24 Desember 2023 - bietjie meer as 2 jaar terug het ons jou verloor maar jou musiek leef voor en op hierdie dag waar ek alleen is, luister ek na jou en ek is so nostalgies. As n Wes-Transvaler weet ek van Wolmaranstad en ja... Dankie tog dat ons as volk jou kon beleef!
Jy weet as sy stem op die radio kom KLIPHARD al die musiek wat ek afgelaai het is syne.Die man kan.Ek het hom paar maande na my pa verloor 2021 was n rowwe jaar.
Theuns,ek sal jou so baie mis,meneer want ek voel die trane nou lanks my ggesig val. Met liefde vanaf n rooinek wat in kroonstad geboere is maar nou in canada(,ottawa) bly ongelikig.jja my gees en hart behoort aan die vaderland , gods se land en nie aan hieredie kakhuis nie
Lyrics of song: "Sal jy bly" My feet have been walking for years, like a signpost on the Northwest road. My voete stap al jare lank, soos 'n rigtingwyser op die Noordwes pad. With a letter in my hand, all the way from Wolmaransstad. Met 'n brief in my hand, al die pad van Wolmaransstad. I feel all the ink draining from the letter. Ek voel al die ink uit die brief uittap. I smell her hair when I go to sleep at night. Ek ruik haar hare as ek saans gaan slaap. My old wooden house, far from Wolmaransstad. My ou houthuis, ver van Wolmaransstad. Will you stay, for an apple and an egg? Sal jy bly, vir 'n appel en 'n ei? Even if the moon wears us away. Al skuur die maan ons weg. Keep pulling my heart towards you. Bly my hart na jou toe trek. Will you stay, for a farm with an old log house? Sal jy bly, vir 'n plaas met 'n ou houthuis? Even though the debt keeps knocking at our doors. Al bly die skuld teen ons deure klop. Will you marry me in an old white dress? Sal jy trou in 'n ou wit rok, met my? The nights are getting cold but I keep driving. Die nagte raak koud maar ek bly aanry. Especially when the prisons slip past me like that. Veral as die tronke so verby my gly. But I'm just clinging to the letter from Wolmaransstad. Maar ek klou net vas, aan die brief van Wolmaransstad. At the old wooden house is an old zinc door. Aan die ou houthuis is 'n ou sink deur. In silence I fall to my knees. In stilte val ek op my knieë neer. There was thunder, and there stood Lillie, in front of me. Daar was donderweer, en daar staan Lillie, voor my. Will you stay, for an apple and an egg? Sal jy bly, vir 'n appel en 'n ei? Even if the moon wears us away. Al skuur die maan ons weg. Keep pulling my heart towards you. Bly my hart na jou toe trek. Will you stay, for a farm with an old log house? Sal jy bly, vir 'n plaas met 'n ou houthuis? Even though the debt keeps knocking at our doors. Al bly die skuld teen ons deure klop. Will you marry me in an old white dress? Sal jy trou in 'n ou wit rok, met my? But Lillie, your tears make me long for the old, old days. Maar Lillie, jou trane, laat my verlang na die ou, ou dae. When we could paint the streets red from above, paint crimson. Toe ons die strate van die bo toe rooi kon verf, bloedrooi verf. Will you stay, for an apple and an egg? Sal jy bly, vir 'n appel en 'n ei? Even if the moon wears us away. Al skuur die maan ons weg. Keep pulling my heart towards you. Bly my hart na jou toe trek. Will you stay, for a farm with an old log house? Sal jy bly, vir 'n plaas met 'n ou houthuis? Even though the debt keeps knocking at our doors. Al bly die skuld teen ons deure klop. Will you marry me in an old white dress? Sal jy trou in 'n ou wit rok, met my? will you stay Sal jy bly?
So baie mooi. As 'n ekspat vir amper 2 dekades mis ek my moedertaal maar ek kon nie meer die ontlasting van die nuwe regering hanteer nie en ek moes my moederland verlaat. 10de generasie van Middelburg, Zeeland maar na 2 oosgrensoorloe en die 2 oorloe teen die Engelse dief honde en die verraad deur FW kon ek en my familie nie meer nie. Texas is nou ons huis.
Que SUPER BANDA E O CANTOR SUPER,,, QUE PENA UMA PESSOA LINDA DESTA , CON TANTO TALENTO NAO ESTA MAIS ENTRE NOS ,,QUE DEUS O TENHA,,,,FIQUEI TRISTE QUE ESSE CANTOR SE FOI O ANO PASSADO
Ai dit is darem maar 'n pragtige liedjie!! Wonder hoekom was hy vir 50 jaar sonder daai spesiale vrou in sy lewe!! Ek dink hy sou 'n fantastiese man vir sy vrou gewees het!! R.I.V. Theuns.
I agree,he would have been really a fantastic and loving bf or husband,I thought for a while that he and Juanita were more than singing partners or performers,I wish they were lovers or more closer ..by the way,could anyone be kind enough to tell me this language ? Is this the national language of South Africa? Thanks, I like listening to it
Kry jou Theuns Jordaan T-hemp as ook sy splinternuwe album Agter Slot & Grendel nou aanlyn by - moue.online
Ons kourier binne dae na jou deur toe!
Rugby🎉
24 Desember 2023 - bietjie meer as 2 jaar terug het ons jou verloor maar jou musiek leef voor en op hierdie dag waar ek alleen is, luister ek na jou en ek is so nostalgies. As n Wes-Transvaler weet ek van Wolmaranstad en ja... Dankie tog dat ons as volk jou kon beleef!
Jy weet as sy stem op die radio kom KLIPHARD al die musiek wat ek afgelaai het is syne.Die man kan.Ek het hom paar maande na my pa verloor 2021 was n rowwe jaar.
Theuns, Deine Musik wird ewig weiter klingen und Deine Stimme wird immer und ewig meine Seele streicheln, Deine Musik ist wunderbar ❤
Es ist schon traurig das man in Deutschland so wenig über diese Art Musik weiß und hört. Gut das es RUclips gibt. ✌️✌️✌️✌️✌️✌️✌️✌️🤗
Rus in vrede theuns ekt groot geword met kwaliteit musiek
Wij hebben hier een grootmeester! Heel goed gedaan! Mooi lied! Keurig gepresenteerd!
Theuns,ek sal jou so baie mis,meneer want ek voel die trane nou lanks my ggesig val.
Met liefde vanaf n rooinek wat in kroonstad geboere is maar nou in canada(,ottawa) bly ongelikig.jja my gees en hart behoort aan die vaderland , gods se land en nie aan hieredie kakhuis nie
Lubię słuchać Twojej muzyki. Będę wracać do Ciebie i wspominać. Żałuję że się skończyło ale MUZYKA JEST Z TOBĄ
POLAND
Hier in Nederland geniet ik ook van de muziek van Theuns!
Hy is dood
@@Francloy1 weet ik, blijf genieten van zijn muziek
Sou evangélico mas amo todas as músicas, gostaria de ouvi-las com legendas traduzidas.
Taught my English-speaking wife the words to this song ... we are now both in tears ... JUST LOVE THIS SONG. Dankie Theuns ...
In English what is name of song.so many people love this language me included. Thank you .peace
Ek is 14 jaar oud en ek is verlief op theuns se lietjies❤
Maar mag hy rus in vrede.
Jou musiek het my hart gesteel. Diep en sielvol. Sal jou musiek baie mis. Gelukkig het ons nou baie mooi musiek van jou wat ons leemtes sal vul. RIV
Lyrics of song:
"Sal jy bly"
My feet have been walking for years, like a signpost on the Northwest road.
My voete stap al jare lank, soos 'n rigtingwyser op die Noordwes pad.
With a letter in my hand, all the way from Wolmaransstad.
Met 'n brief in my hand, al die pad van Wolmaransstad.
I feel all the ink draining from the letter.
Ek voel al die ink uit die brief uittap.
I smell her hair when I go to sleep at night.
Ek ruik haar hare as ek saans gaan slaap.
My old wooden house, far from Wolmaransstad.
My ou houthuis, ver van Wolmaransstad.
Will you stay, for an apple and an egg?
Sal jy bly, vir 'n appel en 'n ei?
Even if the moon wears us away.
Al skuur die maan ons weg.
Keep pulling my heart towards you.
Bly my hart na jou toe trek.
Will you stay, for a farm with an old log house?
Sal jy bly, vir 'n plaas met 'n ou houthuis?
Even though the debt keeps knocking at our doors.
Al bly die skuld teen ons deure klop.
Will you marry me in an old white dress?
Sal jy trou in 'n ou wit rok, met my?
The nights are getting cold but I keep driving.
Die nagte raak koud maar ek bly aanry.
Especially when the prisons slip past me like that.
Veral as die tronke so verby my gly.
But I'm just clinging to the letter from Wolmaransstad.
Maar ek klou net vas, aan die brief van Wolmaransstad.
At the old wooden house is an old zinc door.
Aan die ou houthuis is 'n ou sink deur.
In silence I fall to my knees.
In stilte val ek op my knieë neer.
There was thunder, and there stood Lillie, in front of me.
Daar was donderweer, en daar staan Lillie, voor my.
Will you stay, for an apple and an egg?
Sal jy bly, vir 'n appel en 'n ei?
Even if the moon wears us away.
Al skuur die maan ons weg.
Keep pulling my heart towards you.
Bly my hart na jou toe trek.
Will you stay, for a farm with an old log house?
Sal jy bly, vir 'n plaas met 'n ou houthuis?
Even though the debt keeps knocking at our doors.
Al bly die skuld teen ons deure klop.
Will you marry me in an old white dress?
Sal jy trou in 'n ou wit rok, met my?
But Lillie, your tears make me long for the old, old days.
Maar Lillie, jou trane, laat my verlang na die ou, ou dae.
When we could paint the streets red from above, paint crimson.
Toe ons die strate van die bo toe rooi kon verf, bloedrooi verf.
Will you stay, for an apple and an egg?
Sal jy bly, vir 'n appel en 'n ei?
Even if the moon wears us away.
Al skuur die maan ons weg.
Keep pulling my heart towards you.
Bly my hart na jou toe trek.
Will you stay, for a farm with an old log house?
Sal jy bly, vir 'n plaas met 'n ou houthuis?
Even though the debt keeps knocking at our doors.
Al bly die skuld teen ons deure klop.
Will you marry me in an old white dress?
Sal jy trou in 'n ou wit rok, met my?
will you stay
Sal jy bly?
Ai ou bul, jou los ons nou wannneer on jou die nodigste het. Tjank al heel week
So baie mooi. As 'n ekspat vir amper 2 dekades mis ek my moedertaal maar ek kon nie meer die ontlasting van die nuwe regering hanteer nie en ek moes my moederland verlaat. 10de generasie van Middelburg, Zeeland maar na 2 oosgrensoorloe en die 2 oorloe teen die Engelse dief honde en die verraad deur FW kon ek en my familie nie meer nie. Texas is nou ons huis.
Wens jy kon bly
Sy storm het gekom.
Vind dit steeds moeilik om te glo jys weg.... Gone but not forgotten
Bly maar ons beste afrikaanse sanger
Almal was lief vir jou ons Sal jou mls rus in vred🎉❤
J'adore ce que grand artiste sud-africain faisait. Son héritage perdure. Je cherche ses disques en vain.
Que SUPER BANDA E O CANTOR SUPER,,, QUE PENA UMA PESSOA LINDA DESTA , CON TANTO TALENTO NAO ESTA MAIS ENTRE NOS ,,QUE DEUS O TENHA,,,,FIQUEI TRISTE QUE ESSE CANTOR SE FOI O ANO PASSADO
Ons Afrikaans is leeg sonder jou . Die Engele hou jou vas .❤
Love die song!!❤ Ai Theuns verlang so baie as ek na jou songs luister!!🥰 Pragtige stem!!
Theuns jy word so gemis ek luister maar weer as ek jou stem mis... Jy rus nou ja ons tyd kom dat ons jou gaan sien bo.... Waar jy sing vir Jesus
Rus en vrede Theuns Jordaan
I love this song even though I can't understand a word of it! I can't seem to find any translations of his songs
RIP Theuns. Jou stem sal nooit stilword nie
Ai dit is darem maar 'n pragtige liedjie!! Wonder hoekom was hy vir 50 jaar sonder daai spesiale vrou in sy lewe!! Ek dink hy sou 'n fantastiese man vir sy vrou gewees het!! R.I.V. Theuns.
I agree,he would have been really a fantastic and loving bf or husband,I thought for a while that he and Juanita were more than singing partners or performers,I wish they were lovers or more closer ..by the way,could anyone be kind enough to tell me this language ? Is this the national language of South Africa? Thanks, I like listening to it
Having spent many years living in SA as a Scottish lady, I love an Afrikaans jol ❤️
Ai hy het so n mooi stem gehad en sal altyd gewild bly..vra net is hy veras of begrawe. Waars hy begrawe indien so...wens kan sy begrafnis sien..
My engel ek wag vir jou rustig en stil tot jy my weer kan vas hou en soen
Mis hom so bja met st songs Hy mag maar gesing het Goeie gawe van God gekry
A wonderful music! I'm excited!
Greetings from Frankfurt Germany
Thanks for listening
Sadly he passed away about 10 days ago.on 17 November
Ons sal jou baie mis Theuns, Rus in Vrede. Totsiens tot ons weer sien.
Veilig by Jesus RIP❤
I'm addicted to this song :)
Rus in Vrede Theuns. Dankie vir die musiek ou grote.
Rus in die engele se arms ❤
Amoestcarasoslfe amo este cara só saudade
Die Engele hou jou vas in die hemel ❤❤
Uitstekend! Jou ondersteuners kan nie wag vir n liveshow nie. Die lockdown moet nou end kry.
Another favourite Theuns, you are missed
Rip ou grote
Jy sing nou vir die Engele ❤
Love it, back again 3yrs later loved your songs Theuns RIP 🙏
R.I.P. Theuns Jordaan 💔
Traduza para o português, lindas canções.
Para o portugues
Brillant singer RipTunnes
Rest in heavenly peace
Lindezo do mundo
So mooi die musiek, dankie Theuns, Nareth de Beer
Weeral een sterke song Rip Theuns 😂😂😂
So so mooi . Dankie love your music
Theuns Jordaan. 💔
Jy mag maar sing, so mooi👍
Thinking of you always Theuns Jordaan.
👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍
I miss Badplaas
Legend
Lekker Theuns Jordaan🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩💋🌺🌺🌺🌺🌺🌺
Niks beter as oom theuns se musiek langs n kamp vuur nie💪
Hou aan luister
Pragtig
Bly maar die mooiste
Theunejordan❤❤❤❤❤❤
Amazingvoicehehad❤
My noem naam is lillie enek is 10
Amor, gosto da forma como você acelera meu coração e como você o acalma...
Super Lied
💕🎶
Brillant great singer❤🎉
Amazing talent
Great singer pittyhe past away
Tributo para jodaa
Tributo a Jordana
Lekker
Lekker
😢
top
😘😥🕯️❤️
RIP
👏👏👏👏👃👃👃😭😭🇧🇷🇧🇷🇧🇷❤️❤️❤️❤️❤️
Anton l'amour. Definitely the talented one ;) didnt see him in this video tho ? Can definitely hear he's missing from the guitars in this video !!!
My username is Lily
FRYSLAN ?????........? FRYSKE MUSIEK ....!!!,?
From South Africa , Afrikaans
Nee, dis Afrikaans. Oant sjen!
Super Lied