Hoërskool Die Wilgers met Tyreece Lottering

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 мар 2020
  • Tyreece Lottering - Top Atleet #diepgewortel
    "Dit kan jou oomblik wees as jy jou beste gee."
    Atletiek en Sport is goed vir die fisieke, geestelike en emosionele welstand van deelnemers.
    Wanneer 'n leerder besef dat harde werk vrugte afwerp, gee dit 'n leerder se selfvertroue ’n hupstoot en wil hul nog harder werk om doelwitte te bereik.
    Tyreece Lottering deel sy liefde vir atletiek en hoekom hy sy hoërskoolloopbaan geniet.
    Video deur Heinz Boesenberg Films hbfilms.co.za/
    #wilgies #wilgiesfloreer #topatleet

Комментарии •