Willem Botha - Soen & Vergeet

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 окт 2024
  • • Dowload & Stream: umgafrica.lnk....
    • Director/Editor: Christian Wolf @ BrickWolfCreatives
    • Songwriters: Roux Cloete & William Loots,
    • DOP: Johannes Schoutsen
    • Facebook: / willembothafanblad
    • Twitter: Wi...
    • Instagram: www.instagram....
    Music video by Willem Botha performing Soen & Vergeet. (C) 2017 Universal Music (Pty) Ltd South Africa
    vevo.ly/S8rTEa

Комментарии • 40

  • @KhazimlaStemela
    @KhazimlaStemela Год назад +2

    He even went to Laerskool Hangklip primary in Queenstown Eastern cape.he sang this nice song

  • @shirnelswarts7584
    @shirnelswarts7584 2 года назад

    Good morning willem Botha I hope you are having a great day 😘😘😘😘

  • @rawuncovered9129
    @rawuncovered9129 7 лет назад +15

    Beslis my favourite Afrikaanse song van 2017 sover!

  • @roche9981
    @roche9981 6 лет назад +1

    Beautiful, stunning, amazing, favourite song ooit!!!!! Jy sing sooooo mooi!!! Ek het jou laas naweek by die prawn fees ontmoet en jou persoonlikheid is pragtig! Jys rerig n pragtige mens binne en buite!!!!❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤ eks 'n groot fan, love you lots!!😇

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Год назад

    Mooi stem😊

  • @elizmatheunissen9018
    @elizmatheunissen9018 7 лет назад +4

    WOW!!!!! Willem dit is die beste wat ek nog OOIT😇 gehoor het!!! Sean en Anlia julle is die perfekte karakters daarvoor! !! WELL DONE!!!!!!!!!!!

  • @tvbothma5391
    @tvbothma5391 6 лет назад +1

    Ek is groot fun jy is cool

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 года назад +1

    💓Wanneer jy besef jy het die cd waarop hierdie liedjie is, maar jy het nog die op hierdie video gecomment nie.
    (Dis ek daai)
    😅🔥😎😬🤣

  • @fatih7170
    @fatih7170 6 лет назад +1

    Loves from Turkey to South Africa

  • @tvbothma5391
    @tvbothma5391 6 лет назад +1

    Dis amazing hoor xoxo

  • @sanetainslie6115
    @sanetainslie6115 7 лет назад +4

    dis baie mooi Willem ek is rerig n huge fan van jou en al jou lietjies is rerig "BRAVO"

  • @past2presentcreations349
    @past2presentcreations349 6 лет назад +1

    🍓well song

  • @marykavosloo2310
    @marykavosloo2310 7 лет назад +4

    VERLIEF op die song!!!!! 🌸

  • @lumelombard9642
    @lumelombard9642 6 лет назад +1

    Wow awe love it

  • @delandracox6012
    @delandracox6012 7 лет назад +6

    ek love jou musiek,jy is my rolmodel

  • @mylifeasnadine9965
    @mylifeasnadine9965 7 лет назад +3

    Jy sing amazing Willem love you jy is die beste in sing love jou sing❤ jy is my beste sanger❤❤❤ loveeeee you!!!❤
    #loveu #amazing

  • @melinkejansenvanvuuren7574
    @melinkejansenvanvuuren7574 7 лет назад +1

    Love die liedjie😍😍

  • @pietergermishuys2646
    @pietergermishuys2646 7 лет назад +3

    ongelooflik mooi...hoe maak mens as jy so baie vir hom omgee...en dit voel of hy nie weet hoe die liefde lyk nie

  • @christacoetzee2416
    @christacoetzee2416 7 лет назад +4

    Pragtige liedjie. Sean en Anlia is absoluut soos "a perfect couple made in heaven". Twee pragtige jongmense. Willem jy kon nie beter kies vir jou video nie.

  • @lizadupreez6754
    @lizadupreez6754 7 лет назад +2

    awesome ☺

  • @XCB339
    @XCB339 7 лет назад +1

    Awesome liedjie! Love die reverse move op 1:39

  • @nicky8790
    @nicky8790 7 лет назад +3

    wow bja mooi

  • @stephaniedekker5524
    @stephaniedekker5524 7 лет назад +2

    💖👌Lief dit

  • @leanejonck2279
    @leanejonck2279 7 лет назад +2

    Cool lietjie, love dit👍👍

  • @gertgoosen3322
    @gertgoosen3322 7 лет назад +5

    wow

  • @jennyrichter4732
    @jennyrichter4732 7 лет назад +4

    Dit is pragtige woorde en 'n mooi video

  • @glynnecothill4422
    @glynnecothill4422 7 лет назад

    baie baie baie baie baie mooi oom

  • @tayqii5309
    @tayqii5309 7 лет назад +3

    dis vir my sad hoe min mense die song ken

  • @mighienbester7384
    @mighienbester7384 3 года назад

    Hello oom willem oom ek wil net sê ek love oom se musiek ek word nou 16 die 14de februarie en oom ek ek op na oom oom is my rolmodel kan oom asb nog liedjies skryf ❤😊

  • @nikistander14
    @nikistander14 Год назад

    Reitz Bekker en Sasha Richter

  • @bikeforever9271
    @bikeforever9271 6 лет назад

    Kan nie is dood van kruiwa stoot

  • @phillipnieman6846
    @phillipnieman6846 7 лет назад

    wow