EKSKLUSIEF: Dr. Tshepo Motsepe in gesprek met Daniëlla van Heerden | Green Planet Productions

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 10 янв 2022
  • In SARIE se Januarie/Februarie 2022-uitgawe gesels die joernalis en eNuus-leser Daniëlla van Heerden eksklusief met dr. Tshepo Motsepe, mediese dokter en SA se eie "first lady".
    Die onderhoud het plaasgevind by die Cyril Ramaphosa-stigting in Johannesburg en was verfilm, vervaardig en geredigeer deur Green Planet Productions.
    Die produksiespan wat op hierdie verfilming gewerk het lui soos volg:
    AANBIEDER: Daniëlla van Heerden
    KAMERA: Brendon Keyser & Brenton du Plessis
    PRODUKSIEBESTUURDER: Aïda Wessels
    NAVORSING: Daniëlla van Heerden & Francois Nolte
    FOTO’S: GCIS
    UITVOERENDE VERVAARDIGER: Francois Nolte
    VERVAARDIG: Green Planet Productions
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 34

  • @matubamahlatjie2306
    @matubamahlatjie2306 2 года назад +15

    So proud of you Daniëlla. Beautiful interview ♥️

  • @envy_didii7457
    @envy_didii7457 Месяц назад +3

    Not only brains...beauty, class and elegance as well. Long live our first Lady Dr Motsepe❤🎉

  • @coenievandeventer590
    @coenievandeventer590 Месяц назад +15

    Pragtige mens en sy praat so mooi Afrikaans!

  • @eugenievanzyl
    @eugenievanzyl 2 года назад +22

    n Mooi vrou met waardigheid - van binne en buite! 🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦

    • @lienwelthagen7283
      @lienwelthagen7283 2 года назад +3

      Dit was goed om van haar te hoor!

    • @elmasmit6980
      @elmasmit6980 Месяц назад

      Nou het ons gesien hoe lyk ons eerste dame - sy is baie gemaklik soos dit hoort.

  • @riettedelport8532
    @riettedelport8532 Месяц назад +4

    So trots op ons pragtige presidents vrou n Voorbeeld.van nederigheid en stylvolheid❤

  • @CrystalBotes-mf5be
    @CrystalBotes-mf5be Месяц назад +3

    Wat n merkwaardige presidentsvrou.❤

  • @HisWordStandsForever2020
    @HisWordStandsForever2020 Месяц назад +2

    Wish I could hear!!!! Mother of the Rainbow Nation!!!!❤💕🔥👏🏻👏🏻 Beauty with brains… May the Lord give her more days on earth.

  • @selvamgovender7454
    @selvamgovender7454 29 дней назад

    U are so beautiful Ma it's so good to have u our Mother of the Nation really Love U God be with u n our wonderful President ❤❤❤

  • @thapelochacha7415
    @thapelochacha7415 2 года назад +12

    En sy praat ander tale net so goed. Sy is die beste vrou ooit. Sy sal jou nooit laat voel jys in die First lady se teenwoordigheid nie. God bless her!!

  • @faithmhlanga7282
    @faithmhlanga7282 Месяц назад +1

    She is so wonderful. Afrikaans and alles. She indeed is beautiful and an intellect

  • @lesegogaebeeyn4005
    @lesegogaebeeyn4005 Месяц назад +21

    First lady speaking Afrikaans eloquently? I expected English 😅..

  • @crystalvoyle3721
    @crystalvoyle3721 Месяц назад

    ❤ Dankie Sarie

  • @molefiramatheko4795
    @molefiramatheko4795 Месяц назад +4

    Halala mama van ons nasie😅 first lady🎉😂❤

  • @rev.valeriehamann4049
    @rev.valeriehamann4049 Месяц назад +1

    Dr Tshepo is beautiful inside and out. She has sacrificed a lot to share her husband with SA!

  • @magezieric6254
    @magezieric6254 Месяц назад +2

    Die vrou kap die hout ❤❤😂😂😂

  • @MrDavidvisagie
    @MrDavidvisagie Месяц назад +2

    Praat mooi Afrikaans.

  • @cozmic1767
    @cozmic1767 Месяц назад

    ❤!

  • @KoeksDuPreez
    @KoeksDuPreez Месяц назад +2

    Sy is n baie nederige vrou

  • @joshuacupido5357
    @joshuacupido5357 29 дней назад

    President jy ht n Goeie Vrou behou di Vrou

  • @moenierakenny9191
    @moenierakenny9191 Месяц назад +2

    Yes she's a Holy Rosery Cradock learner she and her sister 1971 she's telling the truth she new back then she's gonna study medicine there we where taught in Afrikaans and there where nuns

  • @christinemeyer7163
    @christinemeyer7163 Месяц назад +2

    Dis nou n voorbeeld van n vrou wat weet wie sy is!! Sy het nie n man nodig om haar te definieer nie!! Die feit dat sy bereid is om die onderhoud in Afrikaans te doen se ook dat sy dit nie oor n politieke boeg wil gooi en geweier het om Afrikaans te praat nie. Sy kon darem baie beteken het as voorbeeld van grasie en n gebalanseerde uitkyk as sy n posisie in die Parlement kon beklee.

  • @kopanomofokeng7099
    @kopanomofokeng7099 2 года назад +1

    Tragic.

    • @berniceherrington3505
      @berniceherrington3505 Месяц назад +5

      Ag nee wat is nou so tragies

    • @SBL70283
      @SBL70283 Месяц назад +1

      Ufuna nje ukuqala iindaba zingekho.

    • @etvscandalfanpage2011
      @etvscandalfanpage2011 Месяц назад

      Née asseblief tog

    • @iMet-Q
      @iMet-Q Месяц назад

      Very🤣😂with political developments makes perfect sense now

  • @basilhendricks788
    @basilhendricks788 Месяц назад +1

    Maybe she must govern her husband is not a leader maybe an Anc cadre,by association she cannot be better than him I suppose