Oud na nuut

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 ноя 2023
  • Waar eindig 'n mens nou eintlik as jy elke dan en wan 'n nuwe dip of floatie aankoop .Kaste word net vol en 'n tweede kas word aangeskaf ..Duur raak die spulletjie en byhou raak al hoe moeiliker ..Super MacPac het 'n antwoord ..Ons hengel net 40 dips en 15 floaties wat ons elke week wys dat wanneer jy die produk ken jy legio kombos bymekaar kan sit , jy moet ook lief wys om nie net te wil volg nie..
    Ons plaas jou op 'n w/a groep waar jy 24 uur hulp kan kry, plaas gereeld videos om jou op hoogte te hou met kombos..
    Lewer ook aan 'n hele klomp winkels in die Republiek en het ook top manne en dames wat die produk naby jou verkoop

Комментарии •