GROOT Kombuis | Suzanne Crozier maak sjokolade-blokkies | 26 Junie 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 сен 2024
  • In die GROOT Kombuis maak Suzanne Crozier sjokolade-blokkies op Die GROOT Ontbyt, 26 Junie 2024.
    As jy 'n handgeskrewe-resep het om met ons te deel wat Suzanne in die GROOTkombuis kan maak, stuur dit ASB na info@grootfm.co.za
    #chocolate
    #desert
    #DieGROOTOntbyt

Комментарии • 4

  • @wickusdavel3788
    @wickusdavel3788 2 месяца назад +1

    Soo lekker om jou te sien en jou stories te hoor Suzanne ! Liefde.

  • @ellagroenewald4381
    @ellagroenewald4381 2 месяца назад +2

    Baie dankie vir die heerlike resep, die kleinkinders gaan dit baie geniet

  • @impressionsimagestylebeaut489
    @impressionsimagestylebeaut489 2 месяца назад +2

    Yipppee! 😅 Ek het uitgesien na hierdie resep!

  • @christinemeyer7163
    @christinemeyer7163 2 месяца назад +1

    ek het dit self baie gemaak deur die jare. n Maklike.manier om beskuitjies fyn te maak.Gooi dit in n dubbele plastieksak en trap dit vinning fyn. Fyn gesnyde kersies en marshmallows maak dit n vinnige luukse koekie vir n geskenkie !!