St Nowhere Hentiesbaai Namibië 11/21-02-2022, min vis gekry maar bly 'n lekker en baie mooi plek

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 окт 2024
  • Bietjie gaan vis saam met Boeta, oom Gert en oom Tertius, see was baie swak amper soos 'n rooi gety en water baie warm, locals het gereken die vis was nog dieper in en bote het geroer onder die groot skole vis. Op wal het ons almal ons PB barbers gekry van klein tot groot, Gallies was besig en groot kolsterte in baai, jong kabeljoutjies het hier en daar uitgekom maar net paar van die grotes het van die manne se trips gemaak.
    Soos dit maar werk het groter vis begin wys middag voor ons ry, nie te min, ek hoop die manne wat nou daar bo is vang hulle bakke vol.
    Dankie aan almal wat ons daar bo ontmoet het vir raad en help, ons het darem paar mooi dele gesien en lekker gekuier.
    Sien julle by see!!

Комментарии • 2