jy God bly verwerp,
waar Sy Gees jou vir goed sal verlaat:
Jy ontvang en geniet, wat die wêreld jou bied,
maar bereken wat dit hierna sal baat:
Weet jy wat dit sal kos,
as God jou nie verlos?
Al het jy eer en rykdom behaal,
jy het nou al miskien reeds te ver weggedwaal,
maar bereken wat dit hierna sal baat:
Jy verruil dalk jou hoop op die hemel daarbo,
vir plesier se genotvolle maat,
vir aantreklikheid skoon, deur die sonde vertoon,
maar bereken wat dit hierna sal baat:
O, die deur van genade staan nog vir jou oop,
voor Sy liefde jou vir ewig verlaat.
Steek jou hand uit na Hom,
Fluister nou: "Heer, ek kom!
Ek bereken wat dit hierna sal baat"
blessed
Pragtig
Lanklaas iets so moi gho. D's nu regtag rou en pragtag en uitstekend
Audio
Julle moet nog opsit.waar is loof hom,
889
Lieflik dierbares
Geseend is U hulle...Ek spreek die GUNS van God oor julle uit Amen
Amen
Boodskap met krag
Amen pragtig charmaine